Showing posts with label Grey College Secondary. Show all posts
Showing posts with label Grey College Secondary. Show all posts

Thursday, June 11, 2020

AND THE CIRCUS CONTINUES

Only at Grey would it be that a learner has covid-19.😂😂😂 The other schools all over South Africa have no problems, but here at Grey... 

Who in their right mind would still want to attend school at Grey?😕

Sunday, April 12, 2020

SMEEK VIR NUWE WAARDEVOLLE SKOOLHOOF

Jesus Christus, vandag (Paas Sondag) van alle dae vra ons namens ons Greyseuns, ouers en personeel, kan U vir ons 'n skoolhoof stuur wat waarde vir ons skool inhou en in ons belang optree; 'n hoof wat ons op trots kan wees en wat ons as 'n vader en vriend kan beskou.

Ons het 'n skoolhoof nodig wat vir Grey 'n advertensie kan wees en nie iemand wat in sy kantoor wegkruip, seuns en ouers sleg behandel, en nie sy deel van sy pligte behoorlik nakom nie. Ons is gatvol om iemand wat nie sy deel doen en net die minimum doen om sy eie ego te streel aan bewind van ons eens besonderse skool te hĂȘ. Dis nou tyd dat ons 'n fantastiese hoof wat 'n ambassadeur vir Grey is te kry as skoolhoof om ons naam in ere te herstel.

Ons wil ook, soos ons voorvaders en ouers, trots wees op Grey wat ons ontneem is met die aanstel van Scheepers en nou het Geldenhuys ook in hierdie selfde rigting begin beweeg. Daar was altyd gesĂȘ die kaffertjies is die probleem, maar dit wil tog wel voorkom of die witman die probleem is oral.

'n Skoolhoof behoort net 'n kort tydperk van 4 of 8 jaar aangestel te word soos 'n president sodat hy nie dink hy is die alfa en omega wat kan doen net wat hy wil nie. Ons het Scheepers geglo toe hy gesĂȘ het hy gaan Grey in 'n akademiese skool verander. Dit was die grootste leun wat iemand ons nog vertel het want almal wat akademies presteer doen dit a.g.v. ekstra klasse by privaat persone of ander instansies, nie by Grey nie. Ons soek daai tipe skoolhoof wat dit wel sal regkry, wat die "guts" het om sporttye minder te maak vir die gebruik van ekstra klasse, koor en kultuur aktiwiteite smiddae en aandklasse heeltemal afskaf sodat seuns en ouers weer kan rus en familiebande by die huis kan versterk. Ons is almal oormoeg want die vereistes en heeltyd by die skool wees, is net te veel. Selfs die koshuisseuns het nie meer ontspanningstyd nie, dis net altyd besig wees met skoolverwante aktiwiteite. Dis nie waaroor skool gaan nie. Skool gaan daaroor om kennis in te win,  nie om 15 ure per dag besig te bly met sport of ander skool aktiwiteite nie. Sport is in werklikheid 'n ekstra.

Daar behoort eintlik glad nie ekstra klasse te wees nie. Skooltyd is veronderstel om gebruik te word vir die aandbied en oordra van kennis. Die ander kole in die res van die wĂȘreld doen dit so, hoekom kan ons nie ook nie? Seuns behoort soos in ander lande lekker skateboarding of ander aktiwiteite na ure te kan doen. By Grey het ons nie "na ure" nie: nie die seuns, ouers of die personeel nie. Dis nie 'n lewe nie!!

Asseblief Here, hoor ons gebede, maak seker ons nuwe hoof is nou die regte hoof, 'n dinamiese ambassadeur wat vir ieder en elk by Grey omgee, aan voorstelle en klagtes aandag gee, en in ander se belang optree.

Thursday, October 3, 2019

Skoolhoof GeBoo by 2019 Matriekafskeid

Die idiote wat Scheepers gekies en aangestel het as skoolhoof moet hulle koppe regtig laat lees. Ons is rerig so skaam vir die man. Geen van die seuns sien hom eintlik as ons skoolhoof nie. Hy probeer 'n speech lewer by die matriekafskeid maar hy steek ons net in die skande voor ons matriek "dates". Voldemort, askies Scheepers, was sommer lekker "ge-boo" want wat die rukkerige nek wil sĂȘ maak vir niemand saak nie. Kan hy nie die "hint" kry dat hy nie 'n skoolhoof se gat werd is nie en dat niemand vir hom respek het nie? O ja, hy is so dikvellig dat hy wragtag fight vir sy job terwyl ander sal bedank as hulle weet hulle is onwelkom by die werk juis omdat die werk nie regtig gedoen word nie. Ons kan almal besig lyk in 'n kantoor, in sy kantoor. Hy is ook nie 'n ambassadeur of advertensie vir Grey nie.

Saturday, May 25, 2019

Recall A President - Recall A Headmaster

If the Department of Education is worth anything, it will recall bad, useless and unapproachable headmasters as was done to President Mbeki in the past by the government.

Hoekom moet 'n skoolhoof sy pos behou net omdat hy daarin aangestel is en dit die gebruik was vir dekades dat dit so werk? Mens moet 'n skoolhoof uit sy pos kan wegkry as hy nie aan standaarde voldoen, sy werk nie behoorlik doen nie, nie toegangklik is nie en bo gemiddelde resultate kan lewer nie.

The irony is that Scheepers had a complaint program at school a few years back where parents had to collect complaints and submit them to him not realizing he is the biggest problem. Who would say that straight to his face?

Stuur alle klagtes aan die Departement van Onderwys, dan kyk ons of hulle iets werd is.

Saturday, February 9, 2019

Grey Fok Ouers Rond

Dis regtig eienaardig dat ouers toelaat dat die skool hulle so rondfok. Soveel ouers het al planne gemaak of hul seuns ingeskryf vir unieke verrykende buitemuurse klasse wat niks met Grey verband hou nie en dan word sport of kultuurtye by Grey sommer net eenvoudig geskuif na wanneer dit die skool pas of nuwe tye word skielik gegee.

