Friday, August 24, 2018

Old Regime Laws and Legislations Are Still Used

There should be a way to fire a principal and/or teacher who doesn't do their job, but instead old white man laws still count. A school's controlling body should be able to step in if there is nowhere to turn to.

Our Grey boys, teachers and parents have been complaining about Grey's staff for a very long time and yet there isn't really anything that can be done.

Out with the old; in with the new. Get rid of laws that don't work. Set up new laws and legislation. A person employed by the department of education should have a short contract and not an indefinite one. If the employee knows he/she has a job for good and can't be fired, what incentive does that one have to do a good job?

Make new rules!

Wednesday, July 25, 2018

So Much For Turning Grey Secondary Into An Academic School

Now more than ever, Grey is a sport school.

When Mr Scheepers started at Grey, he announced that he was going to turn Grey into an academic school. Now more than ever, it is a sport school. He achieved the exact opposite.

Word goes round that the governing body wants to put Scheepers in charge of academics. Isn't this the joke of the century? A person with a business degree is now going to be in charge of academics. No wonder academic marks were the lowest ever at the end of last year.

The way it works at Grey is the same way in government: most of the teachers are useless, but nobody gets fired; they only get shuffled. Who can progress with a team like that?

There are enough hours in the mornings to school us properly, but nooo, the boys have to attend double schooling: second school in the evenings or your own private extra classes that pushes up schooling expenses.

Ons moet nie vir Grey meer betaal nie, maar liewer net vir die aandklasse. Mens betaal vir dit wat jy kry.

Meneer Scheepers het nog nooit sy eie besigheid gehad om te weet hoe om 'n besigheid te bestuur nie, maar hy wil Grey bestuur soos 'n besigheid. Die eerste reel van besigheid is om kliënte tevrede te stel. Ons Greyseuns en ouers is Grey se kliënte en almal is uiters ontevrede met wat hul by Grey kry.


Tuesday, May 22, 2018

New Headmaster Requirements

Grey Secondary needs a humanitarian as headmaster, so we beg for a candidate (male or female) that will act in the interest of our Grey boys and not always be on the attack or in some form of retaliation. Please don't get another headmaster with an ego problem either. A strong authority figure is necessary, but if the ego is in the way, history will just keep on repeating itself.

The new headmaster should have insight, vision and foresight. Foresight is very important, because if a person can't see a possible future outcome, actions will be taken incorrectly, which is exactly what has happened to date.

Open-mindedness is another quality our new headmaster should possess. A headmaster cannot be narrow-minded, but rather modern with innovative ideas. Being considerate is also very important in a headmaster.

The new headmaster must NOT be an Old Grey. Bring in new blood with high values and standards. Just look what the school-grounds look like in the afternoons. We don't want our school to still be called a dump. Parked cars too are not safe from soccer balls.

The new headmaster must be forgiving and a problem solver, not creator of such.

Grey's new headmaster must definitely be a NON-SMOKER. Besides always smelling like and ashtray, smokers only live for the next smoke break and really don't care about anything else. Smokers can't handle stress the way non-smokers can. A smoker has a don't-care attitude, but above all, please go see how the teachers smoke outside their classrooms at the primary school between classes. Not only does this create a bad image and example for our boys, but our boys have to pass these teachers several times a day, causing a huge health risk. A smoker should not at all be appointed at an institution that wants to acclaim respectability. Anyone that wants to have a successful institution knows that appointing a smoker is a bad idea merely because they can't provide the necessary leadership and/or support--the next smoke counts too much.

Jurie Geldenhuys is skynheilig; wees versigtig!

While on the topic, a few members of the controlling-body should be fired too. They are truly narrow-minded bastards with no problem-solving abilities, consideration and foresight.

Thursday, May 17, 2018

Swak Onderrig by Grey Hou Aan

Van 'n bron:

"Ek sit langs 'n meisie in die die wiskunde ekstraklas een aand by haar skool en ek verstaan niks wat die juffrou verduidelik nie. Ek leun oor en vra die meisies wat op die bord aangaan. Hulle sê die juffrou herhaal net gou kortliks die goed wat ons 2 jaar gelede by die skool as deel van die leerplan moes gedoen het. Ek weet niks wat daar aangaan nie. Toe ek by die huis kom vertel ek my ouers en my pelle. Ons stel ondersoek in en kom agter dat my en hulle wiskunde geen fondasie het nie en daar verder niks beter gegaan het vandat ek in die hoërskool gekom het nie. My onderwyser in die laerskool was Mnr van Vuuren. Die skoolhoof het my ingeroep om my aan te vat oor my wiskundepunte wat so laag is. Hy maak uit asof ek die probleem is en gee my nie 'n kans om vir hom te vertel hoe swak die onderwysers by die skool is nie. Ek word vertel dat ek van nou af moet hard werk, maar hoe doen jy dit as jy net vir 5 minute klas het elke periode?"

