Saturday, September 20, 2014

Grey Seuns Haat Dit by Grey

Grey seuns haat dit soveel by Grey en probeer elke oomblik wegkom van die skool waar moontlik. Dit het so erg begin word dat 'n vingerafdruk masjien in elke klaskamers geinstalleer is.
 
Wat skokkend is, is dat die skool aanvaar dat Grey seuns stout is en dat die skool nie kyk na die eintlike rede hoekom seuns nie die klasse wil bywoon nie.
 
DIS DUIDELIK NIE LEKKER BY GREY NIE.
 
Skool behoort die lekkerste tyd in 'n kind se lewe te wees en nou dat daar 'n tronkbewaarder aan die hoof staan van Grey sal dit NOOIT weer vir enige seun lekker wees nie. Die meeste seuns word darem deur hul ouers verplig om teenwoordig te wees by die skool, nie net omdat skoolgaan wet is nie, maar ook omdat hulle op hoop lewe dat hul seuns darem tog wel 'n ietwat van 'n akedemiese onderrig gaan ontvang wat vir hul toekoms sal tel, anders was daar bitter min seuns daagliks op die banke.

Greyseuns kry regtig niks positief by Grey se akedemie nie en die ONNOSEL skoolhoof wil nie weet dat sy onderwysers nie klas aanbied nie. Die onderwysers maak die klasse so aangenaam dat die seuns nie meer wil skoolgaan nie. Die hele klas word gestraf vir 1, 2 of 3 seuns se wandadige gedrag in die klas en dan word die hele klas of sleg behandel of daar is GEEN aanbieding van daardie vak daardie dag nie. Dit gebeur nie net in 1 klas nie, maar baie klasse, wat bydrae dat seuns dit nie meer aangenaam vind om skooltoe te wil gaan nie en die tekens was al daar toe die klok gesteel was.
 
Straf, straf, straf is Grey se voorland! ONNOSEL Meneer Scheepers wil die Grey akedemie verbeter, maar hy is te blind om te sien dat die onderwysers nie hul deel bydra nie. Wie gaan in skooltyd klas aanbied as jy dit na ure kan doen teen vergoeding? So nou moet die onderwysers maar met idees vorendag kom soggens om die seuns of besig te hou of om nie die klasse aan te bied in skooltyd nie. Die meeste onderwysers is ook so besig met sportreelings en sportvoorbereiding dat hulle nie tyd het om vir die akedemie voor te berei nie en dis nog 'n rede dat die klasse so sleg aangebied word.
 
Om die hele klas te straf omdat 'n paar seuns hul nie kon gedra nie, is niks anders as om 'n hele omgewing se mense tronk toe te stuur as 1 of 2 gesteel of moord gepleeg het. Hoe primitief is dit?
 
Wat eintlik behoort te gebeur is dat onderwysers dit so interessant en aangenaam maak dat seuns nie kan wag vir die volgende dag se skool en klas nie.
 
Dat seuns hul vingerafrdruk moet gee om te bewys dat hul by die skool en klas is, is mos nou duidelik 'n teken dat daar iets GROOTS by Grey fout is!!!!
 
MOENIE JOU KIND AAN DIE GEMORS BY GREY BLOOTSTEL NIE. GAAN ELDERS!

9 comments:

  1. Julle het nou regtig die spyker op die kop geslaan!

    ReplyDelete
  2. This comment has been removed by a blog administrator.

    ReplyDelete
  3. I can verify everything said in this post, as I'm still in Grey and everything happens as said above!

    ReplyDelete
  4. If something drastic isn't done about the teachers at Grey, one or more teachers might be hung up behind the door of the classroom again for being a shit teacher.

    ReplyDelete
  5. Hey pel, wats jou email? Ekt 'n lekker storie oor Mnr Scheepers wat jy moet publish!

    ReplyDelete
    Replies
    1. Ek is ook nuuskierig!!

      Delete
    2. Christo, vertel ons sommer hier. Ek is nou vrek nuuskierig.

      Delete
    3. Nee wat, sal dit e-mail vir die ou, anders kom ek in die moeilikheid...

      Delete
  6. Christo al jy wat wil doen is wie die blog begin het, probeer iets anders!

    ReplyDelete