Saturday, November 8, 2014

Voëltjie Kunsuitstalling vir Meneer Mould - Groot Verrassing??

Ons gelukwense aan die kunsonderwyseres by die laerskool wat, op ons versoek, die voëltjies as primêre onderwerp en fokuspunt gebruik het vir Meneer Mould se verrassings kunsuitstalling.
 
Dit was ons subtiele manier om vir Meneer Mould te sê dat ons nog al die jare en generasies bewus was dat hy nie sy eie "voëltjie" op hok kon hou nie, so erg dat hy homself uit sy vrou "gesteek" het. Almal het hiervan geweet en praat nou nog daaroor.
 
Die verdere boodskap met die  afskeids Voëltjie-uitstalling is dat as hy nou by Grey weggaan, sy voëltjie vrylik rond vlieg wat in elk geval gebeur of hy in 'n verhouding is of nie.
 
Hy was nou regtig nie 'n skoolhoof wat 'n voorbeeld vir getroude mans, pa's of seuns wat nog eendag moet trou, gestel het nie. Baie seuns dink hoe hy dit doen en Mnr Volsteedt wat nie meer hoof by die hoërskool is nie dit gedoen het, is maar hoe dit gedoen word, veral wanneer pa's skertsend om die braaivleisvuur daaroor gesels en lag.
 
Omdat daar so 'n ophef gemaak word by Grey van rugby by die hoër- en laerskool en nie van enige ander sport nie, glo baie seuns en Oud Greys hulle is verhewe bo ander. Kyk bietjie hoe tree die rugbyseuns by Grey op teenoor ander seuns wat nie rugby speel nie. Ander sport is sommer 'n afgewaterde sport as mens 'n rugby seun vra by Grey. Amateur en professionele rugby gaan baie keer gepaard met die organisering van seksie  goedkoop meisies en drank om die rugbyspeler se ego nog meer te streel en te stimileer deurdat die rugbyspeler bewys van sy manlikheid toon as hy drank kan "hanteer" of soveel moontlik meisies kan bykom. Dit word in baie lande so gedoen en word so gereel vir die rugbyspelers veral voor 'n wedstryd sodat hulle ego genoeg gestreel kan word met die resultaat dat hulle alles insit om 'n wedstryd die volgende dag of in die nabye toekoms kan wen. Het jy nou al ooit van 'n rugbyspeler gehoor wat 'n afskaffer is en/of selibaat is?

Rugby gaan maar net om geld, drank en vroue, alles wat die ego streel,  om in die doel te slaag van wedstryde wen want die kompetisie is hoog en dinge is so kompeterend deesdae, gladnie soos ons voorgeslagte dit beleef het nie. Dis hoekom rugbyspelers so afgestomp is, want alles draai om rugby en die kopbeserings help ook. Die rugbyspelers word dom daarvan en kan dan later net rugby speel, rond steek en suip.
 
Baie seuns by Grey speel net rugby om aanvaar te word deur die ander seuns en onderwysers, anders kan daar dalk uitgemaak word dat hulle moffies is, al is hulle inderdaad moffies, maar wat nie bekend is aan ander of selfs hul ouers nie.

Meneer Mould gaan nou reguit na die plek waar die onheil broei, maar hy sal mooi daar inpas.

Ons hoop van harte dat Mnr Mould se opvolger voorbeeldig en modern gaan wees. Iemand wat mens met trots jou skoolhoof kan noem en nie iemand wat agteraf beskinder kan word oor alles onheilig en immoreel wat hy aanvang nie, veral sy buite egtelike verhoudings en leuns. Leuns, want hy speel beide kante. Rugby Unie, passop maar, julle sal hom nog leer ken soos ons en ons voorgeslagte het. By Grey sal Meneer Mould altyd onthou word vir sy losbandige VOëLTJIE, veral na die kunsuitstalling!


Die onderwysdepartement behoort as deel van 'n nuwe skoolhoof se opleiding vir hom te leer dat hy meer getrou op seksuele vlak moet wees as selfs 'n dominee of priester, juis omdat 'n skoolhoof aan die hoof staan van die opvoeding en onderrigsproses van minderjariges. Dit behoort ook deel van sy aanstelling en kontrak te wees dat indien hy enigsins seksuele skandes maak, hy dadelik afgedank en van sy pos onthef sal wees.
 

4 comments:

  1. Hahaha. Partykeer help die rondstekery!! Mnr. Mould het homself so in die rugby unie ingesteek want sy huidige girlfriend by wie hy nou is werk daar en dis deur haar dat hy daar ingekom het. Sy wil hom seker naby haar hê sodat sy 'n oog oor hom kan hou. Surprise sussie, hy gaan nie altyd by jou kan wees nie.

    ReplyDelete
  2. Ek stem saam. 'n Hoof moet sy plek ken en nie sy pos misbruik nie, al slinger die vroue hulself vir jou links en regs. Daar word 'n ophef gemaak as 'n hoof seks het met 'n leerling van sy skool, soveel so dat dit die TV nuus haal, maar 'n hoof wat losbandig hot-en-haar rond hoer word soos 'n held behandel en DIS NET SO ERG, INDIEN NIE ERGER NIE WANT HY PLEEG NOG BEDROG TEENOOR SY EGGENOOT OOK! Ek voel mense wat stilbly oor iemand wat hul weet het buite egtelike seks, is net so skuldig soos die skuldige. Daar behoort 'n plek te wees waar mens oor skoolhoofde en onderwysers kan gaan kla, aangaande hierdie kwessie en selfs ander goed wat grief. 'n Plek wat aksie neem!!!

    ReplyDelete
  3. Wat de hel? Is julle mense siek in julle koppe? Wat worry wie elkgeval wat mnr Mould doen in sy vrye tyd? Hou op met die kinderagtige en onnodige afkraak van ander mense en hul karakters...dit spreek natuurlik boekdele van wie julle is...g'n wonder julle kruip weg agter maskers nie!!

    ReplyDelete
    Replies
    1. Jy maak 'n fout ou! Hoofde is nie net aangestel in hul poste binne sekere ure nie. Hulle is aangestel as hoofde 24/7 en kan dit nie aan en afskakel soos hulle wil nie. 'n Hoof is nie net 'n hoof as hy by die skool op kantoor is nie. Dus is daar nie "vrye tyd" om owerspel te pleeg, te steel, te suip, dwelms te gebruik, of ander belangrike reels of wette te oortree nie. Gevolglik moet 'n hoof altyd 'n voorbeeld stel, oral waar hy is en ten alle tye. Wie wil in elk geval 'n immorele persoon as hoof by 'n skool hê? 'n Hoof se gedrag is in elk geval bewys aan leerlinge van hoe mens moet optree, so jy sal dan seker tevrede wees as al jou seuns owerspel pleeg en hul families verloor soos die sleutel persoon by hul skool vir hulle bewys en gekondisioneer het 'n mens te werk gaan in die lewe? Jou kommentaar lewer ook bewys van wie en wat jy is, onthou dit ook maar net. Jy't seker self nie waardes en hoë standaarde nie.

      Delete