Thursday, November 20, 2014

Scheepers Vriend of Vyand - Weet Jy Wat Hy Nou Aanvang?

Omdat Grey al hoe minder aansoeke elke jaar kry, is Mnr Scheepers nou besig met reëlings om nuwe onopgevoede en agterlike leerders vanuit die lokasies af te kry om skool te gaan by Grey so spoedig moontlik. Dis 'n hele nuwe projek wat geborg word want dié potensiële leerders kan nie self skoolgelde betaal.
 
Die huidige swart leerders, wie se ouers hulle na 6 in die aande eers kom haal by die skool, kan alreeds nie by die skoolreëls hou nie en al word hulle aangesê dat hulle nie op die gras tussen die hoërskool en Eufeessaal of tussen die laerskoolgeboue en die Eufeessaal mag sokker speel nie, doen hulle dit elke liewe middag. Eintlik mag leerders nie sokkerballe skooltoe bring nie, maar aan dié reel steur die swart kinders hulself ook glad nie want daar is nie 'n effektiewe skoolhoof wat die reëls kan afdwing en seker maak dat dit uitgevoer word nie. Die skoolhoof is te besig om seuns te straf oor kak soos dae wat die seuns blok en nie skooltoe gaan nie. Wonder of hy al ooit daaraan gedink het hoeveel petrol bespaar word as kinders blok by die huis. Miskien moet mens die skool vra om vir die onnodige petrol te betaal of nog beter, dat daardie geld van die skoolgeld afgetrek word; nie al die leerders se ouers is skatryk nie. Die seuns sit in elk geval blokdae net en niks doen in die klas want hulle kan nie konsentreer met die ander wat raas of fluister nie. Grey was altyd die lekkerste skool want ons het by die huis geblok en was toegelaat om huistoe te gaan as almal nie by die skool was nie. Dit begin al hoe meer soos 'n verbetering skool word met al die onnodige reëls en regulasies.
 
Scheepers het 'n MBA, maar weet glad nie hoe om 'n besigheid te bestuur nie, het nog geen besigheid bestuur nie, en was eintlik aangestel om Grey te bestuur soos 'n besigheid. Teorie het in meeste gevalle as dit by besighede kom niks te doen met die praktyk nie, veral deesdae in die nuwe Suid Afrika en as mens nie die praktiese ondervinding het om 'n besigheid te bestuur nie gaan jy nie suksevol wees. Besigheidsbestuurders en eienaars weet dat elke liewe ding nagegaan moet word en dat daar seker gemaak moet word dat elke opdrag uitgevoer word, wat hy duidelik nie kan doen, wil doen of weet nie want hy dink as sy ure in sy kantoor verby is, is hy klaar met sy take. Haha, verrassing! Geen besigheidsbestuurder het ure nie. Hulle werk alle ure en as besigheidsbestuurder behoort hy te weet dat die aansig van 'n besigheid, die gebou, die belangrikste is. Soveel mense gons daaroor dat hulle met hul dogters, waarop 'n indruk behoort gemaak te word, in die motor by Grey se hoofgebou wag vir hul seuns in die middae en die haglike toestand wat die hoërskoolseuns voor die koffiewinkel en laerskoolgeboue skep. Wat moet die buitewêreld, iemand wat nie betrokke by Grey is nie, van Grey dink as hulle in die middae toevallig daar opdaag?
 
Met die nuwes wat binnekort gaan begin, gaan waar daar nie kameras is nie, ons seuns se handboeke, kos en sportklere, wat die agterlikes nie kan bekostig nie, nou nog meer uit hul skooltasse en sportsakke gesteel word as ooit tevore. Daar sal ook nog meer duike in ons voertuie geskop word met sokkerballe, in ons voertuie ingebreek word en die skool terrein voor en langs die geboue waar mens graag 'n goeie indruk wil maak op besoekers, nog meer soos 'n stortingsterrein en rommelhoop lyk. Hulle het mos nog nooit gehoor van 'gooi jou gemors nadat jy geëet en drink het in die asdrom' nie. Dit word net daar op die plek gestort; feite wat ons daagliks sien gebeur, selfs in ons teenwoordigheid.
 
