Friday, August 8, 2014

Grey Kollege se Hoërskoolhoof Lieg

Mnr Scheeper stuur spesiaal 'n epos uit om ouers te laat weet dat seuns wie agterbly en nie op 'n Vrydag saam met die ander op sport toere gaan, skool toe moet kom want belangrike hersiening word gedoen.
 
Wat 'n infame leun!
 
As die seuns skooltoe gaan daardie Vrydae, speel hul die heeldag op hul selfone want die onderwysers is besig met hul eie goed omdat daar nie genoeg seuns teenwoordig is om hersiening te doen of aan te gaan met werk nie. Al is daar genoeg seuns doen hul in elk geval nie hersiening of enige werk van watter aard ookal nie. Die rugbyseuns is mos die HEROS en die skool kom tot stilstand as hulle nie by die skool is nie.
 
Mnr Scheepers wil maar net die seuns, veral die swart seuns, van die strate af kry want hul doen kwaad as hulle nie by die skool is nie. Maar hoekom sê hy dit nie liewer nie, dan kan mens self besluit of jy wil skooltoe gaan of eerder tuis wil bly. Jou ouers is mos verantwoordelik vir jou as jy in hul sorg is. Hy kan dit eerder beklemtoon dat die swart ouers dit ook verstaan want hulle weet duidelik nie wat verantwoordelikheid is nie, as mens sien hoe hulle hul seuns tot na 18h00 by die skool los daagliks nie.
 
Plaas dat Mnr Scheepers hul los om bietjie laat te slaap want deesdae is daar uiters min tyd vir slaap omdat hy hul so vol ekstra klasse pomp wat heeltemal onnodig is. 'n Mens se skoolgaantyd is veronderstel om die lekkerste tyd in jou lewe te wees en deel daarvan is om nou en dan by die huis te bly.
 
Wat 'n gek is die ou nie! Grey het nou 'n regte slawedrywer as hoërskoolhoof met al sy uitermatige en onnodige reels.

4 comments:

  1. Ja, ek onthou hoe lekker dit was om sommer net af te kry by die skool, vroeër te kon huistoe gaan en sommer net by die huis te kon bly as ander iets gedoen het wat nie betrekking gehad het op my nie. Dis deel van skool en die poepol wil die pret uit skool vir ons kinders haal. Dis ons laaste kind in Grey. Die laatlammetjie sal elders anders gaan. Te veel mense kla nou oor Grey.

    ReplyDelete
  2. Ek wil so graag my seun uit #GreyCollege uit haal, maar waar gaan mens dan met jou seun heen. Brebner het net swart kinders en #StAndrews school is te duur. By #Saints is maar net so baie swart kinders. Daar is geen ander Afrikaanse seunskool wat vir Grey bietjie teenstand en kompetisie in Bloemfontein is nie, dis dié dat hul maak nes hul wil en nog daarmee wegkom. As daar 'n ander skool oopmaak, gaan Grey baie swaar trek, dis verseker.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Maak dan jou eie skool oop met 160 jaar se tradisies en geskiedenis en bogger off!!!!!!!!!

      Delete
  3. Besluit tog wat julle wil dink van Grey...jy se dit is die slegste plek en jy wil jou kind uithaal, maar in dieselfde asem is daar nie 'n "afrikaanse seunsskool wat vir Grey bietjie teenstand en kompetisie in Bfn is nie..." Hoe redeneer jy? En ergor nog, hoe spel jy?

    ReplyDelete