Showing posts with label Grey Kollege Laerskool. Show all posts
Showing posts with label Grey Kollege Laerskool. Show all posts

Saturday, February 18, 2023

DIE SKOOL IS DOM OM VAN EXTERNE BUITEMUURS TE PROBEER ONTSLAE RAAK

It just shows that people who educate don't understand business and most people who are theoretically educated in business also only understand business if they own their own business.

Ouers van seuns op Grey en selfs ander skole bied buitemuurs aan sodat hulle vir hul families kan sorg en skoolgelde kan betaal omdat pa se inkomste, as daar 'n pas is, nie meer is soos wat dit in die verlede was nie.  Baie ouers se enigste inkomste kom van die buitemuurse aktiwiteite wat hul aanbied af. Oral word skoolleerders se tyd so volgemaak met allerhande skoolaktiwiteite dat ouers wie buitemuurs aanbied se tyd om waardevolle buitemuurse aktiwitieite aan te bied bitter min is. Al hoe meer ouers kan nie meer die skoolgelde betaal as gevolg hiervan nie.

Trying to get rid of or making it so very difficult for people to present external extra mural classes is the downfall of any school. Keeping children so occupied in school activities that they don't have time for ballet, private drama, karate or any other private extra murals, is very stupid!

Hierdie tendens word al hoe erger. Hoe moet ouers en potensiëele ouers nou maak om al hul uitgawes, wat die skoolgeld insluit, te betaal?

Tuesday, December 6, 2016

Grey's Academics Suck

Gelukkig is Wayde van Niekerk 'n sport ster en dis ook te verstane dat hy een geword het want Grey is 'n sportskool waar hierdie nuwe ikoon by Grey, wat oorheersend rugby georiënteerd is, vir 'n ander sport fokus gegee het. Hy sou nie akademies kon presteer nie want by Grey sou hy nie akademies kon uitstyg nie. Die druk by Grey is baie hoog in sport en ook die fokuspunt.

Tuesday, June 7, 2016

Grey se Bestuur Spring Voor

Ons wou nog rapporteer dat daar plakkers ingetrek het op die sypaadjie aan die voorkant van die Telkom gebou by die T-aansluiting, maar die dag wat ons iets wou plaas hieromtrent, het Grey gereageer en hul verwyder.

Die plakkers het nie net sokker gespeel in die straat en voor die karre ingehardloop die heel dag, selfs op spitstyd, om nie eers te noem dat koshuisseuns wat in die laat middag en aand na die Woolworths winkel by die Engen garage lastig geval was deur die plakkers om geld te bedel wat dit 'n onveilige situasie gemaak het, maar hulle het wrintiewaar daar geslaap. Selfs hulle tasse en komberse het op die sypaadjie gestaan deur die dag.

Wat ons pla is dat dit so lank gevat het om iets hieromtrent te doen. Die Engen garage se mense moes eers kla daaroor, voordat aksie geneem is. Weet die skoolhoofde dan nie wat aangaan nie? Hulle is immers verantwoordelik vir die veiligheid van ons seuns. Die eerste dag moes iets gedoen gewees het, nie weke later nie.

Thursday, November 19, 2015

Grey Primêr Word Nou Heel Fokken Mal

Dink maar twee keer voor jy jou kind in Grey hou of in sit.

Die laerskool, aangehits deur Mnr Rudd wie lekker op die skoolgronde bly en deesdae verveeld is omdat hy nie meer so baie werk het nie, beplan dat die skool om 07h05 in die oggende begin.

Hierdie gaan nie net die wittes en veral die Afrikaner, wat uiteraard maar nogsteeds die land dra, heeltemal uitput nie, maar ook die onderwysers tyd saam met hul kinders kos, om nie eers te praat van dat Grey se onderwysers nou eers moeg by die werk gaan opdaag en die seuns nog meer gaan verskree want 'n moë mens is geïrriteerd!

Daar is soveel ouers wat al 05h00 van hul hoewes en plase af vertrek vroeg in die oggend om hul kinders betyds by skool te hê. Ouers, met siek kinders, moet medikasie vroeg in die oggend toedien en nou gaan dit nog vroëer gedoen moet word.