Hulle gaan seker met busse aangery word want daar is baie wat kom en hulle het mos vanselfsprekend nie vervoer nie.
 
Maak julle reg, ons is in vir 'n moeilike toekoms by Grey.

10 comments:

  1. Ek weet nie wie jy is nie mnr "blogger" maar jy is 100% reg.Ek is 'n ouer van 2 seuns in die hoërskool en 'n oud grey en dit is hartverskeurend om dit te sien gebeur by Grey.

    ReplyDelete
  2. My seuns is ook op Grey en die een se sportsak met alles binne-in is gesteel. Mens se moed sak tot in jou skoene as jou kind vir jou sê sy goed is weg, nie net 'n paar items soos maar gereeld die geval is nie, alles. Dit voel of mens nooit voor kom nie. Ons moes die skoolgeld die jaar eers terughou om al die buitemuurse benodigdhede aan te skaf en toe boonop die verlies net nadat ons die regte goed splinter-nuut gekoop het. Waar gaan dit tog eindig?

    ReplyDelete
  3. Dit is 'n kat wat benoude spronge maak vir sy eie oorlewing

    ReplyDelete
  4. As Oud Grey en pa, bedank ek u Mnr Blogger dat iemand 'n poging aanwend om iets te sê want oral gons dit, maar mense is te bang om iets te doen. Die ander Afrikaanse skole neem net wittes in en doen alles in hulle vermoë om die swartes uit te hou omdat dit in 'n swarte se natuur is om destruktief te wees. Afrikaner vriende van ons se kinders kry nie plek in die "wit" skole in Bloemfontein nie. Hul sit nou met hulle hande in hul hare want die kinders MOET begin skoolgaan en die skole is vol want daardie skole gaan vooruit. Mnr Scheepers kan sekerlik 'n plan beraam om die swartes by Grey ook uit te hou. Daar is reeds genoeg van hulle en ons almal het al 'n bloutjie geloop met iets wat hulle angevang het. Hulle het nie maniere nie en hulle kan regtig nie by reëls hou nie, dis verseker. Kyk maar hoe bestuur hulle op die paaie en so gaan dit ook in die skole. Hulle het hul eie reels en die skoolhoof dink mens kan hulle op beskaafde manier tug soos jy 99% van die wittes kan tug wat dadelik verstaan en skaam is dat hul 'n reël oortree het. Haha Mnr Scheepers, jy dink ONS gaan dit moeilik hê met hulle. Jy vergeet dat jy bo aan alles staan. Julle gaan meer bars as ons.

    ReplyDelete
  5. Hierdie is 'n bemarkingsfoefie om gesig te koop by die Onderwysdepartement!

    ReplyDelete
  6. Ek wonder wie gaan vir hierdie kinders se ekstra klasse betaal? Dalk gaan daar nou in skooltyd begin werk word, want hul beurse gaan nie die ekstra klasse dek nie.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Die Onderwysdepartement moet dalk ingelig word dat onderwysers wat die spesifieke vak aanbied, ekstra klasse teen betaling aanbied

      Delete
    2. Volgens die Onderwysdepartement is daar is beleid dat onderwysers nie ekstra klasse vir die vak waarvoor hulle verantwoordelik is, teen betaling mag aanbied nie - wat nog van by die skool en ook in skoolure soos wat daar nou vir die Graad 8 leerders aangebied is nie

      Delete
  7. Nameless cowards. I dare you to publish your names but you won't as you all have small pricks.

    ReplyDelete
  8. Baie geluk met die jaarblad van 2014 - dit is ware weerspieeling van wat aangaan. Slegs sportprestasies, maar geen akademiese erkenning vir leerders van Graad 8-11!

    ReplyDelete