Hierdie is heeltemal onaanvaarbaar, maar ouers is moontlik te bang om iets te sĂȘ want dan word dit op hul seun uitgehaal. Daar is soveel ure wat verlore gaan in die middae wat vir buitemuurs gebruik kan word. As Grey nou regtig 'n cool skool wil word moet alle ander buitemuurs aangebied word gedurende hierdie tye sodat skoolure of liewer, skool buitemuurse ure wat ook maar skoolure is want seuns bly op die skoolgronde, verkort word.

Koor, drama, musiek, ander kultuur aktiwiteite en meeste sport kan in die middae gedoen word. So kan sport vroëer eindig en kan leerlinge reeds 17:00 of 18:00 met als by die skool klaar wees en terug by die huis wees. Wonder of die tweede kans wat Scheepers gekry het hom sulke nuwe positiewe goed sal laat inbring en of hy nog steeds soos van tevore gedryf gaan wees deur sy ego: die ego is die duiwel wat op mens se skouer sit en jou laat glo jy is fantasties terwyl jy eintlik 'n poepol is.

Monday, October 29, 2018

Spog Met 'N Ander Se Vere

Grey se konsuise slimkoppe het nie hul kennis by Grey gekry nie. Van hulle kom van ander laerskole af waar daar regtig skool gehou word en die wat wel in Grey se laerskool was, woon ekstra klasse by wat nie deur Grey aangebied word nie. Die eeu oue manier: Grey doen niks, maar vat al die krediet. Mense gaan nie vir altyd hierdie vat nie. Daar gaan 'n punt kom waar ouers hul voete gaan neersit want die lewe is net te duur om dubbel te betaal vir geleerdheid.

Ons moet tog wel die ekstra-klas onderwysers gelukwens met wat jul vermag het, al kry julle nie die krediet nie, maak julle darem gelukkig die geld uit die Grey manne. Mens wonder net of julle nie ook op 'n punt gaan kom waar julle die krediet wil hĂȘ as net die geld nie.

Thursday, October 11, 2018

Betaal Vir Dit Wat Jy Kry

Skool is gratis in ander lande. In Suid Afrika moet mens egter betaal vir skool, al is dit die swakste akademiese skool met die swakste onderwysers.

Grey probeer ons seuns besig hou met te veel buitemuurs.

Mens moet betaal vir dit wat jy kry & wat mens by Grey kry, in terme van akademiese onderrig, is bitter min, so ons skoolgelde behoort min te wees. As die skoolgelde min is het mens genoeg om te spandeer aan ekstra klasse buite die skool.

Die eerste reel van skool behoort te wees om nie betalende ouers se inkomste af te sny nie. Soveel ouers bied buitemuurse aktiwiteite aan vir kinders soos karate, hip hop (nie by Grey nie), ballet, tennis, stoei, liggaamsbou, wiskunde, wetenkap, Frans, Portugees, ens., maar daar is amper geen tyd beskikbaar vir kinders om van hierdie buitemuurs gebruik te maak nie want hulle is die heeltyd besig met skoolverwante aktiwiteite, veral sport.

Skole moenie soos besighede bestuur word nie, maar deesdae volg almal Grey na want Grey word konsuis soos 'n besigheid bestuur en die ouers kan nie meer vir skoolgelde betaal omdat hulle te min kinders kry om in te skakel by hul buitemuurse klasse veral van Grey af. Hoe moet hul die skoolgelde betaal en ander skoofverwante gelde? Daar is ook amper geen ekstra tyd beskikbaar oor naweke want selfs die naweke word geokkupeer.

President Trump van die VSA se voorneme is "Make America Great Again!" Dis wat ons by Grey ook nodig het. As middae en aande beskikbaar is dat besighede kan voordeel trek uit kinders wat van dienste gebruik maak, help dit die ekonomie ook.

Wat ons kry by Grey is regtig baie min. Leerders is by skool om akademiese onderrig te ontvang. Sport is 'n bysaak, maar by Grey sal mens sweer die seuns is daar net vir sport onderrig en deelname. Geen wonder Grey is die nommer 1 sport skool in die land en Eunice die nommer 1 akademiese skool nie. Grey kon die nommer 1 akademiese skool gewees het as daar net iemand was wat dit reg kon bestuur.

Hou op om te betaal vir gemors en swak diens (swak diens verwys na swak onderrig). Of die kak wat vir die seuns onderrig verskaf moet afgedank word, maak nie saak hoe moeilik dit is nie, of die skoolgelde moet met ten minste twee derdes verminder want dis wat die onderrig by Grey werd is en dit begin sleg in die laerskool en word al vrotter in die hoërskool.

Aangesien Grey soos 'n besigheid bestuur word moet ouers die geleentheid kry om te betaal vir dienste gelewer en soos ouers nou voel is dit nie nodig om te betaal nie.

Bring 'n monitering in wat weekliks nagegaan word dat onderswysers moet 'perform'. As onderwysers nie 'perform' nie dan word hulle salaris minder of onderwysers moet op kommissie werk. Dan sal julle sien hoe hulle 'perform' en kinders waardevolle onderrig kry.

Die feit dat Scheepers toegesien het dat geweldig baie van Grey se onderwysers weg is by Grey, beteken nie dat hy iets werd is nie want hy is nie. Hy is glad nie toeganklik nie en hy het glad nie 'n persoonlikheid wat goeie verhoudings by personeel (onderwysers), ouers en seuns bewerkstellig nie, buiten die feit dat hy nie sy werk gedoen het en nog steeds nie doen nie.

Ons staan bank vas agter die beheerraad dat Scheepers een van die gemors is wat ook moet weg by Grey. Gee iemand heeltemal nuut die geleentheid om die "Make Grey Great Again" beleid te bewerkstellig; iemand wat toeganklik is met 'n mooi dog sterk persoonlikheid wat 'n dinamiese gesagsfiguur is, wat sy werk sal doen, waarvan mens sal hou en respek voor kan hĂȘ. Iemand wat vir ons skool omgee en nie vir sy eie sak wil sorg of terugveg omdat hy bang is dat hy nie meer 'n pos gaan hĂȘ nie.

