Thursday, May 28, 2015

Wat Jy Saai Sal Jy Maai - Marrabom

Uit die mond van die suigeling kom die waarheid. Net so ook leer jy mense hoe om jou te behandel deur jou optrede teenoor hulle. As mens wil weet wie 'nice' is by 'n skool, wie goed klas aanbied, wie die leerders goed behandel en wie leerders sleg behandel by hul skool, vra enige leerder. Leerders sal natuurlik nie vir personeel van die skool iets sê uit vrees dat hul aangevat, verneder of openlik 'n gek van gemaak sal word, maar daar is maniere om uit te vind.
 
Marnus van Wyk behandel die seuns by Grey soos kaaaaaak en dan verwag hy dat hulle teenoor hom moet optree met respek. Dit gebeur nie meer in vandag se lewe nie. Jy behandel ander soos hulle jou behandel; iets wat vir eeue onderdruk was, al is dit in die mens se natuur om op te tree teenoor ander soos hulle teenoor jou optree.
 
Marnus is een van die onderwysers wat seuns bitterlik gou vir detensie stuur en ook vir onnodige detensie stuur. Hy maak 'n 'issue' van alles.
 
As hy toesig hou by ander klasse as sy register klas of selfs by sy registerklas, dan mag die seuns niks doen nie, NET STIL SIT! Nou wie in die donderse wêreld kan net stilsit! Die ander onderwysers laat die seuns darem teken, lees of op hul selfone speel as hul toesighou wat te weeg bring dat seuns nie geraas maak of veel beweeg. Soveel studies het nou al bewys dat die mens MOET beweeg, DIE HELE TYD. Nou hoe gaan jy 'n kind kry om heeltemal stil te sit?
 
Ou Marrabom, Marnus van Wyk, verdien alles wat na hom toe kom. Seuns tree net op as hulle die wêreld wil laat weet van hul misnoë in iemand wat hulle afgeknou het of geboelie het. Daar is heelwat onderwysers by Grey wat seuns boelie om hul manlikheid te betoon of om hul eie ego te streel.
 
Ons staan bankvas agter die seuns wat die pragtige plakkate van Marnus gemaak en opgesit het, en noem net dat dit nie nodig sou wees vir seuns om sulke aksie te neem as dit nie vir die onderwyser wat die volwassene is, was wat hulle afgeknou het nie. Die oorsprong van alles was Marnus van Wyk. Kyk bietjie na jouself in die spiëel, Marnus. Wat jy saai maai jy!

Sunday, May 24, 2015

Scheepers Ongewild Oor die Verwydering van "Grey Vrydag"

Gewilde skoolhoofde verdien hulle gewildheid met gunste en gawes wat hul vir hul leerders doen. Dit was altyd 'n instelling by Grey dat as daar nie veel aangaan die seuns afgegee word op 'n vrydag, selfs in Deon Scheepers se tyd toe hy nog 'n leerder aan Grey was. Ander skole se leerders was altyd jaloers op Grey omdat die seuns afgekry het Vrydae wat Greyseuns spesiaal laat voel het.
 
Scheepers verseker maar net dat al hoe meer hom verafsku met al die lyste onnodige reels en regulasies wat hy ingebring het en nogsteeds inbring. Ons wens al hy wil iets oorkom dat hy nie meer die skoolhoof by Grey hoef te wees nie want soveel kla dat Grey nou 'n klagteskool geword het in teenstelling met hoe dit altyd was.
 
Matriekseuns, graad 11 en 10 seuns onthou nog van die Grey Vrydae toe Vollies daar was. Ons wat reeds van Patat se tyd af dit geken het, kan nie glo Scheepers mismaak die skool sodat die seuns dit nou nie meer daar geniet nie. Kyk maar net of jy nog 'n Greyseuns sien rondloop op die skoolgronde met 'n glimlag, maar dalk is dit die doel: hoe meer ongelukkig die seuns is, hoe gelukkiger die personeel!
 
Hoe lekkerder dit by mens se skool is, hoe beter sal die leerders presteer in alles, maar as dit nie meer lekker is nie, sal die leerders al hoe minder raak. Te veel erns, gesag afdwing en ongelukkigheid kan so 'n instansie breek. Ons kan Scheepers nou regtig 'n "partypooper" noem.

Thursday, February 12, 2015

Waar is Grey se iPads & Tablette?

Grey Kollege is veronderstel om 'n vooraanstande skool te wees en die pas aan te gee, maar nou is Grey so agter mens sal dink Grey is 'n agterlike skool.

Die meisieskole in Bloemfontein het alreeds hierdie jaar met Tablette en iPads begin, terwyl Grey se ouers nog duisende moet betaal vir handboeke. Dis verregaande!

