Showing posts with label Grey College High School. Show all posts
Showing posts with label Grey College High School. Show all posts

Saturday, February 18, 2023

DIE SKOOL IS DOM OM VAN EXTERNE BUITEMUURS TE PROBEER ONTSLAE RAAK

It just shows that people who educate don't understand business and most people who are theoretically educated in business also only understand business if they own their own business.

Ouers van seuns op Grey en selfs ander skole bied buitemuurs aan sodat hulle vir hul families kan sorg en skoolgelde kan betaal omdat pa se inkomste, as daar 'n pas is, nie meer is soos wat dit in die verlede was nie.  Baie ouers se enigste inkomste kom van die buitemuurse aktiwiteite wat hul aanbied af. Oral word skoolleerders se tyd so volgemaak met allerhande skoolaktiwiteite dat ouers wie buitemuurs aanbied se tyd om waardevolle buitemuurse aktiwitieite aan te bied bitter min is. Al hoe meer ouers kan nie meer die skoolgelde betaal as gevolg hiervan nie.

Trying to get rid of or making it so very difficult for people to present external extra mural classes is the downfall of any school. Keeping children so occupied in school activities that they don't have time for ballet, private drama, karate or any other private extra murals, is very stupid!

Hierdie tendens word al hoe erger. Hoe moet ouers en potensiëele ouers nou maak om al hul uitgawes, wat die skoolgeld insluit, te betaal?

Sunday, April 12, 2020

SMEEK VIR NUWE WAARDEVOLLE SKOOLHOOF

Jesus Christus, vandag (Paas Sondag) van alle dae vra ons namens ons Greyseuns, ouers en personeel, kan U vir ons 'n skoolhoof stuur wat waarde vir ons skool inhou en in ons belang optree; 'n hoof wat ons op trots kan wees en wat ons as 'n vader en vriend kan beskou.

Ons het 'n skoolhoof nodig wat vir Grey 'n advertensie kan wees en nie iemand wat in sy kantoor wegkruip, seuns en ouers sleg behandel, en nie sy deel van sy pligte behoorlik nakom nie. Ons is gatvol om iemand wat nie sy deel doen en net die minimum doen om sy eie ego te streel aan bewind van ons eens besonderse skool te hê. Dis nou tyd dat ons 'n fantastiese hoof wat 'n ambassadeur vir Grey is te kry as skoolhoof om ons naam in ere te herstel.

Ons wil ook, soos ons voorvaders en ouers, trots wees op Grey wat ons ontneem is met die aanstel van Scheepers en nou het Geldenhuys ook in hierdie selfde rigting begin beweeg. Daar was altyd gesê die kaffertjies is die probleem, maar dit wil tog wel voorkom of die witman die probleem is oral.

'n Skoolhoof behoort net 'n kort tydperk van 4 of 8 jaar aangestel te word soos 'n president sodat hy nie dink hy is die alfa en omega wat kan doen net wat hy wil nie. Ons het Scheepers geglo toe hy gesê het hy gaan Grey in 'n akademiese skool verander. Dit was die grootste leun wat iemand ons nog vertel het want almal wat akademies presteer doen dit a.g.v. ekstra klasse by privaat persone of ander instansies, nie by Grey nie. Ons soek daai tipe skoolhoof wat dit wel sal regkry, wat die "guts" het om sporttye minder te maak vir die gebruik van ekstra klasse, koor en kultuur aktiwiteite smiddae en aandklasse heeltemal afskaf sodat seuns en ouers weer kan rus en familiebande by die huis kan versterk. Ons is almal oormoeg want die vereistes en heeltyd by die skool wees, is net te veel. Selfs die koshuisseuns het nie meer ontspanningstyd nie, dis net altyd besig wees met skoolverwante aktiwiteite. Dis nie waaroor skool gaan nie. Skool gaan daaroor om kennis in te win,  nie om 15 ure per dag besig te bly met sport of ander skool aktiwiteite nie. Sport is in werklikheid 'n ekstra.

Daar behoort eintlik glad nie ekstra klasse te wees nie. Skooltyd is veronderstel om gebruik te word vir die aandbied en oordra van kennis. Die ander kole in die res van die wêreld doen dit so, hoekom kan ons nie ook nie? Seuns behoort soos in ander lande lekker skateboarding of ander aktiwiteite na ure te kan doen. By Grey het ons nie "na ure" nie: nie die seuns, ouers of die personeel nie. Dis nie 'n lewe nie!!

Asseblief Here, hoor ons gebede, maak seker ons nuwe hoof is nou die regte hoof, 'n dinamiese ambassadeur wat vir ieder en elk by Grey omgee, aan voorstelle en klagtes aandag gee, en in ander se belang optree.

