Showing posts with label Grey College Primary School. Show all posts
Showing posts with label Grey College Primary School. Show all posts

Saturday, February 18, 2023

DIE SKOOL IS DOM OM VAN EXTERNE BUITEMUURS TE PROBEER ONTSLAE RAAK

It just shows that people who educate don't understand business and most people who are theoretically educated in business also only understand business if they own their own business.

Ouers van seuns op Grey en selfs ander skole bied buitemuurs aan sodat hulle vir hul families kan sorg en skoolgelde kan betaal omdat pa se inkomste, as daar 'n pas is, nie meer is soos wat dit in die verlede was nie.  Baie ouers se enigste inkomste kom van die buitemuurse aktiwiteite wat hul aanbied af. Oral word skoolleerders se tyd so volgemaak met allerhande skoolaktiwiteite dat ouers wie buitemuurs aanbied se tyd om waardevolle buitemuurse aktiwitieite aan te bied bitter min is. Al hoe meer ouers kan nie meer die skoolgelde betaal as gevolg hiervan nie.

Trying to get rid of or making it so very difficult for people to present external extra mural classes is the downfall of any school. Keeping children so occupied in school activities that they don't have time for ballet, private drama, karate or any other private extra murals, is very stupid!

Hierdie tendens word al hoe erger. Hoe moet ouers en potensiëele ouers nou maak om al hul uitgawes, wat die skoolgeld insluit, te betaal?

Thursday, June 11, 2020

AND THE CIRCUS CONTINUES

Only at Grey would it be that a learner has covid-19.😂😂😂 The other schools all over South Africa have no problems, but here at Grey... 

Who in their right mind would still want to attend school at Grey?😕

Sunday, April 12, 2020

SMEEK VIR NUWE WAARDEVOLLE SKOOLHOOF

Jesus Christus, vandag (Paas Sondag) van alle dae vra ons namens ons Greyseuns, ouers en personeel, kan U vir ons 'n skoolhoof stuur wat waarde vir ons skool inhou en in ons belang optree; 'n hoof wat ons op trots kan wees en wat ons as 'n vader en vriend kan beskou.

Ons het 'n skoolhoof nodig wat vir Grey 'n advertensie kan wees en nie iemand wat in sy kantoor wegkruip, seuns en ouers sleg behandel, en nie sy deel van sy pligte behoorlik nakom nie. Ons is gatvol om iemand wat nie sy deel doen en net die minimum doen om sy eie ego te streel aan bewind van ons eens besonderse skool te hê. Dis nou tyd dat ons 'n fantastiese hoof wat 'n ambassadeur vir Grey is te kry as skoolhoof om ons naam in ere te herstel.

Ons wil ook, soos ons voorvaders en ouers, trots wees op Grey wat ons ontneem is met die aanstel van Scheepers en nou het Geldenhuys ook in hierdie selfde rigting begin beweeg. Daar was altyd gesê die kaffertjies is die probleem, maar dit wil tog wel voorkom of die witman die probleem is oral.

'n Skoolhoof behoort net 'n kort tydperk van 4 of 8 jaar aangestel te word soos 'n president sodat hy nie dink hy is die alfa en omega wat kan doen net wat hy wil nie. Ons het Scheepers geglo toe hy gesê het hy gaan Grey in 'n akademiese skool verander. Dit was die grootste leun wat iemand ons nog vertel het want almal wat akademies presteer doen dit a.g.v. ekstra klasse by privaat persone of ander instansies, nie by Grey nie. Ons soek daai tipe skoolhoof wat dit wel sal regkry, wat die "guts" het om sporttye minder te maak vir die gebruik van ekstra klasse, koor en kultuur aktiwiteite smiddae en aandklasse heeltemal afskaf sodat seuns en ouers weer kan rus en familiebande by die huis kan versterk. Ons is almal oormoeg want die vereistes en heeltyd by die skool wees, is net te veel. Selfs die koshuisseuns het nie meer ontspanningstyd nie, dis net altyd besig wees met skoolverwante aktiwiteite. Dis nie waaroor skool gaan nie. Skool gaan daaroor om kennis in te win,  nie om 15 ure per dag besig te bly met sport of ander skool aktiwiteite nie. Sport is in werklikheid 'n ekstra.

Daar behoort eintlik glad nie ekstra klasse te wees nie. Skooltyd is veronderstel om gebruik te word vir die aandbied en oordra van kennis. Die ander kole in die res van die wêreld doen dit so, hoekom kan ons nie ook nie? Seuns behoort soos in ander lande lekker skateboarding of ander aktiwiteite na ure te kan doen. By Grey het ons nie "na ure" nie: nie die seuns, ouers of die personeel nie. Dis nie 'n lewe nie!!

Asseblief Here, hoor ons gebede, maak seker ons nuwe hoof is nou die regte hoof, 'n dinamiese ambassadeur wat vir ieder en elk by Grey omgee, aan voorstelle en klagtes aandag gee, en in ander se belang optree.

Friday, December 22, 2017

Grey's Academic Education Sucks Now Even More Than Ever

By Grey word skoolgelde betaal vir die naam & nie vir die onderrig nie. So word skool gehou by Grey: "Blaai na bladsy ... en merk paragraaf .... Onderstreep die sin wat met ... begin want dis wat jul in die toets gaan kry. Paragraaf op bladsy ... is ook belangrik om te leer."

