Friday, September 18, 2015

Herman Rudd Staan Agter die Deur!

Old Herman Rudd is a plug-puller. If someone enjoys something at Grey he will see to it that it comes to an end.

Old Herman Rudd is a chronic complainer. He complains about things at Grey until he gets his way just like a 3 year old. Not only that, he blows it up until everyone believes it to be a big and serious issue and act upon it. He drives the staff and colleagues crazy.

All this would have been fine if he was living a clean slate, but this is not at all the case.

Een van die dae is dit weer opvoedkundige toer en ouers moet maar gereed wees om jou kind te laat haal halfpad deur die toer. Hierdie toere beloop etlike 1000e rande.

Ouers vertel hoe hulle in 2011 hul familie van Stellenbos, Kaapstad en Worcester af moes ontbied om hul seuns by 'n winkelsentrum in die Kaap te laat haal omdat Mnre Rudd, Lemmer en Meyer hul daar gelos het sonder toesig om te gaan suip. Die graad 6e en 7s het gelukkig selfone by hulle gehad en het hul ouers ingelig omtrent die toestand van sake. Hierdie ouers was uit die veld geslaan.

Toe klomp familielede uiteindelik na ure se ry by die seuns opdaag om hul te haal was die 3 menere nog steeds nêrens te vinde.

Hierdie is maar net een van die voorvalle waarby Herman Rudd betrokke was, maar die goed word altyd toegesmeer. Wat die daaropvolgende jare gebeur het is hierdie ouers nie seker van nie want alles word nou duister gehou. Miskien word die seuns gedreig of afgepers om stil te bly sodat Rudd en sy travante steeds kan gaan suip, op die kinders se onkoste! Ons kan in elk geval nie glo dat enigiets sou verander het nie want dit het maar altyd so gegaan voor die dae van selfone want as iets in 'n mens se natuur is, hou jy dit aan doen, niks of niemand kan dit verander nie. (You can't teach an old dog new tricks.)

I will never leave my son in Rudd's care, for no reason; not on the soccer field, not the hostel and most definitely not the educational tour. HERMAN RUDD IS A HIPOCRITE - he pretends he is something he is NOT!

Ons almal wat deur sy koshuis, sy sportaanbieding en sy klas gegaan het, kan die man nie verdra nie. Hy is die valste mens wat nog ooit by Grey gewerk het en hy maak net moeilikheid waar hy gaan.

Jare gelede het ons ook 'n stel afgedtrap met Herman. Dis toe dat ons agtergekom het hy het nie redenasie vermoë nie want alles was eensydig. Hy kon niemand se punt insien behalwe sy eie nie en wou nie aksie neem op ons klagtes wat lewensgevaarlike nagevolge kon inhou vir seuns in die laerskool nie. Hy is 'n sadis en mense het nie 'n idee wat hy in sy klaskamer met die seuns aanvang nie. Die goed wat mens gereeld hoor is amper nimmereidigend en as jy kla sal hy toesien dat jy aan die kortste ent trek om nie eers te noem hoe hy dan op jou pik nie en ander beïnvloed om op jou te pik want dit sal vir altyd teen jou gehou word.

Dankie Here dat hy net 'n kwartaal as skoolhoof waargeneem het want as hy daardie aanstelling gekry het, sou hy Grey onherstelbaar opgefok het. Die goed wat hy aangevang het in daardie kort tydjie is reeds erg genoeg, maar hy het dit reggekry om soos altyd 'n bohaai op te skop, die goed onnodig op te blaas, dinge uit verband te ruk, vals inligitng sonder feite of bewyse te verskaf en aan te hou kla tot hy sy sin gekry het. Hy het selfs Mnr Mould teen die mure uitgedryf met sy klagtes. Mnr Mould het glad nie sy laaste jaar by Grey geniet nie; grotendeels oor Rudd en sy klagtes want hy kom ALTYD met klagtes, maar NOOIT met oplossings om 'n wen-wen situasie vir almal te skep nie.

Hou Rudd weg van ons seuns af en hou jou seun weg van die opvoedkundige toer af! Rudd is 'BAD NEWS'!!!!


24 comments:

  1. Die drie menere was seker besig om 'n paar vlossies te steek, darom dat niemand hulle in die hande kon kry nie.

    ReplyDelete
    Replies
    1. wonder wat sal tannie hilda hiervan se

      Delete
  2. Blogger, neem asb al griewe en bewyse na die BL- jy kla op die blog soos 'n drie jarige (om jou eie woorde te gebruik), rerig, wees nou 'n man toe!!!!!!!