Thursday, October 3, 2019

Skoolhoof GeBoo by 2019 Matriekafskeid

Die idiote wat Scheepers gekies en aangestel het as skoolhoof moet hulle koppe regtig laat lees. Ons is rerig so skaam vir die man. Geen van die seuns sien hom eintlik as ons skoolhoof nie. Hy probeer 'n speech lewer by die matriekafskeid maar hy steek ons net in die skande voor ons matriek "dates". Voldemort, askies Scheepers, was sommer lekker "ge-boo" want wat die rukkerige nek wil sê maak vir niemand saak nie. Kan hy nie die "hint" kry dat hy nie 'n skoolhoof se gat werd is nie en dat niemand vir hom respek het nie? O ja, hy is so dikvellig dat hy wragtag fight vir sy job terwyl ander sal bedank as hulle weet hulle is onwelkom by die werk juis omdat die werk nie regtig gedoen word nie. Ons kan almal besig lyk in 'n kantoor, in sy kantoor. Hy is ook nie 'n ambassadeur of advertensie vir Grey nie.

Saturday, December 30, 2017

It's Generally Known That Grey's Academics Are Bad But The Sport Acceptable

Grey College is supposedly regarded as one of the best schools if not the best in South Africa, but everyone knows that Grey is bad at academics. So the boys come from all over South Africa to come and take part in sport and not to excel academically, because academics are not a priority. If it was, much less time would have been spent on sport.

The only real reason white boys still come from all over the country to Grey is due to not wanting to be in black schools for the black schools' standard has dropped so severely, it's not worth going to school there anymore. Grey still has majority white Afrikaner boys, up-keeping some form of standard.

Uncountable money is sponsored and spent on international rugby tours, but the boys who do exceptionally well at academics have to pay for themselves out of their own pocket, if they want to take part in mathematic Olympiads overseas. Not even 1 cent is spent on them or sponsored for them to take part and to represent our school. Academics is what a boy needs to provide for his family in future, but games, NB. note, games, which sport forms a part of, is focused on. Less than 3% make it big in sport and become professional sport stars these days, so it doesn't make sense why Grey keeps focusing on sport. Maybe it's due to bad managerial staff or a bad governing body.

Boys, who excel at rugby, are merely put through without the academic backup and there is a huge fuss made of them on stage when they need to get some kind of rugby-award. This is never done with any of the other sports or academic achievements. The fact is, a rugby-player can do badly at academics and will get congratulated for playing a specific position in an important rugby-game on his academic report-card.

Ha, ha, ha, that's Grey for you.

The shock is that Grey hasn't delivered as many Springbok-players as they would like us to believe. Do the research; it's really much less than the other boys schools in South Africa. 

Tuesday, December 6, 2016

Grey's Academics Suck

Gelukkig is Wayde van Niekerk 'n sport ster en dis ook te verstane dat hy een geword het want Grey is 'n sportskool waar hierdie nuwe ikoon by Grey, wat oorheersend rugby georiënteerd is, vir 'n ander sport fokus gegee het. Hy sou nie akademies kon presteer nie want by Grey sou hy nie akademies kon uitstyg nie. Die druk by Grey is baie hoog in sport en ook die fokuspunt.

Saturday, September 24, 2016

Waar Rudd Is, Is Net Kak & Drama Asook Minagting

Die hele skool gons, selfs by die hoërskool, oor die boek van die seun wat Rudd weggegooi het.

Die seun het blykbaar nie 'n opdrag ingehandig, waarna Rudd sommer besluit het om sy boek in die asdrom te gooi! Hy wil altyd ander op hul foute wys of rapporteer, maar dan is die balk baie groter in sy eie oog!

Wie gee die onderwysers van hierdie skool die reg om sulke goed te doen? As hulle nie seuns hul hande laat uitsteek sodat hulle op die hande geslaan kan word soos wat Rudd tot onlangs nog gedoen het nie, dan plak hulle die seuns se monde toe met breë celotape soos van Jaarsveld gedoen het of die onderwyser rook in die klas en gee ons kinders tweedehandse rook wat baie skadelik is soos Strauss nog steeds doen. Die lys kan nog aangaan, maar nou hou die griewe eers met Rudd verband.

Rudd is nie net 'n sadis wat ons verplig het om ons klere uit te trek in sy klas in die middel van die winter en sy klas se lugreeling op die koudste gestel het, as ons gekla het dat dit koud is nie, maar hy het wragtag voor ons sy happietyd-kos gevreet terwyl hy dit verbied het dat ons ons sin mag eet. Volgens hom was daar nie 'n happietyd nie, maar almal het van graad 1 af happietyd vir 10 minute gehad in die omgewing van 9 uur voor Geldenhuys by Grey begin het. Net om sy sin te kry het hy vir Geldenhuys ingepraat in 'n ekstra 15 minute verlenging van skooldag om hierdie konsuise happietyd in te bring. Geldenhuys was nog oningelig en onervare, daarom dat hy dit toegelaat het. Hierdie is maar net 'n paar goed wat ons van hierdie kont moes verduur, maar ons is jammer vir julle wat nog tot die einde van die jaar moet deurloop.

