Thursday, May 28, 2015

Wat Jy Saai Sal Jy Maai - Marrabom

Uit die mond van die suigeling kom die waarheid. Net so ook leer jy mense hoe om jou te behandel deur jou optrede teenoor hulle. As mens wil weet wie 'nice' is by 'n skool, wie goed klas aanbied, wie die leerders goed behandel en wie leerders sleg behandel by hul skool, vra enige leerder. Leerders sal natuurlik nie vir personeel van die skool iets sê uit vrees dat hul aangevat, verneder of openlik 'n gek van gemaak sal word, maar daar is maniere om uit te vind.
 
Marnus van Wyk behandel die seuns by Grey soos kaaaaaak en dan verwag hy dat hulle teenoor hom moet optree met respek. Dit gebeur nie meer in vandag se lewe nie. Jy behandel ander soos hulle jou behandel; iets wat vir eeue onderdruk was, al is dit in die mens se natuur om op te tree teenoor ander soos hulle teenoor jou optree.
 
Marnus is een van die onderwysers wat seuns bitterlik gou vir detensie stuur en ook vir onnodige detensie stuur. Hy maak 'n 'issue' van alles.
 
As hy toesig hou by ander klasse as sy register klas of selfs by sy registerklas, dan mag die seuns niks doen nie, NET STIL SIT! Nou wie in die donderse wêreld kan net stilsit! Die ander onderwysers laat die seuns darem teken, lees of op hul selfone speel as hul toesighou wat te weeg bring dat seuns nie geraas maak of veel beweeg. Soveel studies het nou al bewys dat die mens MOET beweeg, DIE HELE TYD. Nou hoe gaan jy 'n kind kry om heeltemal stil te sit?
 
Ou Marrabom, Marnus van Wyk, verdien alles wat na hom toe kom. Seuns tree net op as hulle die wêreld wil laat weet van hul misnoë in iemand wat hulle afgeknou het of geboelie het. Daar is heelwat onderwysers by Grey wat seuns boelie om hul manlikheid te betoon of om hul eie ego te streel.
 
Ons staan bankvas agter die seuns wat die pragtige plakkate van Marnus gemaak en opgesit het, en noem net dat dit nie nodig sou wees vir seuns om sulke aksie te neem as dit nie vir die onderwyser wat die volwassene is, was wat hulle afgeknou het nie. Die oorsprong van alles was Marnus van Wyk. Kyk bietjie na jouself in die spiëel, Marnus. Wat jy saai maai jy!

1 comment:

  1. Dit is regtig baie waar. Marrabom het gesoek vir kak en hy het dit gekry. Die 2 seuns wie die fotos opgeplak het by die skool is regtig van die beste 2 seuns wie ek ken. Hulle het baie groot harte en verdien gladnie die straf wat hulle ontvang het nie. Daarom ondersteun ek hierdie seuns 100%.

    ReplyDelete