Ander ouers werk tot 21h00 en selfs 22h00 daagliks; dit net om kos op die tafel te sit met geen ekstras.

Mnr Rudd hits altyd hierdie goed aan en ou Jurie is te ruggraatloos om dit teen te staan om sy ouers te beskerm. Toe Mnr Mould nog jonk was het hy Herman goed teengestaan, maar ons nuwe hoof is te lamsakkig om te doen wat reg is. 'n Skool behoort 08h00 te begin soos die res van die wêreld dit doen, nie so vroeg soos dit reeds begin en dit nou heeltemal tot die uiterste gevat word.

Mense is alreeds so moeg en sit alles in om als te kan betaal tot die gevolg dat bitter min tyd met hulle kinders in die aande gespandeer word. Nou gaan daar geen tyd met kinders in die aande en naweke gespandeer word.

Vra gerus die onderwyseresse by graad 1. Met die finansiele toestand van ons land wat aanhoudend versleg, is daar elke jaar al hoe meer kinders wat ongedissiplineerd, wild en ongemanierd skooltoe kom. Ouers het nie meer tyd om hul kinders op te voed met basiese maniere of dissipline nie. Ouers moet teenwoordig wees om hul kinders te dissiplineer wat nou duidelik nie meer gaan gebeur. Onderwysers het ook nie tyd om daardie tipe opvoeding te doen by die skool nie. By wit kinders is hierdie verskynsel meer opvallend as by die ander rasse wat in elk geval ongemanierd en ongedissiplineerd is.

So Herman Rudd en jou trawante, want jy is die een wat Grey bestuur, as jy die wittes wil straf deur die skooltyd te vervroeg, dan moet ons jou gelukwens, jy gaan dit regkry. Jy gaan persoonlik die val van die witte veroorsaak want hulle gee reeds alles en het nie meer om te gee.

Rudd tree af die einde van volgende jaar en dan sit Grey met die gebakte pere. Miskien is dit wat hy wil doen, verseker dat al sy goed in werking tree om skade te berokken vir ouers en dan sit hy lekker by die see en lag vir Grey want hy dink werklik nie aan die langtermyn gevolge van hierdie onnosele besluit. Grey het darem werklik dom hoofde om hierdie te oorweeg, dis verseker, anders sou daar in die belang van die ouers en seuns opgetree word. Om skooltye te vervroeg is nie om in belang van die Grey- ouers en/of seuns op te tree nie, nog minder is dit in belang van Grey se personeel tensy Grey se personeel nou 'n vet salarisaanpassing gaan kry.

Nou kom ons by ons seuns. Seuns het nodig om tyd saam met pa te spandeer, maar as pa nou 3 betrekkings het om kos op die tafel te kry en ma werk ook, moet seuns hulself maar grootmaak. Geen wonder Greyseuns van alle ouderdomme is nou deesdae soos hulle is. Rooi vormpies gaan nie meer die ding doen nie, net rus en tyd saam met ouers gaan.

Die tuisstudieseuns se ouers en seuns wat reeds uit Grey gehaal is, sê dit gaan 1000 keer beter want die druk is weg en die vroeg opstaan wat hulle moeg gemaak het, is ook weg. Tuisstudie is nie so erg as wat mens dink nie en soos dit in die ou dae was nie. Hulp op die internet is nou oral beskikbaar.

Ou mense soos Rudd slaap minder en staan vroëer op ('n natuurlike verskynsel by oumense), maar jonges het hul rus, slaap en bymekaarwees-tyd nodig. Om jonges te dwing om soos oumense te wees is onmenslik en teenstrydig met menseregte. Vroëer begin is nie 'n opsie nie. Liewer later aanhou soos die oorsese skole van 08h00 - 15h00 waar huiswerktyd ook sommer ingesluit is asook etes, is wat behoort te gebeur!