Rudd is die inisiëerder van alle negatiewe goed. Hy haal net goed op wat hy verander wil hê wat hom pas en skep nie 'n wen-wen situasie vir almal nie. Hy het nou al vir Geldenhuys so beïnvloed dat die seuns nie meer van Geldenhuys hou nie en vir hom bang is; glad nie soos hulle teenoor hom gevoel het in die begin nie. Wens Mould kon maar nog 'n paar jaar daar bly want geen seun was ooit bang vir hom nie, selfs al moes hy 'n paar seuns oor die kole haal omdat hulle stout was. As julle weet hoeveel mense nou al vir Grey haat oor Rudd, sal julle skrik, maar miskien is dit sy doel. Wonder watse goed hy nou weer op die opvoedkundige toer gaan aanvang wat die seuns oor moet stilbly en vir niemand mag vertel hy gedoen het nie.

Gelukkig tree die poepol nou aan die einde van die jaar af en is ons verewig van hom ontslae.

Good riddens jou sadis.

Friday, May 27, 2016

'n Pa Praat Sy Hart Uit

"Dis baie hartseer van Juan-Luther, wie selfmoord gepleeg het, maar hy sal seker nie eers deur Grey se skoolhoof onthou word want Scheepers ken nie die seuns nie. Daar is 'n rede dat hierdie seun, soos baie ander seuns, uit Grey weggaan na ander skole en hierdie rede is dat die druk te hoog is. In Juan-Luther se geval was dit te laat om uit Grey weg te gaan. Graad 10 is te laat.

Grey is sport mal. Die seuns moet soveel as moontlik op die sportveld wees dat hulle nie eers kans kry om hul gedagtegang te laat gaan nie of sommer net aan nonsens te dink nie.  Hul kry nie tyd om te dink nie, dus dink hulle aan niks; fokus, fokus, fokus net op die sport omdat hulle die hele tyd behep met die sport is en besig moet bly. Ons praat nie eers van die feit dat die sport so baie tyd in beslag neem dat daar nie tyd is om huiswerk te doen nie en alle beskikbare tyd in beslag geneem word vir die skool; wat nog van die akademiese druk om te presteer. So aanmekaar sport veroorsaak ook dat die seuns nie meer kans kry om te droom nie. Hulle word soos Grey-zombies en sien nie meer uit na goed nie. Mense wat nie meer verbeelding het nie, kan maar net so wel vrek.

Sport is lekker. Ek het self sport beoefen op skool, maar ons kon kies of ons aan sport wou deelneem en as ons aan sport deelgeneem het, was die afrigting net 2 tot 3 keer per week; nie elke dag, wat nog van elke dag 2 ure vir laerskoolseuns in graad 4 en 5 laat middag en vroeg aand wanneer 'n KIND tot ruste moet kom en die brein moet afskakel en rus. Grey se skoolhoofde is heeltemal stapel gek mal!

Toe Grey nog die dansklub op die gronde gehad het, was daar iets om na uit te sien. Dit was fantastiese afleiding sonder druk en my eie seun het gesê almal, seuns en dogters, praat daarvan dat hulle van week na week leef om vir 'n uur te kan dans, so geniet hulle dit, en kan nie wag vir die sosiale ontspannende interaksie nie. Mould en Vollies was op die regte pad hier, maar die nuwe skoolhoofde is regte diktators ... slawedrywers.

Die kinders se programme by Grey is so vol, hul kan aan geen ander buitemuurse aktiwiteite deelneem soos solo-sangklasse, privaat kunsklasse, 'fencing' of boogskut nie. Die aanmekaar sport by die skool, veroorsaak ook dat seuns nie bietjie spontaan kan wees nie. Hulle word soos robotte en het nie tyd om aan interessante dinge deel te neem, te ontspan of net partytjie te hou nie. Sosiale ontwikkeling is 'n belangrike speek van 'n mens se ontwikkelings-wiel, net soos godsdiens en ander elemente is.

Dis 'n feit dat ons land net op 'n afdraende pad is en die kinders kry nou die druk om alles aan die gang te hou. Skole se personeel is so onnosel dat hulle nie kan agterkom dat die "altyd by die skool wees" die kinders en hulle ouers benadeel nie. Families spandeer glad nie meer tyd saam nie. Die eksterne buitemuurse afrigters moet skoolgeld betaal vir hulle kinders op skool en om kos op die tafel te sit want dis hul beroep, maar daar is net geen plek vir die kinders smiddae om hierdie buitemuurse onderrig te kan bywoon, en nou verdien hulle nie genoeg om skoolgeld beter te betaal nie. Plaas dat die skool hier help met die ekonomie, maar daar word die teenoorgestelde gedoen. Mens sou dink dat 'n skoolhoof met 'n MBA darem hierdie sou kon uit redeneer! Waar is die breinselle?

My seun is nou al 'n geruime tyd nie meer in Grey. Hy kry privaat onderrig en word nie net beleefd behandel, met ander woorde daar word nie op hom of sy klasmaats geskreeu soos by Grey en hy het heeltemal verander: is kalm, beleefd en vol drome vir die toekoms. Dis die beste ding wat ons vir hom kon doen. Juan-Luther se ouers het te laat opgetree. My seun het hom geken en sal hom mis. So 'n hartseer affêre affekteer ons almal en het 'n negatiewe invloed op ons om nie eers te praat van 'n kettingreaksie nie.