Greyseuns en ouers mag dalk nie weet hoe dit by Grey werk nie, so hier is 'n indiepte uiteensetting. Jy gebruik die naam maar jy verskaf aan jouself onderrig of jy tyd het of nie want Grey hou jou ongelooflik besig op die sportveld. Laerskoolonderwysers, sowel as hoërskoolonderwysers gebruik ook net die naam om te sê hulle is 'n onderwyser by Grey, nie om regtig skool te hou nie. Die salaris word ook gretig ontvang om vir almal te sê Grey is 'n goeie skool en dat die onderwyser daar skool hou, maar wat in die realiteit nie gebeur nie. Die onderwyser is maar net teenwoordig in die klas in persoon met 'n baie kort beskrywing wat die seuns by die huis hulself mee moet onderrig. Verder hou die onderwyser homself besig met eie persoonlike belange.

In the English classes, it is even worse, since the black boys do as they please and they talk throughout each class to each other with no regard or respect for the teacher. Hence, no other boy can hear the teacher that results in the class not even starting or the boys to sit and chat or play on their cell-phones.

Grey College Grievances het met studente gesels wat nou op universiteit is. Hulle sê almal dat hulle nie die nodige kennis het om te kan studeer en hulle is ook nie geleer om onderrig te ontvang nie, daarom studeer hulle 3 jaar aan eerstejaarvakke. Swart sowel as wit studente is eens hiermee. Hulle lag en skerts terwyl hulle sê hulle onthou hoe dit was by Grey want Grey hou sy reputasie van sport bo alles. By Grey sekondêr is leeglê in skooltyd aan die orde van die dag wat dit baie lekker maak by Grey want jy hoef nie veel te doen in die oggende by die skool nie. Jou klasse begin eers regtig in die aand waarvoor jou ouers dubbel moet betaal want die ekstra klasse kos EKSTRA. Jy betaal dus net skoolgelde om êrens veilig te wees in die oggend en om te kan sê jy is 'n Greyboy, maar dit beteken nie dat jy enige akadeniese kennis het nie en daar word regtig nie onderrig verkaf nie. Grey is dus eintlik 'n dagsorg.

Many Greyboys lately don't get appointed to jobs, whether they have studied or come straight from school, as the employers say they are like uneducated people: they either have to teach them every single thing in a spoon-feed way or they are completely unfocused and undisciplined to work. The moral of the story is, Grey is set up in a way not to draw the boys' attention to education, but to the camaraderie, sport and fun of doing as little as possible at class. This is probably the reason Greyboys always try to get out of situations where they need to participate and throw in their academic support.

"What a shock it was to all of us when my brother went to Saint Andrews where academics come first. His marks fell from 60% at Grey to 20% at Saints, because we only study a day or sometimes 2 days before a test and exam," sê 'n Greyseun. "He worked his butt off to get to 60%, because they actually do class work during school hours in the morning, but now he knows more than us. He strives to do even better than he is currently doing, however vast the shortfall, as he didn't think he was capable of excelling academically for the mere reason that academics are not the focal point at Grey which it is supposed to be."

Wiskunde onderrig soos met baie van die vakke by Grey se laerskool is regtig van swak gehalte, maar anders as ander vakke is wiskunde bitter belangrik en selfs hier moet ouers nou deesdae betaal vir ekstra klasse. Greyseuns daag by die privaat ekstra klasse op met geen of minimale kennis en skok almal met hoe min hulle weet. Dis regtig 'n skande, maar so bou Grey sy reputasie buite die skool op. Hoërskoolonderwyser vee hulle net eenvoudig aaraan af as daar geen wiskunde fondasie gelê was in die laerskool nie. Die seuns wat wel goed doen by Grey is afkonstig van ander skole waar daar wel onderrrig verskaf is en 'n wiskunde fondasie gelê is deur goeie wiskunde onderwysers, nie soos die gemors wat op Grey se betaalstaat is nie. Selfs sussies in Oranje & Eunice help nou hul boeties met wiskunde en ander moeilike vakke want by daardie skole word hul ernstig geskool TYDENS SKOOLURE. Ouers het nie meer fondse soos in die verlede om dubbel te betaal vir onderrig plus ekstra klasse nie, maar hulle skaal maar af aan lekker eet. Party het selfs pap en vleis of net pap vir aandete elke aand omdat dit al is wat hul kan bekostig om die ekstra klasse by te bring. Daar behoort glad nie ekstra klasse in die aande te wees nie en as dit 'n opsie is, behoort dit net 1 aand in die week te wees sodat die kinders se breine kan rus weg van akademie en sport af, nie vir klomp verskillende vakke nie. Seuns neem nou al glad ekstra klasse in wetenskap en ander vakke. Wat 'n skande. Dit help in elk geval nie om net 1 goeie wiskunde onderwyser te hê nie. Al die wiskunde en wetenskapondewysers behoort blerrie goed te wees.

