Friday, February 3, 2017

Human Is Nie Die Enigste Vrot Onderwyser Nie

Gelukwense aan die ouers wat vir Johan Human gaan aangee het vir sy versuiming om praktiese eksperimente te doen, dit terwyl Grey van die beste weterskap klaskamers in die land het wat spesiaal aangebou is vir eksperimente. Hierdie tipe onderwyser hoort nie by Grey nie, maar Grey het hordes van hulle wat absoluut niks omgee nie, veral nie omgee of die seuns hoegenaamd enige kennis van hulle af kry nie. Grey behoort bestempel te word as een van die swakste skole in die land met al die kak onderwysers, maar watter onderwyser sal wil weggaan as jy omtrent niks hoef te doen en van die beste betaaldes in die onderwys is?

Die eeu oue leuse geld mos nog steeds vir Grey se leerders: jy is by Grey vir die naam en vir die sport; akademie sal met ekstra klasse bolangs reg geklap word wat jou sal laat deurskraap of jy nou verstaan wat jy doen of nie. Solank jou ouers geld het vir privaat ekstra klasse, sal jy deurkom want die verpligte ekstra klasse by die skool help tog niks. Scheepers moet sy donnerse oë oopmaak.

Rerig, die oorgrootte meerderheid onderwysers by Grey is net plain swak. As hul voertsek, sal ekstra klasse nie meer nodig wees nie. Ekstra klasse sal dan net beskikbaar wees vir die geselekteerdes wat iets gevorderd wil doen soos AP-maths en seuns sal weer hul lewe terug hê en nie hul tyd gaan sit en mors by verpligte ekstra klasse nie. Skool sal weer iets word waarna uitgesien word en nie 'n las soos dit vir meeste seuns voel nie. Raak van die gemors ontslae, heel eerste van Human!

Tuesday, January 10, 2017

Silence Is A Crime

Not only is democracy about freedom of speech, but it is truly a crime not to speak out!

This blog single-handedly was the result that Herman Rudd immediately stopped with his sadistic behaviour toward the boys in his classes as posted in previous articles, although he denied that he did those things. He even tried to convince the board that he never did such things, but the boys who had to endure the subtle abuse and humiliation for decades told too many people. So his lies didn't pay off. Therefore, exposing Rudd worked. Our heart goes out to the boys, some now men, that have suffered irreparable psychological damage and there is no apology that can fix this type of damage from this outrageous tough love. Just to prove how Rudd behaved during his time as acting principle, he patrolled the school grounds in the afternoons to punish the boys that were still at school for their parents being late or not arriving until after 17.00, since he made the new school rule that boys had to be picked up before 14.00. He also gave Teacher Nadia hell with a Facebook page and nagged her day after day to do what he requested. Ask her, she has lots to tell. Her nerves couldn't take it anymore and this is absolutely not the behaviour of a mature person, let alone an acting principle, but once again proves what type of teachers Grey has.

As for Mrs Tracey Eksteen, who is actually an excellent teacher, but who has no clue how terrifying she is and that her bombastic way frightens people, not only scares the boys. The learners that have class with her are afraid of her, yet she believes and tells everybody she's only loud. "Only loud" is not at all how people perceive her. People perceive her as a bitch.

If Mr Leon Fourie stops trying to be a priest and actually starts teaching because he spends valuable time preaching from the Bible instead of teaching, he could be one of Grey's best teachers. The emotional element is a part of him and can only subside if he can learn to control it.

Mrs Lindy Van Jaarsveld doesn't realise that she is top of the list of bad teachers at Grey and has been very close in having been fired. She has numerous times been the topic of discussion at board meetings, because she truly sucks at teaching and the school had many complaints about her, but teachers are unfortunately protected by the new yet ignorant rules the department of education has implemented several years ago that makes it difficult to merely fire a teacher. The only reason she got the position of art teacher, was because of a personal issue Rudd had and because that was the only place she could be moved to, to distance her somewhat from the boys, not at all because she is good or valuable. There are much better art or AC teachers around.

Mr Dixie Dykman can go back to being the excellent teacher he used to be many, many, many moons ago, just by teaching the way he used to instead of reading from the textbook as he does these days, the current way at Grey.

Mynhardt and Strauss won't change. They are just plain unpleasant and indifferent. They don't really want to teach or be present at school. They're probably only in it for the salary, because they've never put in an effort to teach and their behaviour is that of a teacher who likes to punish not taking into account that a learner has rights. They probably don't even wonder what the learners pay for or what would happen to teachers if all the learners had to leave or stopped paying. They most definitely won't care that memories are built by the way people feel and if you get treated bad by a specific person, you have bad memories about that person.