Nadat hierdie seun met ons gepraat het, het ander ook dieselfde vertel. Hulle het selfs genoem dat hulle probeer het om by hul onderwysers hulp te kry omdat hulle swak onderrig gekry het in die laerskool by Grey veral in belangrike vakke soos wiskunde, wetenskappe en tale. Die onderwysers trek net hulle skouers op en sê die laerskoolonderwysers het nie hulle werk gedoen nie en daar is nou niks aan te doen nie want hulle is nie bereid om ekstra klas aan te bied om dit reg te stel nie omdat dit nie is waarvoor hulle daar is nie.

Die seuns wat Grey verlaat het, vertel dat hulle ekstra wiskunde onderrig moes ontvang van graad 3 en ander van graad 4 af om te verstaan wat in die hoërskool aangaan met wiskunde. Hulle noem ook dat al is dit elementêr, dit uiters nodig was om weer amper van voor af te begin. Hierby voeg hulle dat hul sisters in die meisieskole baie meer weet as hulle en deeglike onderrig ontvang en na alles wat hulle moes deurgaan om die regte kennis te kry, hulle agterkom dat as die klasse by die skool reg aangebied word in skooltyd, dit glad nie nodig is vir ekstra klasse by die skool, by ander skole of privaat mense nie.

Die fokuspunt by Grey is verkeerd en op sport, terwyl dit op akademie moet wees omdat ons seuns die broodwinners moet wees vir hulle families wanneer hulle groot is.

Verder verneem ons hoe Oud Greys sukkel by universiteite want hulle is gewoond aan sport en partytjie hou. Sport is die grootste vorm van partytjie hou. Die eerste 2 jaar van universiteit fok hulle net rond en suip soveel as hulle kan terwyl die ander skole se seuns gefokus is en hard studeer. Die uitsonderings is weglaatbaar min, alhoewel daar natuurlik is, maar die oorgrootte meerderheid is wat tel.

'n Onderwyser behoort nie sy moer te strip omdat die klas raas of onbeheersd is nie want dis in 'n seun se natuur. Seuns kan nie stil sit nie, so jy kan nie van ons seuns verwag om so stil te wees dat mens 'n speld hoor val nie wat die onderwysers altyd probeer regkry voordat hulle glo gaan klas aanbied nie; dis nou as hulle in die klas is die hele periode.

Dit behoort nie so moeilik te wees vir 'n skoolhoof om van 'n onderwyser ontslae te raak wat nie iets vir die skool beteken nie. Soos met enige besigheid, want 'n skool is maar ook 'n vorm van besigheid (mens kom dit veral agter as mens sien hoe baie sporttoere daar nou by die skole is om geld uit die leerders te maak vir hul skole); 3 waarskuwings en jy's uit!

Vir die onderwysers wat iets beteken en wel in hul klasse is die hele periode: Seuns agter in die klas kan in elk geval amper nooit hoor nie, so hoekom sit die skool nie speakers agter in die klas en gee vir die onderwysers 'n mikrofoon nie want dan kan die onderwyser klas aanbied asof hy/sy alleen in die klas is en almal kan hoor, al raas of vroetel die res. Grey het baie geld as mens sien hoeveel nuwe goed by die skool aangekoop, gedoen, gebou en ingebring word wat glad nie betrekking het op die akademie nie.

Saturday, April 28, 2018

Grey Het Nie Waardes en Standaarde Nie!

Haal jou seun uit Grey uit en moenie seuns na Grey toe stuur nie. Mens wil jou kind laat reg groot word en mense navolg wat waardes en standaarde het.

Buiten die 3 of dalk 4 onderwysers wat regtig iets werd is by Grey terwyl die ander uiters vrot is, laat Grey nou toe dat ongekwalifiseerde afrigters "Sokkie Crash Courses" aanbied op die skoolgronde!

Miskien is dit net die skoolhoof wat vir die hele wêreld wil wys dat hy nie waardes en standaarde het nie, deur dit toe te laat, of miskien wil hy graag Grey se beeld so aan almal uitdra dat dit 'n instansie is waar sommer ongekwalifseerdes toegelaat word om afrigting te gee. Hierdie beeld word dan ook uitgedra dat 'n kwalifikasie nie belangrik is nie! As mens na die seuns se punte kyk sal mens dink amper niemand by Grey is gekwalifiseerd nie en miskien is hulle nie. Dit laat mens wonder....