Ons hoop van harte en bid dat die appél slaag vir ons skool en vir ons seuns se onthalwe!

Tuesday, May 22, 2018

New Headmaster Requirements

Grey Secondary needs a humanitarian as headmaster, so we beg for a candidate (male or female) that will act in the interest of our Grey boys and not always be on the attack or in some form of retaliation. Please don't get another headmaster with an ego problem either. A strong authority figure is necessary, but if the ego is in the way, history will just keep on repeating itself.

The new headmaster should have insight, vision and foresight. Foresight is very important, because if a person can't see a possible future outcome, actions will be taken incorrectly, which is exactly what has happened to date.

Open-mindedness is another quality our new headmaster should possess. A headmaster cannot be narrow-minded, but rather modern with innovative ideas. Being considerate is also very important in a headmaster.

The new headmaster must NOT be an Old Grey. Bring in new blood with high values and standards. Just look what the school-grounds look like in the afternoons. We don't want our school to still be called a dump. Parked cars too are not safe from soccer balls.

The new headmaster must be forgiving and a problem solver, not creator of such.

Grey's new headmaster must definitely be a NON-SMOKER. Besides always smelling like and ashtray, smokers only live for the next smoke break and really don't care about anything else. Smokers can't handle stress the way non-smokers can. A smoker has a don't-care attitude, but above all, please go see how the teachers smoke outside their classrooms at the primary school between classes. Not only does this create a bad image and example for our boys, but our boys have to pass these teachers several times a day, causing a huge health risk. A smoker should not at all be appointed at an institution that wants to acclaim respectability. Anyone that wants to have a successful institution knows that appointing a smoker is a bad idea merely because they can't provide the necessary leadership and/or support--the next smoke counts too much.

Jurie Geldenhuys is skynheilig; wees versigtig!

While on the topic, a few members of the controlling-body should be fired too. They are truly narrow-minded bastards with no problem-solving abilities, consideration and foresight.

Thursday, May 17, 2018

Swak Onderrig by Grey Hou Aan

Van 'n bron:

"Ek sit langs 'n meisie in die die wiskunde ekstraklas een aand by haar skool en ek verstaan niks wat die juffrou verduidelik nie. Ek leun oor en vra die meisies wat op die bord aangaan. Hulle sĂȘ die juffrou herhaal net gou kortliks die goed wat ons 2 jaar gelede by die skool as deel van die leerplan moes gedoen het. Ek weet niks wat daar aangaan nie. Toe ek by die huis kom vertel ek my ouers en my pelle. Ons stel ondersoek in en kom agter dat my en hulle wiskunde geen fondasie het nie en daar verder niks beter gegaan het vandat ek in die hoĂ«rskool gekom het nie. My onderwyser in die laerskool was Mnr van Vuuren. Die skoolhoof het my ingeroep om my aan te vat oor my wiskundepunte wat so laag is. Hy maak uit asof ek die probleem is en gee my nie 'n kans om vir hom te vertel hoe swak die onderwysers by die skool is nie. Ek word vertel dat ek van nou af moet hard werk, maar hoe doen jy dit as jy net vir 5 minute klas het elke periode?"

Nadat hierdie seun met ons gepraat het, het ander ook dieselfde vertel. Hulle het selfs genoem dat hulle probeer het om by hul onderwysers hulp te kry omdat hulle swak onderrig gekry het in die laerskool by Grey veral in belangrike vakke soos wiskunde, wetenskappe en tale. Die onderwysers trek net hulle skouers op en sĂȘ die laerskoolonderwysers het nie hulle werk gedoen nie en daar is nou niks aan te doen nie want hulle is nie bereid om ekstra klas aan te bied om dit reg te stel nie omdat dit nie is waarvoor hulle daar is nie.

Die seuns wat Grey verlaat het, vertel dat hulle ekstra wiskunde onderrig moes ontvang van graad 3 en ander van graad 4 af om te verstaan wat in die hoĂ«rskool aangaan met wiskunde. Hulle noem ook dat al is dit elementĂȘr, dit uiters nodig was om weer amper van voor af te begin. Hierby voeg hulle dat hul sisters in die meisieskole baie meer weet as hulle en deeglike onderrig ontvang en na alles wat hulle moes deurgaan om die regte kennis te kry, hulle agterkom dat as die klasse by die skool reg aangebied word in skooltyd, dit glad nie nodig is vir ekstra klasse by die skool, by ander skole of privaat mense nie.

Die fokuspunt by Grey is verkeerd en op sport, terwyl dit op akademie moet wees omdat ons seuns die broodwinners moet wees vir hulle families wanneer hulle groot is.

Verder verneem ons hoe Oud Greys sukkel by universiteite want hulle is gewoond aan sport en partytjie hou. Sport is die grootste vorm van partytjie hou. Die eerste 2 jaar van universiteit fok hulle net rond en suip soveel as hulle kan terwyl die ander skole se seuns gefokus is en hard studeer. Die uitsonderings is weglaatbaar min, alhoewel daar natuurlik is, maar die oorgrootte meerderheid is wat tel.

'n Onderwyser behoort nie sy moer te strip omdat die klas raas of onbeheersd is nie want dis in 'n seun se natuur. Seuns kan nie stil sit nie, so jy kan nie van ons seuns verwag om so stil te wees dat mens 'n speld hoor val nie wat die onderwysers altyd probeer regkry voordat hulle glo gaan klas aanbied nie; dis nou as hulle in die klas is die hele periode.

Dit behoort nie so moeilik te wees vir 'n skoolhoof om van 'n onderwyser ontslae te raak wat nie iets vir die skool beteken nie. Soos met enige besigheid, want 'n skool is maar ook 'n vorm van besigheid (mens kom dit veral agter as mens sien hoe baie sporttoere daar nou by die skole is om geld uit die leerders te maak vir hul skole); 3 waarskuwings en jy's uit!

