Tuesday, February 10, 2015

Volsteedt Teleurgesteld in Scheepers

Toe Grey 'n nuwe hoof vir sy sekondêre skool benodig, was Mnr Volsteedt een van die wie vir Deon Scheepers gestem het. Sy idee was om iemand te laat aanstel wat Grey kan bestuur soos 'n besigheid. Wat 'n flater het hul nie begaan met Deon Scheepers nie want hy het absoluut geen besigheidsin nie, net 'n MBA graad.

Mense met besigheidsin, het gewoonlik nie 'n graad nodig nie want hulle stap by 'n plek en laat dit geld maak van oral af.

Deon Scheepers raak van al die mense ontslae wat vir Grey kan geld inbring van buite af soos die wie buitemuurse klasse aanbied omdat hy voorgee dat Grey in 'n sirkus ontaard hieroor. Hoe dom is dit? Is dit nou die manier om 'n mens se vernuf vir ander ten toon te stel? Wel, dan moet ek jou skok, iemand wat doen wat hy doen, het geen vernuf nie, veral nie besigheidsvernuf om geld te maak nie.

Iemand met besigheidsvernuf sal nog meer buitemuurse aktiwiteite toelaat van mense anders as skool personeel om vir Grey geld in te bring want hulle het betaal, alhoewel min, vir die gebruik van die lokale. Elke bietjie help. Deon is maar seker net te nutteloos en onbekwaam om alles te hanteer, daarom die verskoning dat die skool in 'n sirkus ontaard. Onbekwaam om prakties toe te pas, want baie, uiters baie mense wat MBAs het, ken hul veld teories, maar kan dit glad nie prakties toepas. Deon is een van hulle. Hy moet liewer terug na die akademie waar hy nie fisies met 'n besigheid te doen het en waar hy nie verplig is om te wys wat in hom steek nie. Grey gaan nou net reguit die afgrond in met hom in beheer en niemand hou eers van hom nie want hy is onaangenaam, bombasties en egotisties. Wat 'n poepol.

Johan Volsteedt is ongelooflik teleurgesteld in Deon Scheepers se vertoning want Deon breek nou alles af wat deur hom opgebou is. Johan het versekerlik meer besigheidsin as Deon, net jammer hy is te oud om dit meer te kan gebruik sodat Grey daarby kan baat.

7 comments:

  1. Magtag ek is geskok. Ons wonder nog die heel tyd wat daar by Grey aangaan. Almal het gedink Deon Scheepers is so bekwaam, maar nou word die teendeel al hoe meer duidelik. Wat nou gemaak?

    ReplyDelete
  2. Dont send your son to Grey, there should be a thorough investigation into Juan van der berg, Murray House House Master and the practices allowed in the hostel. Should be ashamed of yourselves and to think you are raising a son, i am so grateful i took my son out before further damage could be done

    ReplyDelete
    Replies
    1. Maybe your son is the issue...oh I'm sure he is!!

      Delete
  3. Your son is still in the Hostel!!!!!!!

    ReplyDelete
  4. Ich bin kartoffel

    ReplyDelete
  5. Mnr. Juan van der Berg is die onderwyser met die meeste integriteit wat mens kan kry as jy n probleem het met hom het ons n groot probleem met jou so vat jou pie en waai.

    ReplyDelete
  6. Tipies Afrikaner.

    ReplyDelete