Geen mens kan daagliks 13 tot 14 ure aan jou skool wei nie, nie insluitend studietyd, konserte, prysuitdelings en ander byeenkomste soos galas, oueraande, vergaderings, musiekfeeste, fondsinsamelings en vakkeuse aande nie. Dis heeltemal onmenslik! 'n Normale mens behoort soos met werksure 8 ure aan jou skool te spandeer en as ekstra 1 uur aan sport per dag. Leerders op skool, wat die beste vaar in die wêreld tydens hul skoolloopbaan en selfs na skool, wei net 20 tot 30 uur per week aan skool belange, akademie en sport ingesluit.

Tuesday, December 6, 2016

Grey's Academics Suck

Gelukkig is Wayde van Niekerk 'n sport ster en dis ook te verstane dat hy een geword het want Grey is 'n sportskool waar hierdie nuwe ikoon by Grey, wat oorheersend rugby georiënteerd is, vir 'n ander sport fokus gegee het. Hy sou nie akademies kon presteer nie want by Grey sou hy nie akademies kon uitstyg nie. Die druk by Grey is baie hoog in sport en ook die fokuspunt.

Saturday, September 24, 2016

Waar Rudd Is, Is Net Kak & Drama Asook Minagting

Die hele skool gons, selfs by die hoërskool, oor die boek van die seun wat Rudd weggegooi het.

Die seun het blykbaar nie 'n opdrag ingehandig, waarna Rudd sommer besluit het om sy boek in die asdrom te gooi! Hy wil altyd ander op hul foute wys of rapporteer, maar dan is die balk baie groter in sy eie oog!

Wie gee die onderwysers van hierdie skool die reg om sulke goed te doen? As hulle nie seuns hul hande laat uitsteek sodat hulle op die hande geslaan kan word soos wat Rudd tot onlangs nog gedoen het nie, dan plak hulle die seuns se monde toe met breë celotape soos van Jaarsveld gedoen het of die onderwyser rook in die klas en gee ons kinders tweedehandse rook wat baie skadelik is soos Strauss nog steeds doen. Die lys kan nog aangaan, maar nou hou die griewe eers met Rudd verband.

Rudd is nie net 'n sadis wat ons verplig het om ons klere uit te trek in sy klas in die middel van die winter en sy klas se lugreeling op die koudste gestel het, as ons gekla het dat dit koud is nie, maar hy het wragtag voor ons sy happietyd-kos gevreet terwyl hy dit verbied het dat ons ons sin mag eet. Volgens hom was daar nie 'n happietyd nie, maar almal het van graad 1 af happietyd vir 10 minute gehad in die omgewing van 9 uur voor Geldenhuys by Grey begin het. Net om sy sin te kry het hy vir Geldenhuys ingepraat in 'n ekstra 15 minute verlenging van skooldag om hierdie konsuise happietyd in te bring. Geldenhuys was nog oningelig en onervare, daarom dat hy dit toegelaat het. Hierdie is maar net 'n paar goed wat ons van hierdie kont moes verduur, maar ons is jammer vir julle wat nog tot die einde van die jaar moet deurloop.

Rudd is die inisiëerder van alle negatiewe goed. Hy haal net goed op wat hy verander wil hê wat hom pas en skep nie 'n wen-wen situasie vir almal nie. Hy het nou al vir Geldenhuys so beïnvloed dat die seuns nie meer van Geldenhuys hou nie en vir hom bang is; glad nie soos hulle teenoor hom gevoel het in die begin nie. Wens Mould kon maar nog 'n paar jaar daar bly want geen seun was ooit bang vir hom nie, selfs al moes hy 'n paar seuns oor die kole haal omdat hulle stout was. As julle weet hoeveel mense nou al vir Grey haat oor Rudd, sal julle skrik, maar miskien is dit sy doel. Wonder watse goed hy nou weer op die opvoedkundige toer gaan aanvang wat die seuns oor moet stilbly en vir niemand mag vertel hy gedoen het nie.

Gelukkig tree die poepol nou aan die einde van die jaar af en is ons verewig van hom ontslae.

Good riddens jou sadis.

Tuesday, June 7, 2016

Grey se Bestuur Spring Voor

Ons wou nog rapporteer dat daar plakkers ingetrek het op die sypaadjie aan die voorkant van die Telkom gebou by die T-aansluiting, maar die dag wat ons iets wou plaas hieromtrent, het Grey gereageer en hul verwyder.

Die plakkers het nie net sokker gespeel in die straat en voor die karre ingehardloop die heel dag, selfs op spitstyd, om nie eers te noem dat koshuisseuns wat in die laat middag en aand na die Woolworths winkel by die Engen garage lastig geval was deur die plakkers om geld te bedel wat dit 'n onveilige situasie gemaak het, maar hulle het wrintiewaar daar geslaap. Selfs hulle tasse en komberse het op die sypaadjie gestaan deur die dag.

Wat ons pla is dat dit so lank gevat het om iets hieromtrent te doen. Die Engen garage se mense moes eers kla daaroor, voordat aksie geneem is. Weet die skoolhoofde dan nie wat aangaan nie? Hulle is immers verantwoordelik vir die veiligheid van ons seuns. Die eerste dag moes iets gedoen gewees het, nie weke later nie.

Thursday, November 19, 2015

Grey Primêr Word Nou Heel Fokken Mal

Dink maar twee keer voor jy jou kind in Grey hou of in sit.

Die laerskool, aangehits deur Mnr Rudd wie lekker op die skoolgronde bly en deesdae verveeld is omdat hy nie meer so baie werk het nie, beplan dat die skool om 07h05 in die oggende begin.