Vir die onderwysers wat iets beteken en wel in hul klasse is die hele periode: Seuns agter in die klas kan in elk geval amper nooit hoor nie, so hoekom sit die skool nie speakers agter in die klas en gee vir die onderwysers 'n mikrofoon nie want dan kan die onderwyser klas aanbied asof hy/sy alleen in die klas is en almal kan hoor, al raas of vroetel die res. Grey het baie geld as mens sien hoeveel nuwe goed by die skool aangekoop, gedoen, gebou en ingebring word wat glad nie betrekking het op die akademie nie.

Saturday, December 30, 2017

It's Generally Known That Grey's Academics Are Bad But The Sport Acceptable

Grey College is supposedly regarded as one of the best schools if not the best in South Africa, but everyone knows that Grey is bad at academics. So the boys come from all over South Africa to come and take part in sport and not to excel academically, because academics are not a priority. If it was, much less time would have been spent on sport.

The only real reason white boys still come from all over the country to Grey is due to not wanting to be in black schools for the black schools' standard has dropped so severely, it's not worth going to school there anymore. Grey still has majority white Afrikaner boys, up-keeping some form of standard.

Uncountable money is sponsored and spent on international rugby tours, but the boys who do exceptionally well at academics have to pay for themselves out of their own pocket, if they want to take part in mathematic Olympiads overseas. Not even 1 cent is spent on them or sponsored for them to take part and to represent our school. Academics is what a boy needs to provide for his family in future, but games, NB. note, games, which sport forms a part of, is focused on. Less than 3% make it big in sport and become professional sport stars these days, so it doesn't make sense why Grey keeps focusing on sport. Maybe it's due to bad managerial staff or a bad governing body.

Boys, who excel at rugby, are merely put through without the academic backup and there is a huge fuss made of them on stage when they need to get some kind of rugby-award. This is never done with any of the other sports or academic achievements. The fact is, a rugby-player can do badly at academics and will get congratulated for playing a specific position in an important rugby-game on his academic report-card.

Ha, ha, ha, that's Grey for you.

The shock is that Grey hasn't delivered as many Springbok-players as they would like us to believe. Do the research; it's really much less than the other boys schools in South Africa. 

Friday, December 22, 2017

Grey's Academic Education Sucks Now Even More Than Ever

By Grey word skoolgelde betaal vir die naam & nie vir die onderrig nie. So word skool gehou by Grey: "Blaai na bladsy ... en merk paragraaf .... Onderstreep die sin wat met ... begin want dis wat jul in die toets gaan kry. Paragraaf op bladsy ... is ook belangrik om te leer."

Greyseuns en ouers mag dalk nie weet hoe dit by Grey werk nie, so hier is 'n indiepte uiteensetting. Jy gebruik die naam maar jy verskaf aan jouself onderrig of jy tyd het of nie want Grey hou jou ongelooflik besig op die sportveld. Laerskoolonderwysers, sowel as hoĂ«rskoolonderwysers gebruik ook net die naam om te sĂȘ hulle is 'n onderwyser by Grey, nie om regtig skool te hou nie. Die salaris word ook gretig ontvang om vir almal te sĂȘ Grey is 'n goeie skool en dat die onderwyser daar skool hou, maar wat in die realiteit nie gebeur nie. Die onderwyser is maar net teenwoordig in die klas in persoon met 'n baie kort beskrywing wat die seuns by die huis hulself mee moet onderrig. Verder hou die onderwyser homself besig met eie persoonlike belange.

In the English classes, it is even worse, since the black boys do as they please and they talk throughout each class to each other with no regard or respect for the teacher. Hence, no other boy can hear the teacher that results in the class not even starting or the boys to sit and chat or play on their cell-phones.

Grey College Grievances het met studente gesels wat nou op universiteit is. Hulle sĂȘ almal dat hulle nie die nodige kennis het om te kan studeer en hulle is ook nie geleer om onderrig te ontvang nie, daarom studeer hulle 3 jaar aan eerstejaarvakke. Swart sowel as wit studente is eens hiermee. Hulle lag en skerts terwyl hulle sĂȘ hulle onthou hoe dit was by Grey want Grey hou sy reputasie van sport bo alles. By Grey sekondĂȘr is leeglĂȘ in skooltyd aan die orde van die dag wat dit baie lekker maak by Grey want jy hoef nie veel te doen in die oggende by die skool nie. Jou klasse begin eers regtig in die aand waarvoor jou ouers dubbel moet betaal want die ekstra klasse kos EKSTRA. Jy betaal dus net skoolgelde om ĂȘrens veilig te wees in die oggend en om te kan sĂȘ jy is 'n Greyboy, maar dit beteken nie dat jy enige akadeniese kennis het nie en daar word regtig nie onderrig verkaf nie. Grey is dus eintlik 'n dagsorg.

Many Greyboys lately don't get appointed to jobs, whether they have studied or come straight from school, as the employers say they are like uneducated people: they either have to teach them every single thing in a spoon-feed way or they are completely unfocused and undisciplined to work. The moral of the story is, Grey is set up in a way not to draw the boys' attention to education, but to the camaraderie, sport and fun of doing as little as possible at class. This is probably the reason Greyboys always try to get out of situations where they need to participate and throw in their academic support.

"What a shock it was to all of us when my brother went to Saint Andrews where academics come first. His marks fell from 60% at Grey to 20% at Saints, because we only study a day or sometimes 2 days before a test and exam," sĂȘ 'n Greyseun. "He worked his butt off to get to 60%, because they actually do class work during school hours in the morning, but now he knows more than us. He strives to do even better than he is currently doing, however vast the shortfall, as he didn't think he was capable of excelling academically for the mere reason that academics are not the focal point at Grey which it is supposed to be."

