Monday, July 28, 2014

Evening Classes for High-School Learners are Unnecessary

It truly bothers parents that the high-school principle is too stupid to realize that the teachers don't adequately teach during school hours, which renders it necessary for learners to attend evening classes with THE SAME teachers in the evenings.

5 comments:

  1. Dit het ons ook nog altyd gepla dat daar aandklasse aangebied word & dis nie om te presteer nie, dis net om deur te kom.

    ReplyDelete
  2. Ons het al oorweeg om ons seun uit Grey te haal want hy kla elke dag dat hy nie van sy vakke verstaan nie, nie tyd het om te leer in die koshuis nie want sport het prioriteit en die aandklasse word deur dieslfde patetiese onderwyser aangebied wat veroorsaak het dat hy in die eerste plek nie verstaan of weet wat aangaan nie.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Jaa haal hom uit, as julle so kla loop eerder uit die skool (y)

      Delete
  3. My oudste seun wil niks weet daarvan dat klein boetie Grey toe kom nie. Hy sĂȘ dis 'n swak skool. Ons kyk nou maar rond in Johannesburg vir 'n gepaste skool, anders sal ons maar tuisstudie moet doen.

    ReplyDelete
  4. Miskien moet mens jou seun net na die aandklasse stuur???

    ReplyDelete