Saturday, November 21, 2015

EBW Onnie Beweer SY Word NIE Genoeg Betaal om Moeite te Doen Met Klas Aanbieding Nie

Corné Grobbelaar het al vir menigte van haar klasse gesê sy word nie genoeg betaal om moeite te doen vir klasaanbieding nie.

Die seuns sê haar klasaanbieding is van die swakste in die skool en hul hou glad nie van haar nie of hoe sy skoolhou nie. Hul kla nou al so vir jare onder mekaar en raai selfs mekaar af om EBW/EMS (rekeningkunde) te neem as sy dit gaan aanbied. Vra enige graad 8 tot 12, hulle sal vertel as hulle nie bedreig voel of voel dat hul nodig het om hulself te beskerm nie.

Meneer Scheepers, luister nou hier! Selfs elke jaar se matrieks raai al vir jare die ander seuns af om EBW/EMS te kies want hulle sê Conrné Grobbelaar is uiters swak met haar aanbieding van die vak. Niemand het 'n clue wat aangaan as sy konsuis iets verduidelik het nie. Die 5 of 6 ouens in elke klas wat goed doen daarin is seuns wie privaatlesse kry by iemand wat geen verband met die skool het nie. Dis nou ten duurste!!!

Soos ons bronne vertel sê sy vir die seuns, sy is 'n geoktroeerde rekenmeester wat baie kan verdien elders, maar nou sit sy met Grey se spul seuns opgeskeep. Bedank dan asb, jy is in elk geval swak met die aanbieding van klas. Sy beweer hard en duidelik in haar klasse dat sy baie meer kan verdien deur haar eintlike beroep te beoefen. Corné se klasse het die meeste seuns wat gaan vir privaat ekstra klasse om hul slaagsyfer te verseker. Die wie by haar ekstra klas neem, betaal ook maar baie daarvoor.

Sy sê ook sommer vir die seuns dat hul dom is om net 65% of minder in die vak te behaal. Sovêr dit ons kennis en navorsing strek is dit 'n onderwyser se plig om seker te maak dat 'n leerder 'n vak verstaan. Swak onderwysers bied net klas aan, maar goeie onderwysers neem die verantwoordelikheid om seker te maak dat alles duidelik is m.a.w. behoorlik verstaan word en dat die leerder die inligting ontvang het op verskillende maniere, nie net op een manier nie. As 'n leerder iets nie verstaan of kan inneem nie, wat duidelik uit punte kom, dan moet daar ander metodes gebruik word om die kennis verstaanbaar te maak of in die leerder se kop in te kry. Dis nou iets wat geen van die onderwysers by Grey doen nie, nog minder Corné. Sy verduidelik eenmaal 'n ding en dan moet die seuns dit onthou vir altyd tot die einde van die jaar. Haar uitgangspunt soos sy dit werbaal oorgedra het aan die seuns by van haar klasse is dat om die leerder te help is 'n voorreg en nie 'n reg of 'n normale plig wat by haar salaris ingesluit is nie.

Rekeningkunde is 'n vak waarin 'n leerder 100% kan behaal want dis regtig nie so moeilik nie, maar 'n leerder het nodig om dit te verstaan.

'n Onderwyser word as "goed" bestempel as helfte of meer onderskeiding in daardie onderwyser se vak behaal, maar by Corné behaal die oorgrootte meerderheid slegs 65% of minder. NOU WAT Sê DIT?

Die grootste skok! Seuns het geen handboek vir EMS/EBW. 'n Leerder kan homself rekeningkunde leer of help uit sy handboek as hy iets nie verstaan nie, maar vir graad 8 & 9 is daar geen handboek nie. Corné gee slegs afgerolde materiaal in rekeningkunde vir die seuns en dis net voorbeelde en oefeninge; geen notas of verduideliking van enigiets. Die EBW/EMS gedeelte is leerwerk wat wel verskaf word waarin seuns goed doen want hulle kan nie staatmaak op hul rekeningkunde punt nie.

Corné gaan konsuis op die ry af so nou-en-dan gedurende klas en vra vir elke seun of hy verstaan of nie. As die seun durf waag om te sê hy verstaan nie, dan vlieg sy hom aggressief in met woorde soos "WAT VERSTAAN JY NIE!", asof die seun 'n moroon is. So nou sê almal liewer hulle verstaan, dan is daar nie 'n twispunt wat 'n seun moet verdedig nie want 'n seun se ego is hier in gedrang en seuns op hoërskool-ouderdom is baie kwesbaar, anders kan dit dalk voorkom of die seun rerig onnosel is, wat sal veroorsaak dat ander seuns hom terg, terwyl dit glad nie die geval is nie.

As 'n seun na Grobbelaar se tafel toe kom vir persoonlike hulp is sy die heeltyd gefokus daarop om die ander seuns in die klas stil te maak wat hierdie seun se aandag heeltyd aftrek en sy is nie gefokus daarop om die kennis vir die seun oor te dra sonder steuring en beheptheid om seuns stil te maak nie. Seuns vertel hieromtrent dat hul nou maar liewer nie meer vra vir hulp of persoonlike aandag nie en maar net die vak druip en klaarkry.

Sjoe, maar BAIE is teleurgesteld in Grey hieroor!

