Sunday, August 17, 2014

Grey College High's Headmaster is a Drip

Mnr Scheepers lewe sy "drip" persoonlikheid so mooi uit by Grey.

Niemand mag iets lekker doen, veral nie tradisionele aktiwiteite waarvoor Grey bekend staan nie of enigiets wat buite sy ou eng visie is nie.

Hy't seker maar, soos sy persoonlikheid openbaar, nie 'n opwindende en opgewonde skoolloopbaan by Grey gehad nie. Toe die Amerikaanse spreker onlangs 'n uiters opwindende toespraak met soveel lewe wat gees onder al die seuns gebou het, gelewer het, het Mnr Scheepers die gees verpletter die oomblik toe hy by die man oorneem en bedankings doen.

Die seuns het die saal verlaat met vernietigde gees en niks wat die Amerikaanse sperker gesê het, het inpak gehad nie. Dankie Mnr Scheepers dat jy afbrekende invloed op ons Greyseuns het en gees vernietig. So 'n persoon is ideaal as tronkbewaarder of halfdood dominee, nie skoolhoof nie.

2 comments:

  1. Ek het van die petalje gehoor, maar Mnr Scheepers behartig glo die saal ook so onopwindend dat van die seuns niks baat by dit wat hy sê nie en aan die slaap wil raak omdat hy so oninteressant en gevrek is. Seker die dat hy sulke onnodige reels inbring. Maar toemaar, hy maak maar net dat mense niks van hom hou nie en hoe meer mense niks van hom hou nie, hoe minder gaan by sy onbenullige reels inval. Hy moet eintlik padgee en iemand bekwaam om met mense te werk, die kans gee om gees te herbou. Grey is werklik nou nie meer 'n lekker of goeie skool nie.

    ReplyDelete
  2. Wie sal ooit vir julle, wat so foutvind, "bekwaam" wees? Hou op belaglik wees man! As dit so 'n simpel skool is, vat jou kind na 'n "beter" plek toe...ek dare julle!!

    ReplyDelete