Parents send their children to school with the understanding they'll be safe, properly educated and treated with respect. This is however not the way it is done at Grey. If a boy isn't mistreated in some way, disrespected in another way, then he is inappropriately kissed. To top it, the school allows the indecent teacher to finish the school year teaching as with Lize-Marié Swart. She should have stopped teaching immediately without pay. In all her statements, she never once mentioned that she regrets what she did or has learnt her lesson, but rather has learnt who not to tell. What about what she didn't disclose and in all probability did off the school grounds with the learner she kissed and/or others? Good educational institutions fire a teacher on the spot if they fraternise with learners, let alone kiss them and....

It's a shame that the school finds it easier to deny than to fix the problems to make Grey the school it used to be. It's fine if a teacher fucks up a learner for life, but a teacher may not be held accountable or better phrased, a teacher's feelings must be considered. hahaha. This blog is going nowhere! We'll keep on exercising freedom of speech. Keep the grievances coming.

P.S. Teachers and staff that do their job and a good job will not be discussed on this blog!

Tuesday, December 6, 2016

Grey's Academics Suck

Gelukkig is Wayde van Niekerk 'n sport ster en dis ook te verstane dat hy een geword het want Grey is 'n sportskool waar hierdie nuwe ikoon by Grey, wat oorheersend rugby georiënteerd is, vir 'n ander sport fokus gegee het. Hy sou nie akademies kon presteer nie want by Grey sou hy nie akademies kon uitstyg nie. Die druk by Grey is baie hoog in sport en ook die fokuspunt.

Saturday, September 24, 2016

Waar Rudd Is, Is Net Kak & Drama Asook Minagting

Die hele skool gons, selfs by die hoërskool, oor die boek van die seun wat Rudd weggegooi het.

Die seun het blykbaar nie 'n opdrag ingehandig, waarna Rudd sommer besluit het om sy boek in die asdrom te gooi! Hy wil altyd ander op hul foute wys of rapporteer, maar dan is die balk baie groter in sy eie oog!

Wie gee die onderwysers van hierdie skool die reg om sulke goed te doen? As hulle nie seuns hul hande laat uitsteek sodat hulle op die hande geslaan kan word soos wat Rudd tot onlangs nog gedoen het nie, dan plak hulle die seuns se monde toe met breë celotape soos van Jaarsveld gedoen het of die onderwyser rook in die klas en gee ons kinders tweedehandse rook wat baie skadelik is soos Strauss nog steeds doen. Die lys kan nog aangaan, maar nou hou die griewe eers met Rudd verband.

Rudd is nie net 'n sadis wat ons verplig het om ons klere uit te trek in sy klas in die middel van die winter en sy klas se lugreeling op die koudste gestel het, as ons gekla het dat dit koud is nie, maar hy het wragtag voor ons sy happietyd-kos gevreet terwyl hy dit verbied het dat ons ons sin mag eet. Volgens hom was daar nie 'n happietyd nie, maar almal het van graad 1 af happietyd vir 10 minute gehad in die omgewing van 9 uur voor Geldenhuys by Grey begin het. Net om sy sin te kry het hy vir Geldenhuys ingepraat in 'n ekstra 15 minute verlenging van skooldag om hierdie konsuise happietyd in te bring. Geldenhuys was nog oningelig en onervare, daarom dat hy dit toegelaat het. Hierdie is maar net 'n paar goed wat ons van hierdie kont moes verduur, maar ons is jammer vir julle wat nog tot die einde van die jaar moet deurloop.

Rudd is die inisiëerder van alle negatiewe goed. Hy haal net goed op wat hy verander wil hê wat hom pas en skep nie 'n wen-wen situasie vir almal nie. Hy het nou al vir Geldenhuys so beïnvloed dat die seuns nie meer van Geldenhuys hou nie en vir hom bang is; glad nie soos hulle teenoor hom gevoel het in die begin nie. Wens Mould kon maar nog 'n paar jaar daar bly want geen seun was ooit bang vir hom nie, selfs al moes hy 'n paar seuns oor die kole haal omdat hulle stout was. As julle weet hoeveel mense nou al vir Grey haat oor Rudd, sal julle skrik, maar miskien is dit sy doel. Wonder watse goed hy nou weer op die opvoedkundige toer gaan aanvang wat die seuns oor moet stilbly en vir niemand mag vertel hy gedoen het nie.