Basta met depressie. Kinders is ongelukkig en sien nie meer uit na hul toekoms nie. My seun was ook op die plek en punt. Seuns van Grey, selfs uitruilstudente, wat oorsee studeer sê dis 'n partytjie teen Grey; dit voel amper of hulle leeglê want dis amper 'n luilekker lewe in vergelyking met wat hulle aan gewoond was by Grey. Wie wil net heeltyd probeer bewys wat hul werd is deur alle beskikbare tyd in te boet om te leer en aan sport deel te neem? Wat het geword van al die mooi dinge beleef? Haal julle kinders vroegtydig uit Grey of weier om so baie tyd aan sport te bestee. 'n Kind moet die reg hê om te kies of hy aan sport wil deelneem of nie. Nie alle kinders is sportkinders nie en Grey is nie geskik vir alle seuns soos in die verlede nie. Grey is 'n sportskool met 'n militaristiese uitgangspunt; klaar; punt!"

Hartlik dank aan hierdie pa se skrywe!

Friday, February 19, 2016

Scores Are In - EBW Onderwyseres is Swak!

Nou dat menige hul uitslae vir rekeningkunde gedeel het is die skrif aan die muur: Corné Grobbelaar is 'n swak onderwyseres en kan nie klas aanbied nie. Kyk maar na die laaste eksamenuitslae. Need we say more!

Juf Corné gaan werk maar liewer in die privaat sektor waar jy soveel geld kan maak soos jy vir ons gesê het dit vir jou moontlik is. Ons is moeg om te hoor hoe jy met die seuns by Grey opgeskeep sit terwyl jy soveel kan verdien deur jou eintlike beroep te beoefen. Jou klasse is in elk geval uiters onaangenaam, geen van die seuns sien ooit uit daarna nie, buiten dat jy ongeorganiseerd klas aanbied en almal deurmekaar praat en verwar. In die Engelse klasse is dit nog erger.

Dis regtig lekker dat jy nie by die skool is nie want nou leer die seuns dat rekeningkunde verstaan kan word en toegepas kan word. Almal wens jy bly nou vir altyd weg.

Wednesday, December 2, 2015

Inconsistant Rules Caused Scheepers to Singel-Handedly Chase Away Coach

Grey supposedly doesn't allow external extra mural coaches on school grounds anymore or allow extra mural coaches to rent venues. First of all, this is a lie! Only those they feel threatened by, they don't allow or get rid of and they change the rules as they so please and as they so choose: what is in today, is out tomorrow and vice versa--the rule counts today and not tomorrow!

Grey's personnel and board cannot see when an initiative is in the interest of the school, more importantly in the interest of the learners. Grey personnel is not even prepared to tolerate a little discomfort if they notice an initiative is in the interest of the boys and beneficial to the school. Everything is about the least effort to them.

Due to the least effort, Deon Scheepers, allowed a part, a huge part of the swimming-pool to be rented by an external party (private coach). Why he did this, only he knows; probably rent, forget and collect--no worries! The school doesn't need the money due to the gigantic income the Telkom-building ensures, so maybe there is some other reason.

The water-polo area of the pool became smaller and smaller as the outsiders partitioned it off until it had become so small it was impossible to utilize for water-polo practice in the afternoons, let alone play a game. This resulted in Jacques Richter, a Springbok and superb coach to open himself to outside offers, since none of his complaints were taken seriously. He has thus taken another offer at another school and resigned at Grey. He told many parents at Grey he couldn't take it anymore, thus is leaving due to this. Grey has lost a jewel and doesn't even know or care!

Water-polo will from now on be just another activity at Grey and not a topnotch sport! Nice going Scheepie! This is now a headmaster for you! Headmasters are supposed to act in the interest of the school, but more importantly in the interest of the learners, our boys, and not work against the school or its image! Maybe the private person was allowed yet again: "baadjie vir 'n maatjie" or payment under the table!

Thursday, November 26, 2015

Grey Poached Maths Teacher from Sentraal

Grey had the right idea to poach Ester Botha from Sentraal High School.

Grey must have made Botha one hell of an offer for her to leave Sentraal where she was actually happy and made quite a bundle with her extra maths classes. Her afternoon and evening extra maths classes are also always full. Many Grey boys attend these extra classes of hers for which she charges quite a substantial fee. Wonder if she's going to continue these extra classes for a fee at Grey????

If so, Grey is just back at square one, as teachers who teach extra classes withhold knowledge or teach hardly anything at class to be in the position to teach extra classes that is charged for mainly because the learner now obviously needs the extra classes and ensures an extra income for the teacher, TAX FREE. It's no use poaching a teacher and allowing the teacher to continue the same practices. Parents don't have extra money to pay double, especially now-a-days; in other words pay school fees and on top of that pay for extra classes, particularly at such a supposedly prestigious school as Grey. Such a distinguished school should have the best teachers and NO extra classes.