Mahabir is Still a Bad Teacher

Mahabir hasn't changed his teaching strategies whatsoever. He still reads from a book, explains nothing and asks the boys in class for words he cannot come up with. How can a person allow a person who's mother tongue isn't English to present classes at such an "elite" institution?

A teacher isn't suppose to ask for words; a school teacher is supposed to provide words. Mahabir cannot present a class without constantly asking the boys for English words. Why was he appointed at Grey? Maybe he was appointed for affirmative action, because he appears to be spare-wheel.

Mr Scheepers is also not worth much if he doesn't even know what is going on in the classes. There supposedly are cameras, yet none of them probably work.

Tuesday, February 10, 2015

Volsteedt Teleurgesteld in Scheepers

Toe Grey 'n nuwe hoof vir sy sekondêre skool benodig, was Mnr Volsteedt een van die wie vir Deon Scheepers gestem het. Sy idee was om iemand te laat aanstel wat Grey kan bestuur soos 'n besigheid. Wat 'n flater het hul nie begaan met Deon Scheepers nie want hy het absoluut geen besigheidsin nie, net 'n MBA graad.

Mense met besigheidsin, het gewoonlik nie 'n graad nodig nie want hulle stap by 'n plek en laat dit geld maak van oral af.

Deon Scheepers raak van al die mense ontslae wat vir Grey kan geld inbring van buite af soos die wie buitemuurse klasse aanbied omdat hy voorgee dat Grey in 'n sirkus ontaard hieroor. Hoe dom is dit? Is dit nou die manier om 'n mens se vernuf vir ander ten toon te stel? Wel, dan moet ek jou skok, iemand wat doen wat hy doen, het geen vernuf nie, veral nie besigheidsvernuf om geld te maak nie.

Iemand met besigheidsvernuf sal nog meer buitemuurse aktiwiteite toelaat van mense anders as skool personeel om vir Grey geld in te bring want hulle het betaal, alhoewel min, vir die gebruik van die lokale. Elke bietjie help. Deon is maar seker net te nutteloos en onbekwaam om alles te hanteer, daarom die verskoning dat die skool in 'n sirkus ontaard. Onbekwaam om prakties toe te pas, want baie, uiters baie mense wat MBAs het, ken hul veld teories, maar kan dit glad nie prakties toepas. Deon is een van hulle. Hy moet liewer terug na die akademie waar hy nie fisies met 'n besigheid te doen het en waar hy nie verplig is om te wys wat in hom steek nie. Grey gaan nou net reguit die afgrond in met hom in beheer en niemand hou eers van hom nie want hy is onaangenaam, bombasties en egotisties. Wat 'n poepol.

Johan Volsteedt is ongelooflik teleurgesteld in Deon Scheepers se vertoning want Deon breek nou alles af wat deur hom opgebou is. Johan het versekerlik meer besigheidsin as Deon, net jammer hy is te oud om dit meer te kan gebruik sodat Grey daarby kan baat.

Tuesday, December 9, 2014

Mr Scheepers' Contradictory Actions Formally Debated at Eunice

According to our sources, Eunice doesn't like Mr Scheepers.

He claims he is going to change Grey into an academic school, but his actions prove the opposite.

A few months ago, if there was a sport match or game on, on a Friday, the boys did absolutely nothing academically at school for 2 whole days until it was the sport event, on which of course they also did nothing. The Eunice girls had a formal debate about this in the classes (good topic though) and came to the conclusion that sport is number one at Grey. Academics will always be last and Mr Scheepers proves to act opposite to what he says, so he isn't to be trusted at all, he is too useless!

Who is Actually Running the Primary School?

Who is running the primary school at Grey?
 
Mr Mould has no backbone, Mr Rudd is an asshole and Mr Loftes has no memory.
 
Maybe Mrs Brits, or Mrs Brits and Mrs Herbst, together, are running the school.
 
Thank goodness Mr Mould is leaving, because he is the biggest twofaced person around and on top of that, he has no backbone.
 
Mr Rudd on the other hand, is hated by just about everybody for being an asshole. He should lay claim to the "Asshole of the Century" prize. This he brought on himself by treating the boys, parents and staff at Grey exceptionally bad. Ask around, you'll find out what he does at the hostel and in his class. Mr Rudd should definitely not be in any position close to what he currently is in, definitely not be up for consideration as acting principle, unless people want him to run it further into the ditch, because of his poor, no sorry, absent people skills and self-important attitude. Can you imagine the lawsuits that will result from discussions with him? Here Mr Mould could at least throw sand on the fire, but Mr Rudd, oh no!
 
Mr Loftes can't remember from now to an hour later, so he should have retired years ago already. He is such a nice person with the most fantastic people skills, but what's the use if he cannot even remember from the moment to an hour later.
 
Hooray for the women at Grey who are actually running a boys school undercover!