Gelukkig tree die poepol nou aan die einde van die jaar af en is ons verewig van hom ontslae.

Good riddens jou sadis.

Tuesday, June 7, 2016

Grey se Bestuur Spring Voor

Ons wou nog rapporteer dat daar plakkers ingetrek het op die sypaadjie aan die voorkant van die Telkom gebou by die T-aansluiting, maar die dag wat ons iets wou plaas hieromtrent, het Grey gereageer en hul verwyder.

Die plakkers het nie net sokker gespeel in die straat en voor die karre ingehardloop die heel dag, selfs op spitstyd, om nie eers te noem dat koshuisseuns wat in die laat middag en aand na die Woolworths winkel by die Engen garage lastig geval was deur die plakkers om geld te bedel wat dit 'n onveilige situasie gemaak het, maar hulle het wrintiewaar daar geslaap. Selfs hulle tasse en komberse het op die sypaadjie gestaan deur die dag.

Wat ons pla is dat dit so lank gevat het om iets hieromtrent te doen. Die Engen garage se mense moes eers kla daaroor, voordat aksie geneem is. Weet die skoolhoofde dan nie wat aangaan nie? Hulle is immers verantwoordelik vir die veiligheid van ons seuns. Die eerste dag moes iets gedoen gewees het, nie weke later nie.

Sunday, May 29, 2016

Die Fossiel is Terug!

Ag Here, hoekom het jy nie die gebede verhoor dat ou Herman Rudd liewer nie moet terugkom of vroeg moet aftree?

Almal gaan nou weer deurloop. Dit was so 'n fees sonder die poepol met al sy klaagliedere en kritiek. 'n Slegte res-van-die-jaar wag op ons almal tot hy permanent weg is.

Dis werklikwaar baie jammer dat iemand wat is soos wat Rudd is in 'n pos aangestel word en nie afgedank kan word. Dis wel indrukwekkend dat Mnr. Jurie Geldenhuys onlangs hard met hom gepraat het en gesê het hy gaan nie meer Rudd se klagtes en aanwysings hanteer want Geldenhuys is die skoolhoof en nie Rudd. Rudd het hom elke dag gepla soos hy met Mould gemaak het om hom te probeer kry om die goed te doen waaroor hy gekla het. Mould het vir baie gesê hy is so moeg vir dit, anders het hy later afgetree.

Rudd kry mos iets in sy kop en dan moet almal daarby inpas, maak nie saak hoe onprakties of onregverdig dit is, of hy hou aan totdat hy almal so gatvol het dat hul dan maar toegee.

Almal is gatvol vir Rudd en hy het Grey al baie skade berokken met sy onvermoë om menseverhoudings te bou. Daar behoort iets te wees wat die skool kan doen om so iemand uit 'n pos te lig. Dis glad nie hoe 'n adjunk hoof behoort te wees en veral nie 'n onderwyser. Ons navorsing het bewys dat twee geslagte wat by Grey se laerskool skool gegaan het, sê dat die 1 onderwyser wat hulle niks van gehou het, dit elke dag onaangenaam gemaak het en hulle altyd probleme mee gehad het, is Rudd. Grey se personeel het ook so aangedui. Niemand kan hom verdra nie.

Tree vroeg af ou man; jy is nie meer welkom by Grey nie! Jy maak almal gedaan met jou bemoeisiekheid!

Friday, May 27, 2016

'n Pa Praat Sy Hart Uit

"Dis baie hartseer van Juan-Luther, wie selfmoord gepleeg het, maar hy sal seker nie eers deur Grey se skoolhoof onthou word want Scheepers ken nie die seuns nie. Daar is 'n rede dat hierdie seun, soos baie ander seuns, uit Grey weggaan na ander skole en hierdie rede is dat die druk te hoog is. In Juan-Luther se geval was dit te laat om uit Grey weg te gaan. Graad 10 is te laat.

Grey is sport mal. Die seuns moet soveel as moontlik op die sportveld wees dat hulle nie eers kans kry om hul gedagtegang te laat gaan nie of sommer net aan nonsens te dink nie.  Hul kry nie tyd om te dink nie, dus dink hulle aan niks; fokus, fokus, fokus net op die sport omdat hulle die hele tyd behep met die sport is en besig moet bly. Ons praat nie eers van die feit dat die sport so baie tyd in beslag neem dat daar nie tyd is om huiswerk te doen nie en alle beskikbare tyd in beslag geneem word vir die skool; wat nog van die akademiese druk om te presteer. So aanmekaar sport veroorsaak ook dat die seuns nie meer kans kry om te droom nie. Hulle word soos Grey-zombies en sien nie meer uit na goed nie. Mense wat nie meer verbeelding het nie, kan maar net so wel vrek.

