Die idiote wat Scheepers gekies en aangestel het as skoolhoof moet hulle koppe regtig laat lees. Ons is rerig so skaam vir die man. Geen van die seuns sien hom eintlik as ons skoolhoof nie. Hy probeer 'n speech lewer by die matriekafskeid maar hy steek ons net in die skande voor ons matriek "dates". Voldemort, askies Scheepers, was sommer lekker "ge-boo" want wat die rukkerige nek wil sê maak vir niemand saak nie. Kan hy nie die "hint" kry dat hy nie 'n skoolhoof se gat werd is nie en dat niemand vir hom respek het nie? O ja, hy is so dikvellig dat hy wragtag fight vir sy job terwyl ander sal bedank as hulle weet hulle is onwelkom by die werk juis omdat die werk nie regtig gedoen word nie. Ons kan almal besig lyk in 'n kantoor, in sy kantoor. Hy is ook nie 'n ambassadeur of advertensie vir Grey nie.
This blog is available for anyone who has grievances about, is disappointed or dissatisfied in Grey College Primary or Secondary School and would like to post or comment on already posted grievances, anonymously or in person. Comments or grievances can be posted in Afrikaans or English. This is our effort to get widely-spoken-about occurrences out in the open and to get the school to take workable action upon complaints instead of covering them up. We have Freedom-of-Speech on our side.
Julle "Grey-manne" wat so post oor die Skoolhoof, het geen respek nie! Julle is nie werd om die Grey baadjie te dra nie! As dit so sleg is by die skool, kry dan n ander skool wat jul pas! Julle gaan nie ver kom in die lewe nie!
ReplyDeleteJulle Grey seuns wat so post het geen respek nie, kry dan vir jou n ander skool as dit sleg is by Grey, julle verdien nie om die Grey baadjie te dra nie! Julle gaan nie ver kom in die lewe nie, siestog!
ReplyDelete