The English classes at Grey would like to know if they're also going to have her as a teacher, since she is Afrikaans and they need her more than the Afrikaans classes. If not, they demand a new teacher for them too, who is equally good at teaching maths or even better. There is a difference between a maths teacher and a maths teacher who can actually teach maths! Botha is one of the selected few that can really teach maths!

Saturday, November 21, 2015

EBW Onnie Beweer SY Word NIE Genoeg Betaal om Moeite te Doen Met Klas Aanbieding Nie

Corné Grobbelaar het al vir menigte van haar klasse gesê sy word nie genoeg betaal om moeite te doen vir klasaanbieding nie.

Die seuns sê haar klasaanbieding is van die swakste in die skool en hul hou glad nie van haar nie of hoe sy skoolhou nie. Hul kla nou al so vir jare onder mekaar en raai selfs mekaar af om EBW/EMS (rekeningkunde) te neem as sy dit gaan aanbied. Vra enige graad 8 tot 12, hulle sal vertel as hulle nie bedreig voel of voel dat hul nodig het om hulself te beskerm nie.

Meneer Scheepers, luister nou hier! Selfs elke jaar se matrieks raai al vir jare die ander seuns af om EBW/EMS te kies want hulle sê Conrné Grobbelaar is uiters swak met haar aanbieding van die vak. Niemand het 'n clue wat aangaan as sy konsuis iets verduidelik het nie. Die 5 of 6 ouens in elke klas wat goed doen daarin is seuns wie privaatlesse kry by iemand wat geen verband met die skool het nie. Dis nou ten duurste!!!

Soos ons bronne vertel sê sy vir die seuns, sy is 'n geoktroeerde rekenmeester wat baie kan verdien elders, maar nou sit sy met Grey se spul seuns opgeskeep. Bedank dan asb, jy is in elk geval swak met die aanbieding van klas. Sy beweer hard en duidelik in haar klasse dat sy baie meer kan verdien deur haar eintlike beroep te beoefen. Corné se klasse het die meeste seuns wat gaan vir privaat ekstra klasse om hul slaagsyfer te verseker. Die wie by haar ekstra klas neem, betaal ook maar baie daarvoor.

Sy sê ook sommer vir die seuns dat hul dom is om net 65% of minder in die vak te behaal. Sovêr dit ons kennis en navorsing strek is dit 'n onderwyser se plig om seker te maak dat 'n leerder 'n vak verstaan. Swak onderwysers bied net klas aan, maar goeie onderwysers neem die verantwoordelikheid om seker te maak dat alles duidelik is m.a.w. behoorlik verstaan word en dat die leerder die inligting ontvang het op verskillende maniere, nie net op een manier nie. As 'n leerder iets nie verstaan of kan inneem nie, wat duidelik uit punte kom, dan moet daar ander metodes gebruik word om die kennis verstaanbaar te maak of in die leerder se kop in te kry. Dis nou iets wat geen van die onderwysers by Grey doen nie, nog minder Corné. Sy verduidelik eenmaal 'n ding en dan moet die seuns dit onthou vir altyd tot die einde van die jaar. Haar uitgangspunt soos sy dit werbaal oorgedra het aan die seuns by van haar klasse is dat om die leerder te help is 'n voorreg en nie 'n reg of 'n normale plig wat by haar salaris ingesluit is nie.

Rekeningkunde is 'n vak waarin 'n leerder 100% kan behaal want dis regtig nie so moeilik nie, maar 'n leerder het nodig om dit te verstaan.

'n Onderwyser word as "goed" bestempel as helfte of meer onderskeiding in daardie onderwyser se vak behaal, maar by Corné behaal die oorgrootte meerderheid slegs 65% of minder. NOU WAT Sê DIT?

Die grootste skok! Seuns het geen handboek vir EMS/EBW. 'n Leerder kan homself rekeningkunde leer of help uit sy handboek as hy iets nie verstaan nie, maar vir graad 8 & 9 is daar geen handboek nie. Corné gee slegs afgerolde materiaal in rekeningkunde vir die seuns en dis net voorbeelde en oefeninge; geen notas of verduideliking van enigiets. Die EBW/EMS gedeelte is leerwerk wat wel verskaf word waarin seuns goed doen want hulle kan nie staatmaak op hul rekeningkunde punt nie.

Corné gaan konsuis op die ry af so nou-en-dan gedurende klas en vra vir elke seun of hy verstaan of nie. As die seun durf waag om te sê hy verstaan nie, dan vlieg sy hom aggressief in met woorde soos "WAT VERSTAAN JY NIE!", asof die seun 'n moroon is. So nou sê almal liewer hulle verstaan, dan is daar nie 'n twispunt wat 'n seun moet verdedig nie want 'n seun se ego is hier in gedrang en seuns op hoërskool-ouderdom is baie kwesbaar, anders kan dit dalk voorkom of die seun rerig onnosel is, wat sal veroorsaak dat ander seuns hom terg, terwyl dit glad nie die geval is nie.