19 comments:

  1. English medium boys suffer the most from Mrs Grobbelaar. She treats them as if they are inferior to the Afrikaans boys & straight out tells them the Afrikaans classes do better, even though their class average is only 65%, than the English classes in a way insinuating that the English boys are stupid. None of the English boys (white boys who are able to do well) now like accounting, thanks to Mrs Grobbelaar. We agree fully, she is truly a terrible teacher, mainly because she cannot explain anything. Grey needs a good accounting teacher that can build a solid foundation & continuously build on it. Accounting is actually a pleasant subject, although not experienced that way at Grey due to Mrs Grobbelaar.

    ReplyDelete
  2. Don't kid yourself there are black boys that want to do well and are able to do well but if a teacher doesnt put in an effort by explaining well enugh for us to undrstand or show intrest such as mrs grobby we can't do well why bother?

    ReplyDelete
  3. Kan iemand vir my sê wie hierdie artikel geskryf en gepost het?

    ReplyDelete
  4. Die persoon wat hierdie getik of opgesit het is n lafaart en het geen idee wat by Grey aangaan nie. Jy hoor net stories van simpel kinders wat net die hele lewe sleg se en kla omdat hy niks anders het om te doen nie. Jy hoort nie in n plek soos Grey nie. En juf Corné is een van die beste onderwysers by Grey. Almal hou van haar en soos ek dit het wil almal by haar wees vir Rek. Mens moet dankbaar wees vir wat jy het en die Here se hy hou niks van ondankbare mense nie. Spreuk bietjie die goeie uit en van iemand. Hou op om stories op te maak en te glo. Bou bietjie iemand op i.p.v. om af te breek. Ek het geem respek vir hierdie persoon wat die artikel gestik het en vir die mense wat hierdie stories rond dra nie.!!!

    ReplyDelete
    Replies
    1. Dankie Dawid, jy is 100% reg! Dankie vir die ondersteuning van Juff Corne! Jy en sy is groot kinders van die Here en Hy weet wat die waarheid is! Hierdie mense is pateties en lafaards!

      Delete
    2. Ag kak man. Ek is ok 'n kind van die Here en Dawid weet voor sy siel dat die matrieks elke jaar die graad 9 seuns afraai om rek te vat as vak omdat juff Corné so sleg is met die vak. Jy lieg maar lekker Dawid! Mnr Scheepers het Dawid maar net beveel om iets op die blog te plaas dat die skool darem nie te sleg lyk nie.

      Delete
  5. Hierdie is onsin! Ek weet nie wie hierdie mense is wat hierdie snert post nie, maar julle is pateties! Die Here sal julle straf vir wat julle oor hierdie onskuldige juff en groot kind van die Here sê! Julle versprei leuens en soek sensasie en dan noem julle julleself Grey ouers, Grey kinders of Grey Gentleman. Sies man! Julle is walgik en lafaards!

    ReplyDelete
  6. Vat asb jou kind asook jou simple blog en druk dit Iemand gaan uitvind wie jy is . Ons het julle nie nodig nie.

    ReplyDelete
  7. Hier is n goeie opskrif vir jou volgende artikel . BLOGGER IS DEUR DIE KAK. Dan weet ons jy skryf n slag oor die waarheid!

    ReplyDelete
  8. Al ooit gedink...miskien is haar stelling reg...ek is nie in die onderwys nie, maar weet van baie mense wat is. As ek n onderwyser was sou ek ook gedink het hulle betaal te min...kinders is nie meer so oulik soos hul ouers dink nie. Geen onderwyser verdien genoeg om JOU ongeskikte kind op te voed nie, en geen onderwyser word genoeg betaal om die klein k@k wat jy na haar klas toe stuur, en te probeer beheer en wel die seuns te help wat hul gedra, op te voed nie. Dalk is JY die probleem en dalk het die Juff n punt beet (as die woorde regtig uit haar mond gekom het). Blogger, ekt n paar van jou ander posts gelees en dalk moet jy eers jou informante se inligting deeglik ondersoek, so ook hul/jou spelling. Iemand het al genoem dat die woord "konsuis" nie bestaan nie, wel "kwansuis". Die geloofwaardigheid van die blog word bevraagteken as jou inligting belaglik, verkeerde spelling bevat, EN boonop net leuens verskaf. Bring bietjie ordentlike feite man!

    ReplyDelete
  9. What a pathetic piece of apartheid regime racism and mentality you display. To pathetic to stand up and be counted! Your strut your stuff like a cowardly terrorist!

    Freedom of speech, you don't know what it means you fuckin moron.

    ReplyDelete
  10. Mr Grievances! You speak the truth! There is another blogger like you, go check him out: http://bit.ly/1HkRIMk

    ReplyDelete
  11. Besef die blogger hoeveel laster sake daar teen hom gemaak word? Vryheid van spraak gaan ook net so ver.

    ReplyDelete
  12. Ek was in die klas toe Juff Corne gesê het die skool betaal haar nie genoeg om moeite te doen met klasaanbieding nie. My pelle het almal gesê sy het dit in hulle klasse ook kwyt geraak: Afrikaanse en Engelse klasse.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Ek was ook daar. Dis waar!

      Delete
    2. In our class teacher Grobbelaar mentioned it several times!!

      Delete
    3. We're all generally grateful, but not for a bad teacher. Nobody should just take the handout as it is a violation of human rights. Get a better accounting teacher, this one really sucks. Mrs Grobbelaar several times this year said she doesn't get paid enough to go to trouble to....

      Delete
  13. Jy was nie daar nie blogger. Hou op om op jou eie posts te comment! Jy is soos jou blog net n siek grap!

    ReplyDelete
  14. Jy was nie daar nie blogger. Hou op om op jou eie posts te comment! Jy is soos jou blog net n siek grap!

    ReplyDelete