Saturday, February 18, 2023

DIE SKOOL IS DOM OM VAN EXTERNE BUITEMUURS TE PROBEER ONTSLAE RAAK

It just shows that people who educate don't understand business and most people who are theoretically educated in business also only understand business if they own their own business.

Ouers van seuns op Grey en selfs ander skole bied buitemuurs aan sodat hulle vir hul families kan sorg en skoolgelde kan betaal omdat pa se inkomste, as daar 'n pas is, nie meer is soos wat dit in die verlede was nie.  Baie ouers se enigste inkomste kom van die buitemuurse aktiwiteite wat hul aanbied af. Oral word skoolleerders se tyd so volgemaak met allerhande skoolaktiwiteite dat ouers wie buitemuurs aanbied se tyd om waardevolle buitemuurse aktiwitieite aan te bied bitter min is. Al hoe meer ouers kan nie meer die skoolgelde betaal as gevolg hiervan nie.

Trying to get rid of or making it so very difficult for people to present external extra mural classes is the downfall of any school. Keeping children so occupied in school activities that they don't have time for ballet, private drama, karate or any other private extra murals, is very stupid!

Hierdie tendens word al hoe erger. Hoe moet ouers en potensiƫele ouers nou maak om al hul uitgawes, wat die skoolgeld insluit, te betaal?

No comments:

Post a Comment