Indien daar nog twyfel was, ons land is regtig in 'n swak toestand en versleg nogsteeds. ALMAL kry swaar in SA, swaarder as ander lande waar dit finansieel goed gaan, maar om mense wat darem nog 'n bydrae lewer, nog swaarder te laat kry as wat hulle reeds kry is regtig onmenslik!!!!


Wednesday, October 21, 2015

The Trait of the Guilty

Like guilty people are going to say, "I pocket a huge tax-free income illegally by running a gigantic art school from my home while I'm employed by the government and know what I'm doing is illegal" or "I am the vice principle, yet I am in partnership with a teacher who makes us plenty money from home and on the school grounds through extra curricular activities I allow, gave my consent to and oversee".

No, the guilty make a scene of how innocent they are, even if the evidence is presented to them. Guilty people always claim to be innocent, deny all accusations and try to blame others.

Tuesday, December 9, 2014

Who is Actually Running the Primary School?

Who is running the primary school at Grey?
 
Mr Mould has no backbone, Mr Rudd is an asshole and Mr Loftes has no memory.
 
Maybe Mrs Brits, or Mrs Brits and Mrs Herbst, together, are running the school.
 
Thank goodness Mr Mould is leaving, because he is the biggest twofaced person around and on top of that, he has no backbone.
 
Mr Rudd on the other hand, is hated by just about everybody for being an asshole. He should lay claim to the "Asshole of the Century" prize. This he brought on himself by treating the boys, parents and staff at Grey exceptionally bad. Ask around, you'll find out what he does at the hostel and in his class. Mr Rudd should definitely not be in any position close to what he currently is in, definitely not be up for consideration as acting principle, unless people want him to run it further into the ditch, because of his poor, no sorry, absent people skills and self-important attitude. Can you imagine the lawsuits that will result from discussions with him? Here Mr Mould could at least throw sand on the fire, but Mr Rudd, oh no!
 
Mr Loftes can't remember from now to an hour later, so he should have retired years ago already. He is such a nice person with the most fantastic people skills, but what's the use if he cannot even remember from the moment to an hour later.
 
Hooray for the women at Grey who are actually running a boys school undercover!

Monday, September 29, 2014

The Worst Prepared Exam Paper in the History of Grey

Mnr. Scheepers sal sy sokkies moet optrek.
 
Die vraestelle hierdie kwartaal (Sept 2014) was die swakste opgestel nog ooit in die geskiedenis van Grey.
 
Mense moenie julle kinders Grey toe stuur nie. Dis 'n sport georiënteerde skool en die skoolhoof se kop is te plat om te verstaan dat hy dit nie gaan verander met die personeel wat so eng dink nie en nie kan verander nie.
 
Om te dink jy kan met ekstra aandklasse die skool se akademie verander is onnosel. Die onderwysers is so besig met sportreëlings in die oggend dat hul nie tyd het of lus is om skool te hou nie. Die vraestelle is so power opgestel die jaar. Baie vrae sê kies tussen A, B of C en daar is daar net 'n A & B. Of kies tussen A en B en dan is daar net 'n A of net 'n B.

As daar 1 of miskien nog 2 foute op 'n vraestel is, kan mens dit dalk nog oorsien, maar hierdie vraestelle het 7 - 8 sulke foute hierdie kwartaal. Dit is onaanvaarbaar.
 
Mens moet kies of jy wil hê jou kind moet geleerd sy skoolloopbaan verlaat of ongeleerd soos die meeste Greyseuns. Mense, veral seuns en mans, wat sport gefokus is, stel nie belang in akademie nie, daarom dat mens kultuur ook moet stoot. Kyk maar, kultuur georiënteerde seuns is ook akademies georienteerd wat mens gladnie van die rugby seuns kan sê nie. Dis net rugby voor en agter en by Grey is jy nie "in" as jy nie rugby speel en jy's nie 'n man as jy nie rugby speel nie, maak nie saak of jy in die G-span is en vrot speel nie. Jy moet rugby speel by Grey om aanvaar te word. Dis nou hoe mens akademies georiënteerd is, ha! Sporttye moet minder gemaak word dat seuns meer kan rus, leer en aan ander persoonlike belangstellings kan deelneem. Greyseuns is werklik uiters afgestomp, meer as enige ander skool se seuns. Seuns hoef nie elke oomblik van die dag besig gehou te word nie of so lank as moontlik op die sportveld te wees sodat hulle nie by die koshuis of huis is nie.
 
