Tuesday, August 19, 2014

Mnr Scheepers, Grey Kollege Sekondêr se Skoolhoof, Opponeer Net Altyd

Soos 'n kind met 'n enkel-syfer ouderdom, opponeer Mnr Scheepers alle voorstelle of idees wat enigeen het. Geen een kan met 'n voorstel meer kom nie, maar as jy die risiko wil loop, weet net dat Mnr Scheepers dit gaan teenstaan. Alles wat mens wil bydrae is dus verniet want hy, met sy geeslose persoonlikeheid, wil sy wil op almal afdwing.
 
Is daar dan geen mans wat deesdae meer iets werd is, wat lewe en gees het, en as skoolhoofde aangestel kan word nie?

1 comment:

  1. Mahabeer is 'n GREAT ou! Ek het klas by hom, coolste ou by Grey!

    ReplyDelete