Wiskunde onderrig soos met baie van die vakke by Grey se laerskool is regtig van swak gehalte, maar anders as ander vakke is wiskunde bitter belangrik en selfs hier moet ouers nou deesdae betaal vir ekstra klasse. Greyseuns daag by die privaat ekstra klasse op met geen of minimale kennis en skok almal met hoe min hulle weet. Dis regtig 'n skande, maar so bou Grey sy reputasie buite die skool op. HoĂ«rskoolonderwyser vee hulle net eenvoudig aaraan af as daar geen wiskunde fondasie gelĂȘ was in die laerskool nie. Die seuns wat wel goed doen by Grey is afkonstig van ander skole waar daar wel onderrrig verskaf is en 'n wiskunde fondasie gelĂȘ is deur goeie wiskunde onderwysers, nie soos die gemors wat op Grey se betaalstaat is nie. Selfs sussies in Oranje & Eunice help nou hul boeties met wiskunde en ander moeilike vakke want by daardie skole word hul ernstig geskool TYDENS SKOOLURE. Ouers het nie meer fondse soos in die verlede om dubbel te betaal vir onderrig plus ekstra klasse nie, maar hulle skaal maar af aan lekker eet. Party het selfs pap en vleis of net pap vir aandete elke aand omdat dit al is wat hul kan bekostig om die ekstra klasse by te bring. Daar behoort glad nie ekstra klasse in die aande te wees nie en as dit 'n opsie is, behoort dit net 1 aand in die week te wees sodat die kinders se breine kan rus weg van akademie en sport af, nie vir klomp verskillende vakke nie. Seuns neem nou al glad ekstra klasse in wetenskap en ander vakke. Wat 'n skande. Dit help in elk geval nie om net 1 goeie wiskunde onderwyser te hĂȘ nie. Al die wiskunde en wetenskapondewysers behoort blerrie goed te wees.

Geen mens kan daagliks 13 tot 14 ure aan jou skool wei nie, nie insluitend studietyd, konserte, prysuitdelings en ander byeenkomste soos galas, oueraande, vergaderings, musiekfeeste, fondsinsamelings en vakkeuse aande nie. Dis heeltemal onmenslik! 'n Normale mens behoort soos met werksure 8 ure aan jou skool te spandeer en as ekstra 1 uur aan sport per dag. Leerders op skool, wat die beste vaar in die wĂȘreld tydens hul skoolloopbaan en selfs na skool, wei net 20 tot 30 uur per week aan skool belange, akademie en sport ingesluit.

Tuesday, December 6, 2016

Grey's Academics Suck

Gelukkig is Wayde van Niekerk 'n sport ster en dis ook te verstane dat hy een geword het want Grey is 'n sportskool waar hierdie nuwe ikoon by Grey, wat oorheersend rugby georiënteerd is, vir 'n ander sport fokus gegee het. Hy sou nie akademies kon presteer nie want by Grey sou hy nie akademies kon uitstyg nie. Die druk by Grey is baie hoog in sport en ook die fokuspunt.

Saturday, September 24, 2016

Waar Rudd Is, Is Net Kak & Drama Asook Minagting

Die hele skool gons, selfs by die hoërskool, oor die boek van die seun wat Rudd weggegooi het.

Die seun het blykbaar nie 'n opdrag ingehandig, waarna Rudd sommer besluit het om sy boek in die asdrom te gooi! Hy wil altyd ander op hul foute wys of rapporteer, maar dan is die balk baie groter in sy eie oog!

Wie gee die onderwysers van hierdie skool die reg om sulke goed te doen? As hulle nie seuns hul hande laat uitsteek sodat hulle op die hande geslaan kan word soos wat Rudd tot onlangs nog gedoen het nie, dan plak hulle die seuns se monde toe met breë celotape soos van Jaarsveld gedoen het of die onderwyser rook in die klas en gee ons kinders tweedehandse rook wat baie skadelik is soos Strauss nog steeds doen. Die lys kan nog aangaan, maar nou hou die griewe eers met Rudd verband.

Rudd is nie net 'n sadis wat ons verplig het om ons klere uit te trek in sy klas in die middel van die winter en sy klas se lugreeling op die koudste gestel het, as ons gekla het dat dit koud is nie, maar hy het wragtag voor ons sy happietyd-kos gevreet terwyl hy dit verbied het dat ons ons sin mag eet. Volgens hom was daar nie 'n happietyd nie, maar almal het van graad 1 af happietyd vir 10 minute gehad in die omgewing van 9 uur voor Geldenhuys by Grey begin het. Net om sy sin te kry het hy vir Geldenhuys ingepraat in 'n ekstra 15 minute verlenging van skooldag om hierdie konsuise happietyd in te bring. Geldenhuys was nog oningelig en onervare, daarom dat hy dit toegelaat het. Hierdie is maar net 'n paar goed wat ons van hierdie kont moes verduur, maar ons is jammer vir julle wat nog tot die einde van die jaar moet deurloop.

Rudd is die inisiĂ«erder van alle negatiewe goed. Hy haal net goed op wat hy verander wil hĂȘ wat hom pas en skep nie 'n wen-wen situasie vir almal nie. Hy het nou al vir Geldenhuys so beĂŻnvloed dat die seuns nie meer van Geldenhuys hou nie en vir hom bang is; glad nie soos hulle teenoor hom gevoel het in die begin nie. Wens Mould kon maar nog 'n paar jaar daar bly want geen seun was ooit bang vir hom nie, selfs al moes hy 'n paar seuns oor die kole haal omdat hulle stout was. As julle weet hoeveel mense nou al vir Grey haat oor Rudd, sal julle skrik, maar miskien is dit sy doel. Wonder watse goed hy nou weer op die opvoedkundige toer gaan aanvang wat die seuns oor moet stilbly en vir niemand mag vertel hy gedoen het nie.

Gelukkig tree die poepol nou aan die einde van die jaar af en is ons verewig van hom ontslae.

Good riddens jou sadis.

Tuesday, June 7, 2016

Grey se Bestuur Spring Voor

Ons wou nog rapporteer dat daar plakkers ingetrek het op die sypaadjie aan die voorkant van die Telkom gebou by die T-aansluiting, maar die dag wat ons iets wou plaas hieromtrent, het Grey gereageer en hul verwyder.