"Skip" die oggenskool, gaan net aandklasse toe soos deeltydse studente dit doen by die universiteite. Hoekom oggenskool bywoon as die werk in elk geval nie behandel word nie. Hoe het ons voorgslagte matriek deurgekom met onderskeidings en net oggenskool bygewoon?
 
Jitte, daar is groot fout by Grey!!!! 

Friday, August 15, 2014

Mnr Scheepers Opponeer Net Altyd Alles

Mens kan niks meer reel of geniet by Grey Kollege nie want Mnr Scheepers het gekom om alles te opponeer en af te skiet.

Die drol is so vol van die ego dat dit sy insig heeltemal verblind of miskien is dit maar net in sy natuur om altyd ander se inisiatief af te skiet. Mooi so Scheepers, jy sal Grey nog tot 'n val laat kom op die manier.

Grey Kollege se Hoërskoolhoof is Onnosel

Mnr Scheepers is te dom om agter te kom dat sy personeel nie hul werk doen tydens skooltyd nie, sodat dit nodig is vir hulle om aandklasse aan te bied en onder die tafel fooie te vra vir dit. Hoe dink hy dan kry ander skole wat alleenlik in die oggend skool het, dit reg om net so te presteer soos Grey, maar Grey het al die baie ekstra klasse? Daar is fout by Grey.

Hy dink wragtag dat aandklasse die oplossing is by dieselfde onderwyser. Hoe onnosel!

Ekstra klasse vir wiskunde en wetenskap mag dalk so nou en dan nodig wees, maar om kinders se privaattyd op te neem met soveel aandklasse is absoluut absurd. Hy moet eerder 'n bewaarder by 'n gevangenis wees as 'n skoolhoof.

Friday, August 8, 2014

Grey Kollege se Hoërskoolhoof Lieg

Mnr Scheeper stuur spesiaal 'n epos uit om ouers te laat weet dat seuns wie agterbly en nie op 'n Vrydag saam met die ander op sport toere gaan, skool toe moet kom want belangrike hersiening word gedoen.
 
Wat 'n infame leun!
 
As die seuns skooltoe gaan daardie Vrydae, speel hul die heeldag op hul selfone want die onderwysers is besig met hul eie goed omdat daar nie genoeg seuns teenwoordig is om hersiening te doen of aan te gaan met werk nie. Al is daar genoeg seuns doen hul in elk geval nie hersiening of enige werk van watter aard ookal nie. Die rugbyseuns is mos die HEROS en die skool kom tot stilstand as hulle nie by die skool is nie.
 
Mnr Scheepers wil maar net die seuns, veral die swart seuns, van die strate af kry want hul doen kwaad as hulle nie by die skool is nie. Maar hoekom sê hy dit nie liewer nie, dan kan mens self besluit of jy wil skooltoe gaan of eerder tuis wil bly. Jou ouers is mos verantwoordelik vir jou as jy in hul sorg is. Hy kan dit eerder beklemtoon dat die swart ouers dit ook verstaan want hulle weet duidelik nie wat verantwoordelikheid is nie, as mens sien hoe hulle hul seuns tot na 18h00 by die skool los daagliks nie.
 
Plaas dat Mnr Scheepers hul los om bietjie laat te slaap want deesdae is daar uiters min tyd vir slaap omdat hy hul so vol ekstra klasse pomp wat heeltemal onnodig is. 'n Mens se skoolgaantyd is veronderstel om die lekkerste tyd in jou lewe te wees en deel daarvan is om nou en dan by die huis te bly.
 
Wat 'n gek is die ou nie! Grey het nou 'n regte slawedrywer as hoërskoolhoof met al sy uitermatige en onnodige reels.