    ReplyDelete
  3. Ek is geskok. Volgens my moet mens geskors word en van jou pos onthef word as jy sulke goed aanvang. Hoekom is Rudd nogsteeds in sy pos???? Dis duidelik dat dit toegesmeer was soos alles by Grey. Ek het ook al oor 'n onderwyser gekla en daar het absoluut niks van gekom nie, maar hierdie is ernstig.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Dis nou te sê as die aantuigings waar is ne

      Delete
    2. Alles is waar. Dit was baie troumaties en ons moes op die ou einde vriende kry om ons seun te gaan haal want familie was nie beskikbaar nie.

      Delete
  4. Duidelik ken jy nie vir Rudd nie. Ek kan verstaan as jy nie van n onderwyser hou nie......maar wat jy hier sè is laster. Mnr Sakkie Meyer is 1 vd sagste mense wat jy kan kry. Geeneen van jou 'feite' is waar nie, maar niemand stel daarin belang nie omdat mense hier ongevraagd en ongegrond gekruisig word, want jy is mos 'anoniem' en dis so lekker om juicy stories op te maak, sodat jy belangrik kan voel en jou persoonlike vetes gestalte kan gee..Mag dit wat jy hier as feite verklaar.....in jou mooi skoon gewete opgeneem word vir eendag.

    ReplyDelete
  5. Ons ken vir Mnr. Rudd en weet hoe hy is. As jy self agter die deur staan moet jy liewer nie ander in 'n slegte lig plaas, al is dit net in die hoof se kantoor.

    ReplyDelete
  6. Alles is waar! Ons is van die ouers wie broers en susters moes bel om ons seuns te laat haal!

    ReplyDelete
  7. Please take your grievences to the Governing Body and stop making accusations anonymously!!!! You are a coward, Blogger!

    ReplyDelete
    Replies
    1. Is dit al rympie wat jy ken? Jy weet alles is waar, ek het dit noukeurig deurgelees, selfs 'n 2de keer! Blogger het die spyker oppie kop geslaan.

      Delete
    2. Ek hoef nie iets twee maal te lees nie- hierdie is 'n siek nes waar julle met vuur speel- om mense op 'n anonieme blog swart te smeer wys julle is cowards- ek sê weer my rympie- gaan BL toe, vat dan julle bewyse of gaan na 'n ander skooltoe! Daar is soveel seuns wat graag in Grey wil wees. Bogger off man! Julle is 'bad seed', wat 10 mense is wat gal braak wat ongegrond is- 99% vd Grey familie lag vir julle!!!!!!

      Delete
  8. Jislaaik dis 'n cool blog die. Ons het al so lank gewens vir so iets. Thanks man, ek is bly ek het dit ontdek!

    ReplyDelete
  9. Haha Blogger, voer jy lekker gesprekke met jouself!! Jys 'n moerse joke hoor! Gaan maak daai eksamenboekies oop jongman!

    ReplyDelete
  10. Ag los vir Mnr Rudd uit! Hy't tog nie die breinkrag om met oplossings te kom wat almal bevoordeel nie en hy't ok nie genoeg brein om an die skool se naam te dink of te dink wat mense van Grey dink met sy besluite en gedrag nie. Hy't net genoeg breinkrag om an homself te dink en te doen wat hom pas. So los hom uit; julle gan hom nie verander kry nie.

    ReplyDelete
  11. Ek het ook gehoor van hierdie wangedrag van Rudd, Lemmer en Meyer by ouers wie hul seuns laat haal het. So vinnig soos wat dit gebeur het, is dit doodgedruk. Skielik is alles toe net weg en niemand het weer daaroor 'n woord gepraat.

    ReplyDelete
  12. Julle sal skrik as julle weet wat als by Grey al doodgedruk is. Hierdie is maar 'n minder ernstige gebeurtenis.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Julle sal groter skrik as julle weet watter laster sake oppad is! Watch this space!!!! ��������

      Delete
  13. Ek het ook 'n brokkie nuus wat ek geplaas wil hê. Hoe gaan ek te werk om dit by jou of julle te kry? Anders stuur ek dit maar per boodskap op Facebook. Ek sien daar is dieselfde blad.

    ReplyDelete
  14. I also want to know- pls help

    ReplyDelete
  15. This comment has been removed by the author.

    ReplyDelete
  16. Hallo Mr Grey Grievances! You speak the truth! There is another blogger like you, go check him out: http://bit.ly/1HkRIMk

    ReplyDelete