Mense, hierdie is so KOMMIN dis net nie waar nie. 'n "Crash Course" as sulks is reeds KOMMIN want dit werk nie! Enige geleerde weet dit!!!!!!! Dis KOMMIN om betrokke te wees by "Crash Courses"!! Jy kan nie eers wiskunde "Crash Courses" vat of 'n "Crash Course" in kookkuns, lees, skryf, karate, tennis, rugby, ensovoorts vat nie. Die goeie naam van Grey is in gedrang en dit is nou al so dat Grey se rugbyspelers nie meer plek het in SA rugby nie want die standaard is met dit soos baie ander goed by Grey af, af, af! Mens kan met hierdie optrede verstaan hoe Grey net aanhou agteruitgaan!

Scheepie, jy het groot kak aangevang deur hierdie toe te laat op die skoolgronde, terwyl Grey reeds die regte mense op die skoolgronde gehad het wat kwalifikasies het. Jy wys duidelik waar jou integriteit lê en dis verseker nie by kwalifikasies nie want jy sou kennis gedra het van wie kwalifikasie het en wie nie, of miskien...? Nou is dit "dumps" toe met Grey se naam. Almal gaan nog meer vir ons lag, veral omdat die betrokke afrigters bedrog pleeg deur voor te gee dat hulle gekwalifiseerd is terwyl hulle glad nie is nie en glad nie dit wat hulle aanbied mag aanbied nie, omdat hulle nie daarin kwalifikasies het of skriftelike magtiging het nie! Dis alles nageaap van die wat eintlik die kwalifikasies, getekende kontrakte en magtigingsbewyse het!

Dit sal nie lank wees nie dan sal Grey seker sommer ongekwalifiseerde mediese personeel op die skoolgronde ook hê vir mediese dienste! Dis hoe dit begin en nou hier werk!

Hou jou kind van Grey af weg!

Saturday, December 30, 2017

It's Generally Known That Grey's Academics Are Bad But The Sport Acceptable

Grey College is supposedly regarded as one of the best schools if not the best in South Africa, but everyone knows that Grey is bad at academics. So the boys come from all over South Africa to come and take part in sport and not to excel academically, because academics are not a priority. If it was, much less time would have been spent on sport.

The only real reason white boys still come from all over the country to Grey is due to not wanting to be in black schools for the black schools' standard has dropped so severely, it's not worth going to school there anymore. Grey still has majority white Afrikaner boys, up-keeping some form of standard.

Uncountable money is sponsored and spent on international rugby tours, but the boys who do exceptionally well at academics have to pay for themselves out of their own pocket, if they want to take part in mathematic Olympiads overseas. Not even 1 cent is spent on them or sponsored for them to take part and to represent our school. Academics is what a boy needs to provide for his family in future, but games, NB. note, games, which sport forms a part of, is focused on. Less than 3% make it big in sport and become professional sport stars these days, so it doesn't make sense why Grey keeps focusing on sport. Maybe it's due to bad managerial staff or a bad governing body.

Boys, who excel at rugby, are merely put through without the academic backup and there is a huge fuss made of them on stage when they need to get some kind of rugby-award. This is never done with any of the other sports or academic achievements. The fact is, a rugby-player can do badly at academics and will get congratulated for playing a specific position in an important rugby-game on his academic report-card.

Ha, ha, ha, that's Grey for you.

The shock is that Grey hasn't delivered as many Springbok-players as they would like us to believe. Do the research; it's really much less than the other boys schools in South Africa. 

Friday, December 22, 2017

Grey's Academic Education Sucks Now Even More Than Ever

By Grey word skoolgelde betaal vir die naam & nie vir die onderrig nie. So word skool gehou by Grey: "Blaai na bladsy ... en merk paragraaf .... Onderstreep die sin wat met ... begin want dis wat jul in die toets gaan kry. Paragraaf op bladsy ... is ook belangrik om te leer."

Greyseuns en ouers mag dalk nie weet hoe dit by Grey werk nie, so hier is 'n indiepte uiteensetting. Jy gebruik die naam maar jy verskaf aan jouself onderrig of jy tyd het of nie want Grey hou jou ongelooflik besig op die sportveld. Laerskoolonderwysers, sowel as hoërskoolonderwysers gebruik ook net die naam om te sê hulle is 'n onderwyser by Grey, nie om regtig skool te hou nie. Die salaris word ook gretig ontvang om vir almal te sê Grey is 'n goeie skool en dat die onderwyser daar skool hou, maar wat in die realiteit nie gebeur nie. Die onderwyser is maar net teenwoordig in die klas in persoon met 'n baie kort beskrywing wat die seuns by die huis hulself mee moet onderrig. Verder hou die onderwyser homself besig met eie persoonlike belange.