Hierdie gaan nie net die wittes en veral die Afrikaner, wat uiteraard maar nogsteeds die land dra, heeltemal uitput nie, maar ook die onderwysers tyd saam met hul kinders kos, om nie eers te praat van dat Grey se onderwysers nou eers moeg by die werk gaan opdaag en die seuns nog meer gaan verskree want 'n moë mens is geïrriteerd!

Daar is soveel ouers wat al 05h00 van hul hoewes en plase af vertrek vroeg in die oggend om hul kinders betyds by skool te hê. Ouers, met siek kinders, moet medikasie vroeg in die oggend toedien en nou gaan dit nog vroëer gedoen moet word.

Ander ouers werk tot 21h00 en selfs 22h00 daagliks; dit net om kos op die tafel te sit met geen ekstras.

Mnr Rudd hits altyd hierdie goed aan en ou Jurie is te ruggraatloos om dit teen te staan om sy ouers te beskerm. Toe Mnr Mould nog jonk was het hy Herman goed teengestaan, maar ons nuwe hoof is te lamsakkig om te doen wat reg is. 'n Skool behoort 08h00 te begin soos die res van die wêreld dit doen, nie so vroeg soos dit reeds begin en dit nou heeltemal tot die uiterste gevat word.

Mense is alreeds so moeg en sit alles in om als te kan betaal tot die gevolg dat bitter min tyd met hulle kinders in die aande gespandeer word. Nou gaan daar geen tyd met kinders in die aande en naweke gespandeer word.

Vra gerus die onderwyseresse by graad 1. Met die finansiele toestand van ons land wat aanhoudend versleg, is daar elke jaar al hoe meer kinders wat ongedissiplineerd, wild en ongemanierd skooltoe kom. Ouers het nie meer tyd om hul kinders op te voed met basiese maniere of dissipline nie. Ouers moet teenwoordig wees om hul kinders te dissiplineer wat nou duidelik nie meer gaan gebeur. Onderwysers het ook nie tyd om daardie tipe opvoeding te doen by die skool nie. By wit kinders is hierdie verskynsel meer opvallend as by die ander rasse wat in elk geval ongemanierd en ongedissiplineerd is.

So Herman Rudd en jou trawante, want jy is die een wat Grey bestuur, as jy die wittes wil straf deur die skooltyd te vervroeg, dan moet ons jou gelukwens, jy gaan dit regkry. Jy gaan persoonlik die val van die witte veroorsaak want hulle gee reeds alles en het nie meer om te gee.

Rudd tree af die einde van volgende jaar en dan sit Grey met die gebakte pere. Miskien is dit wat hy wil doen, verseker dat al sy goed in werking tree om skade te berokken vir ouers en dan sit hy lekker by die see en lag vir Grey want hy dink werklik nie aan die langtermyn gevolge van hierdie onnosele besluit. Grey het darem werklik dom hoofde om hierdie te oorweeg, dis verseker, anders sou daar in die belang van die ouers en seuns opgetree word. Om skooltye te vervroeg is nie om in belang van die Grey- ouers en/of seuns op te tree nie, nog minder is dit in belang van Grey se personeel tensy Grey se personeel nou 'n vet salarisaanpassing gaan kry.

Nou kom ons by ons seuns. Seuns het nodig om tyd saam met pa te spandeer, maar as pa nou 3 betrekkings het om kos op die tafel te kry en ma werk ook, moet seuns hulself maar grootmaak. Geen wonder Greyseuns van alle ouderdomme is nou deesdae soos hulle is. Rooi vormpies gaan nie meer die ding doen nie, net rus en tyd saam met ouers gaan.

Die tuisstudieseuns se ouers en seuns wat reeds uit Grey gehaal is, sê dit gaan 1000 keer beter want die druk is weg en die vroeg opstaan wat hulle moeg gemaak het, is ook weg. Tuisstudie is nie so erg as wat mens dink nie en soos dit in die ou dae was nie. Hulp op die internet is nou oral beskikbaar.

Ou mense soos Rudd slaap minder en staan vroëer op ('n natuurlike verskynsel by oumense), maar jonges het hul rus, slaap en bymekaarwees-tyd nodig. Om jonges te dwing om soos oumense te wees is onmenslik en teenstrydig met menseregte. Vroëer begin is nie 'n opsie nie. Liewer later aanhou soos die oorsese skole van 08h00 - 15h00 waar huiswerktyd ook sommer ingesluit is asook etes, is wat behoort te gebeur!

Indien daar nog twyfel was, ons land is regtig in 'n swak toestand en versleg nogsteeds. ALMAL kry swaar in SA, swaarder as ander lande waar dit finansieel goed gaan, maar om mense wat darem nog 'n bydrae lewer, nog swaarder te laat kry as wat hulle reeds kry is regtig onmenslik!!!!


Wednesday, October 21, 2015

The Trait of the Guilty

Like guilty people are going to say, "I pocket a huge tax-free income illegally by running a gigantic art school from my home while I'm employed by the government and know what I'm doing is illegal" or "I am the vice principle, yet I am in partnership with a teacher who makes us plenty money from home and on the school grounds through extra curricular activities I allow, gave my consent to and oversee".