Die plakkers het nie net sokker gespeel in die straat en voor die karre ingehardloop die heel dag, selfs op spitstyd, om nie eers te noem dat koshuisseuns wat in die laat middag en aand na die Woolworths winkel by die Engen garage lastig geval was deur die plakkers om geld te bedel wat dit 'n onveilige situasie gemaak het, maar hulle het wrintiewaar daar geslaap. Selfs hulle tasse en komberse het op die sypaadjie gestaan deur die dag.

Wat ons pla is dat dit so lank gevat het om iets hieromtrent te doen. Die Engen garage se mense moes eers kla daaroor, voordat aksie geneem is. Weet die skoolhoofde dan nie wat aangaan nie? Hulle is immers verantwoordelik vir die veiligheid van ons seuns. Die eerste dag moes iets gedoen gewees het, nie weke later nie.

Sunday, May 29, 2016

Die Fossiel is Terug!

Ag Here, hoekom het jy nie die gebede verhoor dat ou Herman Rudd liewer nie moet terugkom of vroeg moet aftree?

Almal gaan nou weer deurloop. Dit was so 'n fees sonder die poepol met al sy klaagliedere en kritiek. 'n Slegte res-van-die-jaar wag op ons almal tot hy permanent weg is.

Dis werklikwaar baie jammer dat iemand wat is soos wat Rudd is in 'n pos aangestel word en nie afgedank kan word. Dis wel indrukwekkend dat Mnr. Jurie Geldenhuys onlangs hard met hom gepraat het en gesĂȘ het hy gaan nie meer Rudd se klagtes en aanwysings hanteer want Geldenhuys is die skoolhoof en nie Rudd. Rudd het hom elke dag gepla soos hy met Mould gemaak het om hom te probeer kry om die goed te doen waaroor hy gekla het. Mould het vir baie gesĂȘ hy is so moeg vir dit, anders het hy later afgetree.

Rudd kry mos iets in sy kop en dan moet almal daarby inpas, maak nie saak hoe onprakties of onregverdig dit is, of hy hou aan totdat hy almal so gatvol het dat hul dan maar toegee.

Almal is gatvol vir Rudd en hy het Grey al baie skade berokken met sy onvermoĂ« om menseverhoudings te bou. Daar behoort iets te wees wat die skool kan doen om so iemand uit 'n pos te lig. Dis glad nie hoe 'n adjunk hoof behoort te wees en veral nie 'n onderwyser. Ons navorsing het bewys dat twee geslagte wat by Grey se laerskool skool gegaan het, sĂȘ dat die 1 onderwyser wat hulle niks van gehou het, dit elke dag onaangenaam gemaak het en hulle altyd probleme mee gehad het, is Rudd. Grey se personeel het ook so aangedui. Niemand kan hom verdra nie.

Tree vroeg af ou man; jy is nie meer welkom by Grey nie! Jy maak almal gedaan met jou bemoeisiekheid!

Friday, May 27, 2016

'n Pa Praat Sy Hart Uit

"Dis baie hartseer van Juan-Luther, wie selfmoord gepleeg het, maar hy sal seker nie eers deur Grey se skoolhoof onthou word want Scheepers ken nie die seuns nie. Daar is 'n rede dat hierdie seun, soos baie ander seuns, uit Grey weggaan na ander skole en hierdie rede is dat die druk te hoog is. In Juan-Luther se geval was dit te laat om uit Grey weg te gaan. Graad 10 is te laat.

Grey is sport mal. Die seuns moet soveel as moontlik op die sportveld wees dat hulle nie eers kans kry om hul gedagtegang te laat gaan nie of sommer net aan nonsens te dink nie.  Hul kry nie tyd om te dink nie, dus dink hulle aan niks; fokus, fokus, fokus net op die sport omdat hulle die hele tyd behep met die sport is en besig moet bly. Ons praat nie eers van die feit dat die sport so baie tyd in beslag neem dat daar nie tyd is om huiswerk te doen nie en alle beskikbare tyd in beslag geneem word vir die skool; wat nog van die akademiese druk om te presteer. So aanmekaar sport veroorsaak ook dat die seuns nie meer kans kry om te droom nie. Hulle word soos Grey-zombies en sien nie meer uit na goed nie. Mense wat nie meer verbeelding het nie, kan maar net so wel vrek.

Sport is lekker. Ek het self sport beoefen op skool, maar ons kon kies of ons aan sport wou deelneem en as ons aan sport deelgeneem het, was die afrigting net 2 tot 3 keer per week; nie elke dag, wat nog van elke dag 2 ure vir laerskoolseuns in graad 4 en 5 laat middag en vroeg aand wanneer 'n KIND tot ruste moet kom en die brein moet afskakel en rus. Grey se skoolhoofde is heeltemal stapel gek mal!

Toe Grey nog die dansklub op die gronde gehad het, was daar iets om na uit te sien. Dit was fantastiese afleiding sonder druk en my eie seun het gesĂȘ almal, seuns en dogters, praat daarvan dat hulle van week na week leef om vir 'n uur te kan dans, so geniet hulle dit, en kan nie wag vir die sosiale ontspannende interaksie nie. Mould en Vollies was op die regte pad hier, maar die nuwe skoolhoofde is regte diktators ... slawedrywers.

Die kinders se programme by Grey is so vol, hul kan aan geen ander buitemuurse aktiwiteite deelneem soos solo-sangklasse, privaat kunsklasse, 'fencing' of boogskut nie. Die aanmekaar sport by die skool, veroorsaak ook dat seuns nie bietjie spontaan kan wees nie. Hulle word soos robotte en het nie tyd om aan interessante dinge deel te neem, te ontspan of net partytjie te hou nie. Sosiale ontwikkeling is 'n belangrike speek van 'n mens se ontwikkelings-wiel, net soos godsdiens en ander elemente is.