As 'n seun na Grobbelaar se tafel toe kom vir persoonlike hulp is sy die heeltyd gefokus daarop om die ander seuns in die klas stil te maak wat hierdie seun se aandag heeltyd aftrek en sy is nie gefokus daarop om die kennis vir die seun oor te dra sonder steuring en beheptheid om seuns stil te maak nie. Seuns vertel hieromtrent dat hul nou maar liewer nie meer vra vir hulp of persoonlike aandag nie en maar net die vak druip en klaarkry.

Sjoe, maar BAIE is teleurgesteld in Grey hieroor!

Thursday, October 22, 2015

Grey Sekondêr Lieg Al Vir Jare

As mens oor een ding kan lieg kan jy oor baie dinge lieg.

Elke jaar word Duits by Grey gepromoveer as die 2de meeste gebruikte taal in die wêreld, maar in werklikheid vir die afgelope dekades reeds is dit tussen die 11de en 13de gebruikte taal.

Grey is maar net te skaam om te sê hulle het nie iemand wat Spaans of Portugees kan aanbied nie en Grey wil, soos met soveel ander goed, Duits op die seuns afdwing. As Grey weer 'n vooraanstaande skool wil word, sal sokkies opgetrek moet word en belangrike tale aangebied moet word, nie 'n taal wat 11de of 13de op die statistieklys is nie.

Duits is nie eers naastenby naby die hoeveelheid mense wat Manderin, Spaans, Engels en Portugees praat.

Vertel eerder die waarheid. Dit bring mens verder as 'n infame leun! Mense is nie onnosel, hulle doen hul eie navorsing en gons hieroor al vir baie jare om nie eers te noem hoe die seuns vir die Duitse onderwyseres lag omdat sy self so onnosel is om die verkeerde inligting gereeld aan hul oor te dra as 'n feit!

Statistiek

Statistiek 2

Statistiek 3


Tuesday, September 8, 2015

Hoekom Nie Klagtes Deel Met Die Skoolhoof Nie

Mense wat slim genoeg is, sou in vorige plasings agtergekom het dat dit nutteloos is om met die skoolhoof, Mnr. Deon Scheepers, te gaan praat want hy stol 'n mens net, sny mens af of kom met verskonings. 

Niemand stel belang in hoe oulik 'n onderwyser is of hoe aangenaam 'n onderwyser is nie. Mens stel belang in hoe die leerders behandel word en hoe goed die onderrig is. As die onderrig swak is, moet dit ondersoek word, erken word, aangespreek word en verbeter word of verdere stappe moet geneem word.

As ouers, grootouers of seuns kla oor iets by Grey word die seuns in hul familie wie nog op die skoolbank sit, 'gemerk'. Daarom is hierdie 'blog' 'n veilige plek waar mens kan sê wat jy wil, hoe jy wil en die nodige klagtes of griewe kan deel, sonder dat iemand weet wie jy is.

Hierdie is die enigste manier om te sê hoe dinge regtig by Grey is, hoe mens voel oor die goed wat gebeur en hoe personeel se gedrag teenoor leerders is, sonder om op een of ander manier benadeel te word.

By Grey werk dit so, as 'n oudste broer stout was toe hy skool gegaan het by Grey en die personeel vind uit dat sy jonger broers, sy familie is, en tans daar skoolgaan, word al die jonger broers behandel of hulle self die wandade gepleeg het. Dis beter om hierdie jonger broers liewer in ander skole te plaas; basta met die tradisie! 'n Kind se selfbehoud en bewaring kom eerste. Niemand het nodig om aan sulke gedrag blootgestel te word nie, veral as jy self niks gedoen het nie, maar nou moet boet vir 'n ander se wandade.

Nou weet almal hoekom dit beter is om anoniem te bly. So, ons gaan voort met die 'blog' soos tevore in ons poging om bewustheid te skep en verandering, veral verbetering, voort te bring. Dit help in elk geval nie om te kla by die personeel of die skoolhoof nie. Op hierdie manier beskerm ons, ons seuns.

Sunday, August 30, 2015

Musiekfees was Orraaiterig

Vir so 'n bekende skool soos Grey was die musiekfees se standaard maar laag.

Hoekom in die lewe Grey vir Celeste in beheer daarvan geplaas het weet nugter alleen. Sy is 'n botterkop wat almal sleg behandel om nie eers te noem dat sy nie weet hoe om iets voor te berei nie. Haar kop is te vol strond om te fokus op skool aktiwiteite en skoolhou. Haar voorbereiding vir haar klasse asook vir die Stabilis was en is maar nogsteeds uiters pateties en dan behandel sy die seuns sleg as die kennis en leiding nie van hulle kant af kom nie.

Gelukkig is ons seuns nie aan die slaap nie. Sy het nou haar bynaam met die musiekfees verdien: "Juffrou Selet".