No, the guilty make a scene of how innocent they are, even if the evidence is presented to them. Guilty people always claim to be innocent, deny all accusations and try to blame others.

Tuesday, October 13, 2015

At Grey Afrikaans Classes Get More and Better Attention Than English Classes

Boys talk among themselves and it has now become apparent that the Afrikaans classes get more and better attention from teachers than the English classes. It has nothing to do with people of colour.

At the Afrikaans classes things are explained in detail and many times boys are spoon-fed. In the English classes boys are told what to learn and then they are dependent on themselves to become educated.

This has been monitored over several years and it is still continuing, so it's not something that is imagined or a mere story and it doesn't just happen at Grey's high school, but most definitely at the primary school too.

This problem could be as a result of the teachers being Afrikaans speaking, resulting in the inability to express themselves properly in English. So they say the minimum.

Afrikaans classes are always clued up about what to study for tests and exams, but the English classes in most cases have a vague idea, but mostly are unsure. The English boys are also continually reprimanded to keep quiet and no questions are allowed. At the Afrikaans classes discussions are held and many detailed questioned allowed and answered.

Grey is an excellent school for sport, but it truly sucks at academics! The Afrikaans classes already battle with academics even if they are the favourites at Grey, so what should a person say about the English classes?

If you think you're going to get a good education from Grey College, think again! You'll have to pull all the resources outside the school to become educated, more so if you're in the English class!

Wednesday, September 30, 2015

Baadjie vir 'n Maatjie

Hoekom word die kunsonderwyseres, by Grey se primêre skool, toegelaat om betaalde kunsklasse aan te bied in die middae, maar ons ander onderwysers en onderwyseresse mag nie vakke wat meer belangrik is as kuns teen 'n fooi aanbied nie?

Mev. van Jaarsveld het by so baie van ons gespog dat sy en Mnr. Rudd die kunssentrum begin het en hoe sy haar eie sillabus moes opstel dat dit nou duidelik word dat Mnr. Rudd seker deel in haar winste van haar kunsklasse wat sy 'ekstra kunsklasse' noem en aanbied die middae wat sy nie verpligte studie moet behartig nie. Sy bied hierdie kunsklasse ook by haar huis aan omdat sy konsuis 'n chroniese siekte het en nie sport kan aanbied nie, maar sy is nie te siek om so hard te werk aan haar middagkunsskool nie. Daarby het sy ook betaalde middagstudie by haar huis en haar man vervoer laerskoolseuns van Grey af na hul huis toe smiddae net na skool. Wie toesig hou daar is 'n raaisel want sy is by die skool besig met 'n ander vorm van geldmaak vroegmiddag: bied teen 'n fooi huiswerkklasse aan by die skool die middae wat sy nie skoolstudie behartig en selfs daardie middag wat sy skoolstudie behartig gaan sy voort met die huiswerkhulpklasse, vir seuns wat sukkel om hul huiswerk tuis te doen soos die swart kinders. Na afloop van die hulphuiswerk diens, jaag sy huistoe om die kunsklasse aan te bied en darem seker "op te check" op die nasorgleerders wat duur betaal vir daardie diens.

Dit wil voorkom of Mev. van Jaarsveld se man ledig is en help met haar en Mnr. Rudd se kunssentrum want hulle het nou agtergekom dat dit die geldmaak plek is en benut dit tot sy volle potensiaal. Die bewys is dat Mev van Jaarsveld se man gereeld by Grey is, veral soggens, mens sal dink hy werk ook by Grey.

Mev. van Jaarsveld is werklik bevoorreg om die beskikbare tyd te hê om soveel ekstra geld te maak dat sy amper nie meer haar departementele salaris benodig nie, terwyl die res van ons onderwysers in die bloedige son of koue en selfs stof sport aanbied.

Met behulp van die pamflette, 'link' onder aangeheg, wat sy by die skool uitdeel aan die leerlinge, en die plakkate waarvoor sy toestemming verkry het om op te plak by Grey se laerskool, seker by Mnr Rudd die toestemming verkry, beloop haar addisionele inkomste R230 000 plus per jaar en dan kom die middagstudie by haar huis nog by plus die middaghulphuiswerkklasse by Grey in haar klaskamer direk na skool, wat sekerlik nie minder as R500 per kind per kwartaal beloop nie. Sy 'help' 5 of meer seuns met huiswerk per middag wat sekerlik R2500 p kwartaal x 4 kwatale = R10 000 per jaar plus die nasorgkinders se gelde wat heel moontlik R700 per kind per kwartaal beloop: R700 x 10 of meer kinders, want sy neem dogters ook, word dus R28 000 per jaar. Jaarliks het sy 'n onverklaarde inkomste van R540 000 of meer waarop sy sekerlik nie belasting betaal nie, buiten haar departementele salaris en 13de cheque. Hierdie bedrag sluit nog nie die vakansie kursusse in wat sy aanbied gedurende die vakansie nie. Daarvoor adverteer sy ook kostevry by Grey met pamflette wat sy uitdeel aan die seuns en plakkate. Maak maar self die somme.