Dis 'n feit dat ons land net op 'n afdraende pad is en die kinders kry nou die druk om alles aan die gang te hou. Skole se personeel is so onnosel dat hulle nie kan agterkom dat die "altyd by die skool wees" die kinders en hulle ouers benadeel nie. Families spandeer glad nie meer tyd saam nie. Die eksterne buitemuurse afrigters moet skoolgeld betaal vir hulle kinders op skool en om kos op die tafel te sit want dis hul beroep, maar daar is net geen plek vir die kinders smiddae om hierdie buitemuurse onderrig te kan bywoon, en nou verdien hulle nie genoeg om skoolgeld beter te betaal nie. Plaas dat die skool hier help met die ekonomie, maar daar word die teenoorgestelde gedoen. Mens sou dink dat 'n skoolhoof met 'n MBA darem hierdie sou kon uit redeneer! Waar is die breinselle?

My seun is nou al 'n geruime tyd nie meer in Grey. Hy kry privaat onderrig en word nie net beleefd behandel, met ander woorde daar word nie op hom of sy klasmaats geskreeu soos by Grey en hy het heeltemal verander: is kalm, beleefd en vol drome vir die toekoms. Dis die beste ding wat ons vir hom kon doen. Juan-Luther se ouers het te laat opgetree. My seun het hom geken en sal hom mis. So 'n hartseer affĂȘre affekteer ons almal en het 'n negatiewe invloed op ons om nie eers te praat van 'n kettingreaksie nie.

Basta met depressie. Kinders is ongelukkig en sien nie meer uit na hul toekoms nie. My seun was ook op die plek en punt. Seuns van Grey, selfs uitruilstudente, wat oorsee studeer sĂȘ dis 'n partytjie teen Grey; dit voel amper of hulle leeglĂȘ want dis amper 'n luilekker lewe in vergelyking met wat hulle aan gewoond was by Grey. Wie wil net heeltyd probeer bewys wat hul werd is deur alle beskikbare tyd in te boet om te leer en aan sport deel te neem? Wat het geword van al die mooi dinge beleef? Haal julle kinders vroegtydig uit Grey of weier om so baie tyd aan sport te bestee. 'n Kind moet die reg hĂȘ om te kies of hy aan sport wil deelneem of nie. Nie alle kinders is sportkinders nie en Grey is nie geskik vir alle seuns soos in die verlede nie. Grey is 'n sportskool met 'n militaristiese uitgangspunt; klaar; punt!"

Hartlik dank aan hierdie pa se skrywe!

Friday, February 19, 2016

Scores Are In - EBW Onderwyseres is Swak!

Nou dat menige hul uitslae vir rekeningkunde gedeel het is die skrif aan die muur: Corné Grobbelaar is 'n swak onderwyseres en kan nie klas aanbied nie. Kyk maar na die laaste eksamenuitslae. Need we say more!

Juf CornĂ© gaan werk maar liewer in die privaat sektor waar jy soveel geld kan maak soos jy vir ons gesĂȘ het dit vir jou moontlik is. Ons is moeg om te hoor hoe jy met die seuns by Grey opgeskeep sit terwyl jy soveel kan verdien deur jou eintlike beroep te beoefen. Jou klasse is in elk geval uiters onaangenaam, geen van die seuns sien ooit uit daarna nie, buiten dat jy ongeorganiseerd klas aanbied en almal deurmekaar praat en verwar. In die Engelse klasse is dit nog erger.

Dis regtig lekker dat jy nie by die skool is nie want nou leer die seuns dat rekeningkunde verstaan kan word en toegepas kan word. Almal wens jy bly nou vir altyd weg.

Wednesday, December 2, 2015

Inconsistant Rules Caused Scheepers to Singel-Handedly Chase Away Coach

Grey supposedly doesn't allow external extra mural coaches on school grounds anymore or allow extra mural coaches to rent venues. First of all, this is a lie! Only those they feel threatened by, they don't allow or get rid of and they change the rules as they so please and as they so choose: what is in today, is out tomorrow and vice versa--the rule counts today and not tomorrow!

Grey's personnel and board cannot see when an initiative is in the interest of the school, more importantly in the interest of the learners. Grey personnel is not even prepared to tolerate a little discomfort if they notice an initiative is in the interest of the boys and beneficial to the school. Everything is about the least effort to them.

Due to the least effort, Deon Scheepers, allowed a part, a huge part of the swimming-pool to be rented by an external party (private coach). Why he did this, only he knows; probably rent, forget and collect--no worries! The school doesn't need the money due to the gigantic income the Telkom-building ensures, so maybe there is some other reason.

The water-polo area of the pool became smaller and smaller as the outsiders partitioned it off until it had become so small it was impossible to utilize for water-polo practice in the afternoons, let alone play a game. This resulted in Jacques Richter, a Springbok and superb coach to open himself to outside offers, since none of his complaints were taken seriously. He has thus taken another offer at another school and resigned at Grey. He told many parents at Grey he couldn't take it anymore, thus is leaving due to this. Grey has lost a jewel and doesn't even know or care!

Water-polo will from now on be just another activity at Grey and not a topnotch sport! Nice going Scheepie! This is now a headmaster for you! Headmasters are supposed to act in the interest of the school, but more importantly in the interest of the learners, our boys, and not work against the school or its image! Maybe the private person was allowed yet again: "baadjie vir 'n maatjie" or payment under the table!

Thursday, November 26, 2015

Grey Poached Maths Teacher from Sentraal

Grey had the right idea to poach Ester Botha from Sentraal High School.

Grey must have made Botha one hell of an offer for her to leave Sentraal where she was actually happy and made quite a bundle with her extra maths classes. Her afternoon and evening extra maths classes are also always full. Many Grey boys attend these extra classes of hers for which she charges quite a substantial fee. Wonder if she's going to continue these extra classes for a fee at Grey????