In the English classes, it is even worse, since the black boys do as they please and they talk throughout each class to each other with no regard or respect for the teacher. Hence, no other boy can hear the teacher that results in the class not even starting or the boys to sit and chat or play on their cell-phones.

Grey College Grievances het met studente gesels wat nou op universiteit is. Hulle sê almal dat hulle nie die nodige kennis het om te kan studeer en hulle is ook nie geleer om onderrig te ontvang nie, daarom studeer hulle 3 jaar aan eerstejaarvakke. Swart sowel as wit studente is eens hiermee. Hulle lag en skerts terwyl hulle sê hulle onthou hoe dit was by Grey want Grey hou sy reputasie van sport bo alles. By Grey sekondêr is leeglê in skooltyd aan die orde van die dag wat dit baie lekker maak by Grey want jy hoef nie veel te doen in die oggende by die skool nie. Jou klasse begin eers regtig in die aand waarvoor jou ouers dubbel moet betaal want die ekstra klasse kos EKSTRA. Jy betaal dus net skoolgelde om êrens veilig te wees in die oggend en om te kan sê jy is 'n Greyboy, maar dit beteken nie dat jy enige akadeniese kennis het nie en daar word regtig nie onderrig verkaf nie. Grey is dus eintlik 'n dagsorg.

Many Greyboys lately don't get appointed to jobs, whether they have studied or come straight from school, as the employers say they are like uneducated people: they either have to teach them every single thing in a spoon-feed way or they are completely unfocused and undisciplined to work. The moral of the story is, Grey is set up in a way not to draw the boys' attention to education, but to the camaraderie, sport and fun of doing as little as possible at class. This is probably the reason Greyboys always try to get out of situations where they need to participate and throw in their academic support.

"What a shock it was to all of us when my brother went to Saint Andrews where academics come first. His marks fell from 60% at Grey to 20% at Saints, because we only study a day or sometimes 2 days before a test and exam," sê 'n Greyseun. "He worked his butt off to get to 60%, because they actually do class work during school hours in the morning, but now he knows more than us. He strives to do even better than he is currently doing, however vast the shortfall, as he didn't think he was capable of excelling academically for the mere reason that academics are not the focal point at Grey which it is supposed to be."

Wiskunde onderrig soos met baie van die vakke by Grey se laerskool is regtig van swak gehalte, maar anders as ander vakke is wiskunde bitter belangrik en selfs hier moet ouers nou deesdae betaal vir ekstra klasse. Greyseuns daag by die privaat ekstra klasse op met geen of minimale kennis en skok almal met hoe min hulle weet. Dis regtig 'n skande, maar so bou Grey sy reputasie buite die skool op. Hoërskoolonderwyser vee hulle net eenvoudig aaraan af as daar geen wiskunde fondasie gelê was in die laerskool nie. Die seuns wat wel goed doen by Grey is afkonstig van ander skole waar daar wel onderrrig verskaf is en 'n wiskunde fondasie gelê is deur goeie wiskunde onderwysers, nie soos die gemors wat op Grey se betaalstaat is nie. Selfs sussies in Oranje & Eunice help nou hul boeties met wiskunde en ander moeilike vakke want by daardie skole word hul ernstig geskool TYDENS SKOOLURE. Ouers het nie meer fondse soos in die verlede om dubbel te betaal vir onderrig plus ekstra klasse nie, maar hulle skaal maar af aan lekker eet. Party het selfs pap en vleis of net pap vir aandete elke aand omdat dit al is wat hul kan bekostig om die ekstra klasse by te bring. Daar behoort glad nie ekstra klasse in die aande te wees nie en as dit 'n opsie is, behoort dit net 1 aand in die week te wees sodat die kinders se breine kan rus weg van akademie en sport af, nie vir klomp verskillende vakke nie. Seuns neem nou al glad ekstra klasse in wetenskap en ander vakke. Wat 'n skande. Dit help in elk geval nie om net 1 goeie wiskunde onderwyser te hê nie. Al die wiskunde en wetenskapondewysers behoort blerrie goed te wees.

Geen mens kan daagliks 13 tot 14 ure aan jou skool wei nie, nie insluitend studietyd, konserte, prysuitdelings en ander byeenkomste soos galas, oueraande, vergaderings, musiekfeeste, fondsinsamelings en vakkeuse aande nie. Dis heeltemal onmenslik! 'n Normale mens behoort soos met werksure 8 ure aan jou skool te spandeer en as ekstra 1 uur aan sport per dag. Leerders op skool, wat die beste vaar in die wêreld tydens hul skoolloopbaan en selfs na skool, wei net 20 tot 30 uur per week aan skool belange, akademie en sport ingesluit.