Hoekom 'n adjunkhoof, met die stem van 'n vrou, 'n 'madam' sal 'back' wat dit aanvaarbaar vind om graad eentjies se monde toe te plak met breë celotape, haar graad 1 klas se seuns onmenslik vir 'n halfuur buite laat staan met hul hande op hul kop omdat hulle nie 'n reguit ry kan vorm soos soldate nie, graad 1 seuntjies 'n kontrak laat teken, iets wat teen die wet is vir mense onder 18 jaar, en hulle dan uitermatig straf omdat hulle afgewyk het van die reëls waarvoor hulle geteken het en daarna die kontrak voorlê as bewys asof hulle die reels verstaan het waarvoor geteken is wat nie nagekom is nie, gaan mens se verstand te bowe. 'n Graad 1 leerling kan nie langer as 2 dae onthou nie, nou moet hulle onthou wat hulle op 'n stuk papier geteken het dae of weke gelede, en behoed hulle as hulle dit die kan doen en dit waarvoor hulle geteken het, nie nakom nie. 'n Graad 1 het nog nie eers 'n handtekening nie, wat nog van 'n dokument verstaan. Hierdie is maar net 'n paar van die goed wat sy aangevang het toe sy 'n graad 1 onderwyseres was en dis nog nie die goed wat sy huidiglik aanvang in die kunssentrum nie. Mnr Rudd moet regtig baie uit die 'deal' kry om hierdie goed toe te laat!

Van Jaarsveld se man is konsuis 'n godsdienstige prediker in besit van en by sy eie sekte, maar saam met sy vrou, verbreek hy al die wette want dis teen die wet vir 'n onderwyser om tuis onderrig, studie of klasse aan te bied. Onderwysers is eintlik aangestel vir 'n voldag pos, wat beteken dat hul middae nog in diens van die departement van onderwys is. Hy, Willie, is die een wat die seuns reeds vir jare aanry na hul huis toe vir middagstudie. Ook weer geld uit Grey se sak want die seuns maak nie gebruik van Grey se middagstudie nie soos hulle veronderstel is nie. Dis nou vir jou 'n godsdienstige en voorbeeldige ouerpaar hierdie!!!

Die hoofde en leerkragte by Grey dra heeltemal kennis daarvan dat die kunsonderwyseres 'n swak onderwyseres is, daarom dat sy geskuif is na 'n kuns aanbieder pos toe, met konsuis 'n kultuursentrum want soos hulle al vir baie ander gesê het, is dit moeilik om van so 'n swak onderwyser ontslae te raak. Al gee sy huidiglik kuns vir ouer seuns, is die probleem nou dat die seuns kuns haat en niks daarmee te doen wil hê na laerskool nie want sy maak dit nie net onaangenaam met haar uitermatige streng reels nie, maar dis so onaangenaam omdat sy so kwaai is. Vra maar gerus vir enige onderwyser by ander skole, haar reputasie loop haar vooruit as onnodige kwaai onderwyseres. Almal lag vir Grey omdat hulle haar in hierdie pos gesit het en trek hulle oë as hulle vir ander vertel wie die laerskool se kunsonderwyseres is. Dat sy 'n goeie kunstenaar is, is waar, maar dat sy enigsins 'n goeie onderwyseres is, is totaal onwaar. Sy kan teken en skilder, maar nie skoolhou nie.

Daar was groot kak met die mond toeplak met celoptape; die ouers wou Grey hof toe sleep, maar daar was ander ongeruimdhede van van Jaarsveld se kant ook. Sy het so erg met die seuns aangegaan dat van hulle vir jare sielkundige behandeling, wat ons voel Grey veronderstel is om te betaal, ontvang het. Gelukkig is Mnr Mould 'n deskundige in lieg en toesmeer en met Mnr Rudd, nog 'n ekspert in skynheilig wees, waarheid verdraai en  dooddruk, Mould se betroubare regterhand se hulp, het hulle van Jaarsveld dadelik geskuif na die hoër grade om die hofkwessie te ontduik.

Onderwysers behoort eintlik net vir 'n paar jaar lank aangestel te word op 'n kontrakteurs basis en kan dan heraangestel word of nie, weer vir 'n paar jaar op dieselfde basis. Geen mens moet meer lewenslank aangestel word totdat jyself kennis gee nie sodat jy kan droogmaak en nie afgedank kan word nie. Mnr Rudd is ook te lank in sy pos soos baie van die vossiele by Grey want hy weet nou presies wat om te doen om vir homself in te palm en dit so weg te steek dat niemand weet nie. Hy is 'n deskundige om dinge te ontken net soos hy die waarhede wat hierdie blog voorsien ontken.

Dit gaan regtig lekker daar by die kunssentrum in skooltyd want die kinders word aan die werk gesit met teken of verfwerk en dan kan van Jaarsveld lekker op haar rekenaar voorberei vir haar middag besigheid. So gaan dit al baie lank. Baie kinders kla dat sy nie klas aanbied nie, maar haar eie persoonlike goed op die internet naslaan of voorberei terwyl hulle gebombardeer word met moeilike werkstukke wat vir hoërskool bedoel is. As sy klas aanbied, let wel 'klas aanbied nie onderrig verskaf' is dit so onaangenaam dat niemand iets geniet nie. Die seuns vertel hoe sy in 'n woedebui toe sy kwaad geword het vir 'n swart seun, hard op sy tafelblad geslaan het, dit opgetel het dat net skroewe gewaai het en die tafelblad heeltemal afgekom het daarna. Baie ouers kan in elk geval die goed wat sy op minderwaardige vlak by Grey aanbied vir hulle kinders leer. Wens daar was tog 'n aangename kunsonderwyseres wat kuns en kultuur kon aanbied by Grey se laerskool. Kuns behoort lekker speel te wees! Van Jaarsveld het nou 'n lekker nessie vir haarself daar ingewurm by Grey ten koste van die skool en die seuns, maar haar en Rudd se sakke loop oor!

