Monday, September 29, 2014

The Worst Prepared Exam Paper in the History of Grey

Mnr. Scheepers sal sy sokkies moet optrek.
 
Die vraestelle hierdie kwartaal (Sept 2014) was die swakste opgestel nog ooit in die geskiedenis van Grey.
 
Mense moenie julle kinders Grey toe stuur nie. Dis 'n sport georiënteerde skool en die skoolhoof se kop is te plat om te verstaan dat hy dit nie gaan verander met die personeel wat so eng dink nie en nie kan verander nie.
 
Om te dink jy kan met ekstra aandklasse die skool se akademie verander is onnosel. Die onderwysers is so besig met sportreëlings in die oggend dat hul nie tyd het of lus is om skool te hou nie. Die vraestelle is so power opgestel die jaar. Baie vrae sê kies tussen A, B of C en daar is daar net 'n A & B. Of kies tussen A en B en dan is daar net 'n A of net 'n B.

As daar 1 of miskien nog 2 foute op 'n vraestel is, kan mens dit dalk nog oorsien, maar hierdie vraestelle het 7 - 8 sulke foute hierdie kwartaal. Dit is onaanvaarbaar.
 
Mens moet kies of jy wil hê jou kind moet geleerd sy skoolloopbaan verlaat of ongeleerd soos die meeste Greyseuns. Mense, veral seuns en mans, wat sport gefokus is, stel nie belang in akademie nie, daarom dat mens kultuur ook moet stoot. Kyk maar, kultuur georiënteerde seuns is ook akademies georienteerd wat mens gladnie van die rugby seuns kan sê nie. Dis net rugby voor en agter en by Grey is jy nie "in" as jy nie rugby speel en jy's nie 'n man as jy nie rugby speel nie, maak nie saak of jy in die G-span is en vrot speel nie. Jy moet rugby speel by Grey om aanvaar te word. Dis nou hoe mens akademies georiënteerd is, ha! Sporttye moet minder gemaak word dat seuns meer kan rus, leer en aan ander persoonlike belangstellings kan deelneem. Greyseuns is werklik uiters afgestomp, meer as enige ander skool se seuns. Seuns hoef nie elke oomblik van die dag besig gehou te word nie of so lank as moontlik op die sportveld te wees sodat hulle nie by die koshuis of huis is nie.
 
"Skip" die oggenskool, gaan net aandklasse toe soos deeltydse studente dit doen by die universiteite. Hoekom oggenskool bywoon as die werk in elk geval nie behandel word nie. Hoe het ons voorgslagte matriek deurgekom met onderskeidings en net oggenskool bygewoon?
 
Jitte, daar is groot fout by Grey!!!! 

Saturday, September 20, 2014

Grey Seuns Haat Dit by Grey

Grey seuns haat dit soveel by Grey en probeer elke oomblik wegkom van die skool waar moontlik. Dit het so erg begin word dat 'n vingerafdruk masjien in elke klaskamers geinstalleer is.
 
Wat skokkend is, is dat die skool aanvaar dat Grey seuns stout is en dat die skool nie kyk na die eintlike rede hoekom seuns nie die klasse wil bywoon nie.
 
DIS DUIDELIK NIE LEKKER BY GREY NIE.
 
Skool behoort die lekkerste tyd in 'n kind se lewe te wees en nou dat daar 'n tronkbewaarder aan die hoof staan van Grey sal dit NOOIT weer vir enige seun lekker wees nie. Die meeste seuns word darem deur hul ouers verplig om teenwoordig te wees by die skool, nie net omdat skoolgaan wet is nie, maar ook omdat hulle op hoop lewe dat hul seuns darem tog wel 'n ietwat van 'n akedemiese onderrig gaan ontvang wat vir hul toekoms sal tel, anders was daar bitter min seuns daagliks op die banke.

Greyseuns kry regtig niks positief by Grey se akedemie nie en die ONNOSEL skoolhoof wil nie weet dat sy onderwysers nie klas aanbied nie. Die onderwysers maak die klasse so aangenaam dat die seuns nie meer wil skoolgaan nie. Die hele klas word gestraf vir 1, 2 of 3 seuns se wandadige gedrag in die klas en dan word die hele klas of sleg behandel of daar is GEEN aanbieding van daardie vak daardie dag nie. Dit gebeur nie net in 1 klas nie, maar baie klasse, wat bydrae dat seuns dit nie meer aangenaam vind om skooltoe te wil gaan nie en die tekens was al daar toe die klok gesteel was.
 
Straf, straf, straf is Grey se voorland! ONNOSEL Meneer Scheepers wil die Grey akedemie verbeter, maar hy is te blind om te sien dat die onderwysers nie hul deel bydra nie. Wie gaan in skooltyd klas aanbied as jy dit na ure kan doen teen vergoeding? So nou moet die onderwysers maar met idees vorendag kom soggens om die seuns of besig te hou of om nie die klasse aan te bied in skooltyd nie. Die meeste onderwysers is ook so besig met sportreelings en sportvoorbereiding dat hulle nie tyd het om vir die akedemie voor te berei nie en dis nog 'n rede dat die klasse so sleg aangebied word.
 