Daar was nie "wa-wa-woom" by die musiekfees nie want daar was niks om na te kyk nie. Dit is so vervelig om te kyk hoe mense sing. Verlede jaar was daar darem 'n paar paartjies m.a.w. van ons seuns wat gedans het, alhoewel hulle duidelik net 1 of 2 gewone 'moves' kon doen wat mens maar oral kry by Sokkies. Ons was seker dat daarop gebou sal word en dat daar goeie dans-paartjies sou optree hierdie jaar, maar tot almal se teleurstelling was dit nie die geval nie. Die akrobatiese goed was vervelig en het mens nie laat goed voel na die vertoning nie.

Ons wil van ons eie seuns sien dans en ons wil sien wat hulle met 'n dansmaat kan aanvang terwyl die ander sing. Dis tog hoekom ons kaartjies koop en gaan kyk.

By die groot simfonie konserte, massa koor optredes en opera sangers het hulle ook nou 'n paartjie en baie kere paartjies wat dans, veral as daar 'n tango of argentynse tango gespeel word of self 'n wals.

Die rede hoekom die groot en bekende simfonie orkeste en kore soveel sukses behaal deesdae is omdat hulle 'n spul professionele danspaartjies het, baie keer geklee in victoriaanse drag om te pas by die liedjies wat gesing of gespeel word, wat dansvertonings lewer. Mense vandag kan nie meer net sit en kyk hoe individue of kore sing nie; daar moet iets anders wees wat mens prikkel.

Die liedjies wat ons seuns gesing het was meer geskik vir meisiekore en dit het nie ons seuns se stemme tot hul reg laat geskied.

Ons hoop volgende jaar sal dit 'n beter vertoning wees, anders gaan ons nie weer geld mors om kaartjies te koop nie. Ons gaan ook nie hierdie jaar die DVD bestel nie; die vertoning was nie goed genoeg daarvoor nie.

Tuesday, August 11, 2015

Ander Skole Skryf Gemaklik Eksamen in Sweetpakke

Grey is soos met die tablette en iPads so vêr agter die ander skole want hulle het mos eng mense aan die bestuur van sake.

Ander vooraanstaande skole se leerders skryf reeds vir 'n geruime tyd eksamen in hul sweetpakke, maar drippie Scheepers weier dat Grey-seuns dit doen. Soos met almal by Grey kom Scheepie uit die ark se dae en kan net tot daar dink. Moet ook nie vergeet, niemand mag tog ooit plesier hê by dié skool nie; inteendeel moet die seuns so ongemaklik en ongelukkig wees as moontlik, dan is al die personeel by Grey bly. Mens moet altyd aan Grey dink as die slegste plek op aarde want alles word so sleg en onaangenaam gemaak as moontlik.

Tuesday, August 4, 2015

Grey Onderwysers Gebruik Enige Verskoning om NIE Onderrig te Verskaf

Johan Human weier om verder klas aan te bied vir sy vakke, veral praktiese eksperimente wat noodsaaklik is vir Natuur Wetenskap. Die seuns, volgens hom, stel nie belang nie omdat daar 'n paar in elke klas is wat raas, hul monde nie kan hou en soos mense aangaan wat hiperaktief aandag afleibaar is.
 
Hy weier volstrek om, soos hy vir 'n hele paar klasse gesê het, verder onderrig te verskaf. Hy meen om kennis te weerhou sal die leerders straf en tot hul sinne laat kom, selfs die wie nie eens 'n deelname gehad het in die ontwrigting nie.
 
Sjoe, maar die onderswysers by Grey is pateties. Hulle kan nie eers met 'n oplossing kom om die kennis deur te kry nie. Hierdie patete sal definitief nie kan skool hou in ontwikkelde lande waar leerders totaal ongedissiplineerd en ontwrigtend is. Grey se leerders is nie 'n tiende van wat oor die water aangaan nie.
 
Miskien is hierdie sinnelose verskoning van Johan Human 'n manier om luilekker rond te lê of om ander take wat nie met skoolhou of akademiese onderrig verband hou nie te kan doen.
 
Seuns beplan nou om by die Tuckshop 'n tafel waar hulle hul eie eksperimente kan doen op te rig en sal mede-leerders nooi om maar daar skool te gaan! Ons glo meer sal dalk so vermag word want die leerders wat wel belangstel om te leer, mors nou net hul tyd in die klas. Rondsit en niks doen is nie skoolgaan nie en Johan Human hoort nie in so 'n bekende skool soos Grey nie. Kry iemand wat weet hoe om skool te hou of miskien is dit toelaatbaar vir Deon om dit so te doen en los hy hom maar!

Thursday, May 28, 2015

Wat Jy Saai Sal Jy Maai - Marrabom

Uit die mond van die suigeling kom die waarheid. Net so ook leer jy mense hoe om jou te behandel deur jou optrede teenoor hulle. As mens wil weet wie 'nice' is by 'n skool, wie goed klas aanbied, wie die leerders goed behandel en wie leerders sleg behandel by hul skool, vra enige leerder. Leerders sal natuurlik nie vir personeel van die skool iets sê uit vrees dat hul aangevat, verneder of openlik 'n gek van gemaak sal word, maar daar is maniere om uit te vind.
 