Dis nou 'n baadjie vir jou maatjie: lieg en bedrieg met die Bybel onder die arm! Herman Rudd, jy is baie slim om so vir jou en die van Jaarsvelds 'n neseiertjie op te bou sonder jou naam op die pamflet!

Friday, September 18, 2015

Herman Rudd Staan Agter die Deur!

Old Herman Rudd is a plug-puller. If someone enjoys something at Grey he will see to it that it comes to an end.

Old Herman Rudd is a chronic complainer. He complains about things at Grey until he gets his way just like a 3 year old. Not only that, he blows it up until everyone believes it to be a big and serious issue and act upon it. He drives the staff and colleagues crazy.

All this would have been fine if he was living a clean slate, but this is not at all the case.

Een van die dae is dit weer opvoedkundige toer en ouers moet maar gereed wees om jou kind te laat haal halfpad deur die toer. Hierdie toere beloop etlike 1000e rande.

Ouers vertel hoe hulle in 2011 hul familie van Stellenbos, Kaapstad en Worcester af moes ontbied om hul seuns by 'n winkelsentrum in die Kaap te laat haal omdat Mnre Rudd, Lemmer en Meyer hul daar gelos het sonder toesig om te gaan suip. Die graad 6e en 7s het gelukkig selfone by hulle gehad en het hul ouers ingelig omtrent die toestand van sake. Hierdie ouers was uit die veld geslaan.

Toe klomp familielede uiteindelik na ure se ry by die seuns opdaag om hul te haal was die 3 menere nog steeds nêrens te vinde.

Hierdie is maar net een van die voorvalle waarby Herman Rudd betrokke was, maar die goed word altyd toegesmeer. Wat die daaropvolgende jare gebeur het is hierdie ouers nie seker van nie want alles word nou duister gehou. Miskien word die seuns gedreig of afgepers om stil te bly sodat Rudd en sy travante steeds kan gaan suip, op die kinders se onkoste! Ons kan in elk geval nie glo dat enigiets sou verander het nie want dit het maar altyd so gegaan voor die dae van selfone want as iets in 'n mens se natuur is, hou jy dit aan doen, niks of niemand kan dit verander nie. (You can't teach an old dog new tricks.)

I will never leave my son in Rudd's care, for no reason; not on the soccer field, not the hostel and most definitely not the educational tour. HERMAN RUDD IS A HIPOCRITE - he pretends he is something he is NOT!

Ons almal wat deur sy koshuis, sy sportaanbieding en sy klas gegaan het, kan die man nie verdra nie. Hy is die valste mens wat nog ooit by Grey gewerk het en hy maak net moeilikheid waar hy gaan.

Jare gelede het ons ook 'n stel afgedtrap met Herman. Dis toe dat ons agtergekom het hy het nie redenasie vermoë nie want alles was eensydig. Hy kon niemand se punt insien behalwe sy eie nie en wou nie aksie neem op ons klagtes wat lewensgevaarlike nagevolge kon inhou vir seuns in die laerskool nie. Hy is 'n sadis en mense het nie 'n idee wat hy in sy klaskamer met die seuns aanvang nie. Die goed wat mens gereeld hoor is amper nimmereidigend en as jy kla sal hy toesien dat jy aan die kortste ent trek om nie eers te noem hoe hy dan op jou pik nie en ander beïnvloed om op jou te pik want dit sal vir altyd teen jou gehou word.

Dankie Here dat hy net 'n kwartaal as skoolhoof waargeneem het want as hy daardie aanstelling gekry het, sou hy Grey onherstelbaar opgefok het. Die goed wat hy aangevang het in daardie kort tydjie is reeds erg genoeg, maar hy het dit reggekry om soos altyd 'n bohaai op te skop, die goed onnodig op te blaas, dinge uit verband te ruk, vals inligitng sonder feite of bewyse te verskaf en aan te hou kla tot hy sy sin gekry het. Hy het selfs Mnr Mould teen die mure uitgedryf met sy klagtes. Mnr Mould het glad nie sy laaste jaar by Grey geniet nie; grotendeels oor Rudd en sy klagtes want hy kom ALTYD met klagtes, maar NOOIT met oplossings om 'n wen-wen situasie vir almal te skep nie.

Hou Rudd weg van ons seuns af en hou jou seun weg van die opvoedkundige toer af! Rudd is 'BAD NEWS'!!!!


Tuesday, December 9, 2014

Who is Actually Running the Primary School?

Who is running the primary school at Grey?
 
Mr Mould has no backbone, Mr Rudd is an asshole and Mr Loftes has no memory.
 
Maybe Mrs Brits, or Mrs Brits and Mrs Herbst, together, are running the school.
 
Thank goodness Mr Mould is leaving, because he is the biggest twofaced person around and on top of that, he has no backbone.
 
