Tuesday, August 11, 2015

Ander Skole Skryf Gemaklik Eksamen in Sweetpakke

Grey is soos met die tablette en iPads so vêr agter die ander skole want hulle het mos eng mense aan die bestuur van sake.

Ander vooraanstaande skole se leerders skryf reeds vir 'n geruime tyd eksamen in hul sweetpakke, maar drippie Scheepers weier dat Grey-seuns dit doen. Soos met almal by Grey kom Scheepie uit die ark se dae en kan net tot daar dink. Moet ook nie vergeet, niemand mag tog ooit plesier hê by dié skool nie; inteendeel moet die seuns so ongemaklik en ongelukkig wees as moontlik, dan is al die personeel by Grey bly. Mens moet altyd aan Grey dink as die slegste plek op aarde want alles word so sleg en onaangenaam gemaak as moontlik.

1 comment:

  1. Eintlik moet ons kinders nie meer skoolklere te dra nie. Dit gaan finansieel so sleg met mense dat skoolklere afgeskaf behoort te word. Ons is nog amper die enigste land in die wereld waar skoolklere gedra word.

    ReplyDelete