Om die hele klas te straf omdat 'n paar seuns hul nie kon gedra nie, is niks anders as om 'n hele omgewing se mense tronk toe te stuur as 1 of 2 gesteel of moord gepleeg het. Hoe primitief is dit?
 
Wat eintlik behoort te gebeur is dat onderwysers dit so interessant en aangenaam maak dat seuns nie kan wag vir die volgende dag se skool en klas nie.
 
Dat seuns hul vingerafrdruk moet gee om te bewys dat hul by die skool en klas is, is mos nou duidelik 'n teken dat daar iets GROOTS by Grey fout is!!!!
 
MOENIE JOU KIND AAN DIE GEMORS BY GREY BLOOTSTEL NIE. GAAN ELDERS!

Tuesday, August 26, 2014

Mahabeer is the Worst Teacher at Grey

If by chance Mahabeer is present at his classes, he doesn't present a class. He reads from the book and his reading is disgracefully bad. Grey boys might as well take off during his period and read the stuff he does whenever he is present at class and not arrange sport games and tours.
 
Teachers are paid to teach. It is then advisable to deduct the percentage of school fees Mahabeer would have received for the bad presentation, if at all his classes are presented.
 
If things carry on this way at Grey, it is better to homeschool, but it is very sad that parents don't do something. We pay for shit service! Grey is supposed to render a service, which they don't do. Rugby participation and achievements are NOT going to get your son to pass his grade!
 
What are you as parent going to do about this? Let your son fail?

Tuesday, August 19, 2014

Mnr Scheepers, Grey Kollege Sekondêr se Skoolhoof, Opponeer Net Altyd

Soos 'n kind met 'n enkel-syfer ouderdom, opponeer Mnr Scheepers alle voorstelle of idees wat enigeen het. Geen een kan met 'n voorstel meer kom nie, maar as jy die risiko wil loop, weet net dat Mnr Scheepers dit gaan teenstaan. Alles wat mens wil bydrae is dus verniet want hy, met sy geeslose persoonlikeheid, wil sy wil op almal afdwing.
 
Is daar dan geen mans wat deesdae meer iets werd is, wat lewe en gees het, en as skoolhoofde aangestel kan word nie?

Sunday, August 17, 2014

Mnr Scheepers se Eng Uitgangspunt is: Shut-up & Leer Ongeag...

Ongeag van hoe Mnr Scheepers die rustyd en ontspantyd wat elke liewe mens so broodnodig het, want geen mens kan net aktief wees, aandag gee of werk nie, weggeneem het met aandklasse en middagklasse, het hy die uitgangspunt "shut-up en leer" en ook "moenie kla nie".

Hy is te dom om te besef dat as hy ekstra klasse in die aand toelaat, moet hy sporttyd minder maak of skool korter maak. Mens kan mos nie net tyd wegvat nie. Hy en Mnr Rudd is hier baie dieslefde mens. Hul konsuis tree in belang van die skool op, maar skep nie 'n wen-wen situasie vir beide skool en leerders nie. As mens jou kliënt nie tevrede stel gaan hulle elders begin gaan, soos wat alreeds gebeur.

Geen mens kan net leer nie, net soos dat geen mens net kan sport doen nie. Mens het afleiding, rustyd en ontspantyd ook nodig. Dis werklik 'n jammerte dat Mnr Scheepers by Grey is. Niemand, let wel NIEMAND, is trots daarop dat hy hoof is by Grey nie.

Grey College High's Headmaster is a Drip

Mnr Scheepers lewe sy "drip" persoonlikheid so mooi uit by Grey.

Niemand mag iets lekker doen, veral nie tradisionele aktiwiteite waarvoor Grey bekend staan nie of enigiets wat buite sy ou eng visie is nie.

Hy't seker maar, soos sy persoonlikheid openbaar, nie 'n opwindende en opgewonde skoolloopbaan by Grey gehad nie. Toe die Amerikaanse spreker onlangs 'n uiters opwindende toespraak met soveel lewe wat gees onder al die seuns gebou het, gelewer het, het Mnr Scheepers die gees verpletter die oomblik toe hy by die man oorneem en bedankings doen.

Die seuns het die saal verlaat met vernietigde gees en niks wat die Amerikaanse sperker gesê het, het inpak gehad nie. Dankie Mnr Scheepers dat jy afbrekende invloed op ons Greyseuns het en gees vernietig. So 'n persoon is ideaal as tronkbewaarder of halfdood dominee, nie skoolhoof nie.

Friday, August 15, 2014

Mnr Scheepers Opponeer Net Altyd Alles

Mens kan niks meer reel of geniet by Grey Kollege nie want Mnr Scheepers het gekom om alles te opponeer en af te skiet.

Die drol is so vol van die ego dat dit sy insig heeltemal verblind of miskien is dit maar net in sy natuur om altyd ander se inisiatief af te skiet. Mooi so Scheepers, jy sal Grey nog tot 'n val laat kom op die manier.