Sport is lekker. Ek het self sport beoefen op skool, maar ons kon kies of ons aan sport wou deelneem en as ons aan sport deelgeneem het, was die afrigting net 2 tot 3 keer per week; nie elke dag, wat nog van elke dag 2 ure vir laerskoolseuns in graad 4 en 5 laat middag en vroeg aand wanneer 'n KIND tot ruste moet kom en die brein moet afskakel en rus. Grey se skoolhoofde is heeltemal stapel gek mal!

Toe Grey nog die dansklub op die gronde gehad het, was daar iets om na uit te sien. Dit was fantastiese afleiding sonder druk en my eie seun het gesê almal, seuns en dogters, praat daarvan dat hulle van week na week leef om vir 'n uur te kan dans, so geniet hulle dit, en kan nie wag vir die sosiale ontspannende interaksie nie. Mould en Vollies was op die regte pad hier, maar die nuwe skoolhoofde is regte diktators ... slawedrywers.

Die kinders se programme by Grey is so vol, hul kan aan geen ander buitemuurse aktiwiteite deelneem soos solo-sangklasse, privaat kunsklasse, 'fencing' of boogskut nie. Die aanmekaar sport by die skool, veroorsaak ook dat seuns nie bietjie spontaan kan wees nie. Hulle word soos robotte en het nie tyd om aan interessante dinge deel te neem, te ontspan of net partytjie te hou nie. Sosiale ontwikkeling is 'n belangrike speek van 'n mens se ontwikkelings-wiel, net soos godsdiens en ander elemente is.

Dis 'n feit dat ons land net op 'n afdraende pad is en die kinders kry nou die druk om alles aan die gang te hou. Skole se personeel is so onnosel dat hulle nie kan agterkom dat die "altyd by die skool wees" die kinders en hulle ouers benadeel nie. Families spandeer glad nie meer tyd saam nie. Die eksterne buitemuurse afrigters moet skoolgeld betaal vir hulle kinders op skool en om kos op die tafel te sit want dis hul beroep, maar daar is net geen plek vir die kinders smiddae om hierdie buitemuurse onderrig te kan bywoon, en nou verdien hulle nie genoeg om skoolgeld beter te betaal nie. Plaas dat die skool hier help met die ekonomie, maar daar word die teenoorgestelde gedoen. Mens sou dink dat 'n skoolhoof met 'n MBA darem hierdie sou kon uit redeneer! Waar is die breinselle?

My seun is nou al 'n geruime tyd nie meer in Grey. Hy kry privaat onderrig en word nie net beleefd behandel, met ander woorde daar word nie op hom of sy klasmaats geskreeu soos by Grey en hy het heeltemal verander: is kalm, beleefd en vol drome vir die toekoms. Dis die beste ding wat ons vir hom kon doen. Juan-Luther se ouers het te laat opgetree. My seun het hom geken en sal hom mis. So 'n hartseer affêre affekteer ons almal en het 'n negatiewe invloed op ons om nie eers te praat van 'n kettingreaksie nie.

Basta met depressie. Kinders is ongelukkig en sien nie meer uit na hul toekoms nie. My seun was ook op die plek en punt. Seuns van Grey, selfs uitruilstudente, wat oorsee studeer sê dis 'n partytjie teen Grey; dit voel amper of hulle leeglê want dis amper 'n luilekker lewe in vergelyking met wat hulle aan gewoond was by Grey. Wie wil net heeltyd probeer bewys wat hul werd is deur alle beskikbare tyd in te boet om te leer en aan sport deel te neem? Wat het geword van al die mooi dinge beleef? Haal julle kinders vroegtydig uit Grey of weier om so baie tyd aan sport te bestee. 'n Kind moet die reg hê om te kies of hy aan sport wil deelneem of nie. Nie alle kinders is sportkinders nie en Grey is nie geskik vir alle seuns soos in die verlede nie. Grey is 'n sportskool met 'n militaristiese uitgangspunt; klaar; punt!"

Hartlik dank aan hierdie pa se skrywe!