Sunday, August 17, 2014

Mnr Scheepers se Eng Uitgangspunt is: Shut-up & Leer Ongeag...

Ongeag van hoe Mnr Scheepers die rustyd en ontspantyd wat elke liewe mens so broodnodig het, want geen mens kan net aktief wees, aandag gee of werk nie, weggeneem het met aandklasse en middagklasse, het hy die uitgangspunt "shut-up en leer" en ook "moenie kla nie".

Hy is te dom om te besef dat as hy ekstra klasse in die aand toelaat, moet hy sporttyd minder maak of skool korter maak. Mens kan mos nie net tyd wegvat nie. Hy en Mnr Rudd is hier baie dieslefde mens. Hul konsuis tree in belang van die skool op, maar skep nie 'n wen-wen situasie vir beide skool en leerders nie. As mens jou kliënt nie tevrede stel gaan hulle elders begin gaan, soos wat alreeds gebeur.

Geen mens kan net leer nie, net soos dat geen mens net kan sport doen nie. Mens het afleiding, rustyd en ontspantyd ook nodig. Dis werklik 'n jammerte dat Mnr Scheepers by Grey is. Niemand, let wel NIEMAND, is trots daarop dat hy hoof is by Grey nie.

3 comments:

  1. Mense, Mnr Scheepers is rerig pasief. Hy raak by niks betrokke en maak uit asof mens die skuldige party is as jy oor iets of iemand by Grey kla. Hy is regtig 'n slegte hoof.

    ReplyDelete
  2. Hy het my telkemale met kwessies by mnr Scheepers gaan sit, aangename man wat meer as bereid was om my te help, en alles was opgelos waaroor ek bekommerd was. Dankie mnr Scheepers!!

    ReplyDelete
    Replies
    1. Ek moet sê mnr Scheepers is nie aangenaam nie, maar as jy 'n probleem opgelos wil hê, gaan na hom toe. Hy doen dit vinning en effektief.

      Delete