Marnus van Wyk behandel die seuns by Grey soos kaaaaaak en dan verwag hy dat hulle teenoor hom moet optree met respek. Dit gebeur nie meer in vandag se lewe nie. Jy behandel ander soos hulle jou behandel; iets wat vir eeue onderdruk was, al is dit in die mens se natuur om op te tree teenoor ander soos hulle teenoor jou optree.
 
Marnus is een van die onderwysers wat seuns bitterlik gou vir detensie stuur en ook vir onnodige detensie stuur. Hy maak 'n 'issue' van alles.
 
As hy toesig hou by ander klasse as sy register klas of selfs by sy registerklas, dan mag die seuns niks doen nie, NET STIL SIT! Nou wie in die donderse wêreld kan net stilsit! Die ander onderwysers laat die seuns darem teken, lees of op hul selfone speel as hul toesighou wat te weeg bring dat seuns nie geraas maak of veel beweeg. Soveel studies het nou al bewys dat die mens MOET beweeg, DIE HELE TYD. Nou hoe gaan jy 'n kind kry om heeltemal stil te sit?
 
Ou Marrabom, Marnus van Wyk, verdien alles wat na hom toe kom. Seuns tree net op as hulle die wêreld wil laat weet van hul misnoë in iemand wat hulle afgeknou het of geboelie het. Daar is heelwat onderwysers by Grey wat seuns boelie om hul manlikheid te betoon of om hul eie ego te streel.
 
Ons staan bankvas agter die seuns wat die pragtige plakkate van Marnus gemaak en opgesit het, en noem net dat dit nie nodig sou wees vir seuns om sulke aksie te neem as dit nie vir die onderwyser wat die volwassene is, was wat hulle afgeknou het nie. Die oorsprong van alles was Marnus van Wyk. Kyk bietjie na jouself in die spiëel, Marnus. Wat jy saai maai jy!

Sunday, May 24, 2015

Scheepers Ongewild Oor die Verwydering van "Grey Vrydag"

Gewilde skoolhoofde verdien hulle gewildheid met gunste en gawes wat hul vir hul leerders doen. Dit was altyd 'n instelling by Grey dat as daar nie veel aangaan die seuns afgegee word op 'n vrydag, selfs in Deon Scheepers se tyd toe hy nog 'n leerder aan Grey was. Ander skole se leerders was altyd jaloers op Grey omdat die seuns afgekry het Vrydae wat Greyseuns spesiaal laat voel het.
 
Scheepers verseker maar net dat al hoe meer hom verafsku met al die lyste onnodige reels en regulasies wat hy ingebring het en nogsteeds inbring. Ons wens al hy wil iets oorkom dat hy nie meer die skoolhoof by Grey hoef te wees nie want soveel kla dat Grey nou 'n klagteskool geword het in teenstelling met hoe dit altyd was.
 
Matriekseuns, graad 11 en 10 seuns onthou nog van die Grey Vrydae toe Vollies daar was. Ons wat reeds van Patat se tyd af dit geken het, kan nie glo Scheepers mismaak die skool sodat die seuns dit nou nie meer daar geniet nie. Kyk maar net of jy nog 'n Greyseuns sien rondloop op die skoolgronde met 'n glimlag, maar dalk is dit die doel: hoe meer ongelukkig die seuns is, hoe gelukkiger die personeel!
 
Hoe lekkerder dit by mens se skool is, hoe beter sal die leerders presteer in alles, maar as dit nie meer lekker is nie, sal die leerders al hoe minder raak. Te veel erns, gesag afdwing en ongelukkigheid kan so 'n instansie breek. Ons kan Scheepers nou regtig 'n "partypooper" noem.

Thursday, February 12, 2015

Waar is Grey se iPads & Tablette?

Grey Kollege is veronderstel om 'n vooraanstande skool te wees en die pas aan te gee, maar nou is Grey so agter mens sal dink Grey is 'n agterlike skool.

Die meisieskole in Bloemfontein het alreeds hierdie jaar met Tablette en iPads begin, terwyl Grey se ouers nog duisende moet betaal vir handboeke. Dis verregaande!

Mahabir is Still a Bad Teacher

Mahabir hasn't changed his teaching strategies whatsoever. He still reads from a book, explains nothing and asks the boys in class for words he cannot come up with. How can a person allow a person who's mother tongue isn't English to present classes at such an "elite" institution?

A teacher isn't suppose to ask for words; a school teacher is supposed to provide words. Mahabir cannot present a class without constantly asking the boys for English words. Why was he appointed at Grey? Maybe he was appointed for affirmative action, because he appears to be spare-wheel.

Mr Scheepers is also not worth much if he doesn't even know what is going on in the classes. There supposedly are cameras, yet none of them probably work.