If so, Grey is just back at square one, as teachers who teach extra classes withhold knowledge or teach hardly anything at class to be in the position to teach extra classes that is charged for mainly because the learner now obviously needs the extra classes and ensures an extra income for the teacher, TAX FREE. It's no use poaching a teacher and allowing the teacher to continue the same practices. Parents don't have extra money to pay double, especially now-a-days; in other words pay school fees and on top of that pay for extra classes, particularly at such a supposedly prestigious school as Grey. Such a distinguished school should have the best teachers and NO extra classes.

The English classes at Grey would like to know if they're also going to have her as a teacher, since she is Afrikaans and they need her more than the Afrikaans classes. If not, they demand a new teacher for them too, who is equally good at teaching maths or even better. There is a difference between a maths teacher and a maths teacher who can actually teach maths! Botha is one of the selected few that can really teach maths!

Saturday, November 21, 2015

EBW Onnie Beweer SY Word NIE Genoeg Betaal om Moeite te Doen Met Klas Aanbieding Nie

CornĂ© Grobbelaar het al vir menigte van haar klasse gesĂȘ sy word nie genoeg betaal om moeite te doen vir klasaanbieding nie.

Die seuns sĂȘ haar klasaanbieding is van die swakste in die skool en hul hou glad nie van haar nie of hoe sy skoolhou nie. Hul kla nou al so vir jare onder mekaar en raai selfs mekaar af om EBW/EMS (rekeningkunde) te neem as sy dit gaan aanbied. Vra enige graad 8 tot 12, hulle sal vertel as hulle nie bedreig voel of voel dat hul nodig het om hulself te beskerm nie.

Meneer Scheepers, luister nou hier! Selfs elke jaar se matrieks raai al vir jare die ander seuns af om EBW/EMS te kies want hulle sĂȘ ConrnĂ© Grobbelaar is uiters swak met haar aanbieding van die vak. Niemand het 'n clue wat aangaan as sy konsuis iets verduidelik het nie. Die 5 of 6 ouens in elke klas wat goed doen daarin is seuns wie privaatlesse kry by iemand wat geen verband met die skool het nie. Dis nou ten duurste!!!

Soos ons bronne vertel sĂȘ sy vir die seuns, sy is 'n geoktroeerde rekenmeester wat baie kan verdien elders, maar nou sit sy met Grey se spul seuns opgeskeep. Bedank dan asb, jy is in elk geval swak met die aanbieding van klas. Sy beweer hard en duidelik in haar klasse dat sy baie meer kan verdien deur haar eintlike beroep te beoefen. CornĂ© se klasse het die meeste seuns wat gaan vir privaat ekstra klasse om hul slaagsyfer te verseker. Die wie by haar ekstra klas neem, betaal ook maar baie daarvoor.

Sy sĂȘ ook sommer vir die seuns dat hul dom is om net 65% of minder in die vak te behaal. SovĂȘr dit ons kennis en navorsing strek is dit 'n onderwyser se plig om seker te maak dat 'n leerder 'n vak verstaan. Swak onderwysers bied net klas aan, maar goeie onderwysers neem die verantwoordelikheid om seker te maak dat alles duidelik is m.a.w. behoorlik verstaan word en dat die leerder die inligting ontvang het op verskillende maniere, nie net op een manier nie. As 'n leerder iets nie verstaan of kan inneem nie, wat duidelik uit punte kom, dan moet daar ander metodes gebruik word om die kennis verstaanbaar te maak of in die leerder se kop in te kry. Dis nou iets wat geen van die onderwysers by Grey doen nie, nog minder CornĂ©. Sy verduidelik eenmaal 'n ding en dan moet die seuns dit onthou vir altyd tot die einde van die jaar. Haar uitgangspunt soos sy dit werbaal oorgedra het aan die seuns by van haar klasse is dat om die leerder te help is 'n voorreg en nie 'n reg of 'n normale plig wat by haar salaris ingesluit is nie.

Rekeningkunde is 'n vak waarin 'n leerder 100% kan behaal want dis regtig nie so moeilik nie, maar 'n leerder het nodig om dit te verstaan.

'n Onderwyser word as "goed" bestempel as helfte of meer onderskeiding in daardie onderwyser se vak behaal, maar by CornĂ© behaal die oorgrootte meerderheid slegs 65% of minder. NOU WAT SĂȘ DIT?

Die grootste skok! Seuns het geen handboek vir EMS/EBW. 'n Leerder kan homself rekeningkunde leer of help uit sy handboek as hy iets nie verstaan nie, maar vir graad 8 & 9 is daar geen handboek nie. Corné gee slegs afgerolde materiaal in rekeningkunde vir die seuns en dis net voorbeelde en oefeninge; geen notas of verduideliking van enigiets. Die EBW/EMS gedeelte is leerwerk wat wel verskaf word waarin seuns goed doen want hulle kan nie staatmaak op hul rekeningkunde punt nie.

CornĂ© gaan konsuis op die ry af so nou-en-dan gedurende klas en vra vir elke seun of hy verstaan of nie. As die seun durf waag om te sĂȘ hy verstaan nie, dan vlieg sy hom aggressief in met woorde soos "WAT VERSTAAN JY NIE!", asof die seun 'n moroon is. So nou sĂȘ almal liewer hulle verstaan, dan is daar nie 'n twispunt wat 'n seun moet verdedig nie want 'n seun se ego is hier in gedrang en seuns op hoĂ«rskool-ouderdom is baie kwesbaar, anders kan dit dalk voorkom of die seun rerig onnosel is, wat sal veroorsaak dat ander seuns hom terg, terwyl dit glad nie die geval is nie.

As 'n seun na Grobbelaar se tafel toe kom vir persoonlike hulp is sy die heeltyd gefokus daarop om die ander seuns in die klas stil te maak wat hierdie seun se aandag heeltyd aftrek en sy is nie gefokus daarop om die kennis vir die seun oor te dra sonder steuring en beheptheid om seuns stil te maak nie. Seuns vertel hieromtrent dat hul nou maar liewer nie meer vra vir hulp of persoonlike aandag nie en maar net die vak druip en klaarkry.

Sjoe, maar BAIE is teleurgesteld in Grey hieroor!