Mr Rudd on the other hand, is hated by just about everybody for being an asshole. He should lay claim to the "Asshole of the Century" prize. This he brought on himself by treating the boys, parents and staff at Grey exceptionally bad. Ask around, you'll find out what he does at the hostel and in his class. Mr Rudd should definitely not be in any position close to what he currently is in, definitely not be up for consideration as acting principle, unless people want him to run it further into the ditch, because of his poor, no sorry, absent people skills and self-important attitude. Can you imagine the lawsuits that will result from discussions with him? Here Mr Mould could at least throw sand on the fire, but Mr Rudd, oh no!
 
Mr Loftes can't remember from now to an hour later, so he should have retired years ago already. He is such a nice person with the most fantastic people skills, but what's the use if he cannot even remember from the moment to an hour later.
 
Hooray for the women at Grey who are actually running a boys school undercover!

Sunday, August 17, 2014

Mnr Scheepers se Eng Uitgangspunt is: Shut-up & Leer Ongeag...

Ongeag van hoe Mnr Scheepers die rustyd en ontspantyd wat elke liewe mens so broodnodig het, want geen mens kan net aktief wees, aandag gee of werk nie, weggeneem het met aandklasse en middagklasse, het hy die uitgangspunt "shut-up en leer" en ook "moenie kla nie".

Hy is te dom om te besef dat as hy ekstra klasse in die aand toelaat, moet hy sporttyd minder maak of skool korter maak. Mens kan mos nie net tyd wegvat nie. Hy en Mnr Rudd is hier baie dieslefde mens. Hul konsuis tree in belang van die skool op, maar skep nie 'n wen-wen situasie vir beide skool en leerders nie. As mens jou kliënt nie tevrede stel gaan hulle elders begin gaan, soos wat alreeds gebeur.

Geen mens kan net leer nie, net soos dat geen mens net kan sport doen nie. Mens het afleiding, rustyd en ontspantyd ook nodig. Dis werklik 'n jammerte dat Mnr Scheepers by Grey is. Niemand, let wel NIEMAND, is trots daarop dat hy hoof is by Grey nie.

Friday, August 15, 2014

Mnr Scheepers Opponeer Net Altyd Alles

Mens kan niks meer reel of geniet by Grey Kollege nie want Mnr Scheepers het gekom om alles te opponeer en af te skiet.

Die drol is so vol van die ego dat dit sy insig heeltemal verblind of miskien is dit maar net in sy natuur om altyd ander se inisiatief af te skiet. Mooi so Scheepers, jy sal Grey nog tot 'n val laat kom op die manier.

Grey Kollege se Hoërskoolhoof is Onnosel

Mnr Scheepers is te dom om agter te kom dat sy personeel nie hul werk doen tydens skooltyd nie, sodat dit nodig is vir hulle om aandklasse aan te bied en onder die tafel fooie te vra vir dit. Hoe dink hy dan kry ander skole wat alleenlik in die oggend skool het, dit reg om net so te presteer soos Grey, maar Grey het al die baie ekstra klasse? Daar is fout by Grey.

Hy dink wragtag dat aandklasse die oplossing is by dieselfde onderwyser. Hoe onnosel!

Ekstra klasse vir wiskunde en wetenskap mag dalk so nou en dan nodig wees, maar om kinders se privaattyd op te neem met soveel aandklasse is absoluut absurd. Hy moet eerder 'n bewaarder by 'n gevangenis wees as 'n skoolhoof.

Friday, August 8, 2014

Grey Kollege se Hoërskoolhoof Lieg

Mnr Scheeper stuur spesiaal 'n epos uit om ouers te laat weet dat seuns wie agterbly en nie op 'n Vrydag saam met die ander op sport toere gaan, skool toe moet kom want belangrike hersiening word gedoen.
 
Wat 'n infame leun!
 
As die seuns skooltoe gaan daardie Vrydae, speel hul die heeldag op hul selfone want die onderwysers is besig met hul eie goed omdat daar nie genoeg seuns teenwoordig is om hersiening te doen of aan te gaan met werk nie. Al is daar genoeg seuns doen hul in elk geval nie hersiening of enige werk van watter aard ookal nie. Die rugbyseuns is mos die HEROS en die skool kom tot stilstand as hulle nie by die skool is nie.
 
Mnr Scheepers wil maar net die seuns, veral die swart seuns, van die strate af kry want hul doen kwaad as hulle nie by die skool is nie. Maar hoekom sê hy dit nie liewer nie, dan kan mens self besluit of jy wil skooltoe gaan of eerder tuis wil bly. Jou ouers is mos verantwoordelik vir jou as jy in hul sorg is. Hy kan dit eerder beklemtoon dat die swart ouers dit ook verstaan want hulle weet duidelik nie wat verantwoordelikheid is nie, as mens sien hoe hulle hul seuns tot na 18h00 by die skool los daagliks nie.
 
Plaas dat Mnr Scheepers hul los om bietjie laat te slaap want deesdae is daar uiters min tyd vir slaap omdat hy hul so vol ekstra klasse pomp wat heeltemal onnodig is. 'n Mens se skoolgaantyd is veronderstel om die lekkerste tyd in jou lewe te wees en deel daarvan is om nou en dan by die huis te bly.
 
Wat 'n gek is die ou nie! Grey het nou 'n regte slawedrywer as hoërskoolhoof met al sy uitermatige en onnodige reels.