Friday, February 19, 2016

Scores Are In - EBW Onderwyseres is Swak!

Nou dat menige hul uitslae vir rekeningkunde gedeel het is die skrif aan die muur: Corné Grobbelaar is 'n swak onderwyseres en kan nie klas aanbied nie. Kyk maar na die laaste eksamenuitslae. Need we say more!

Juf Corné gaan werk maar liewer in die privaat sektor waar jy soveel geld kan maak soos jy vir ons gesê het dit vir jou moontlik is. Ons is moeg om te hoor hoe jy met die seuns by Grey opgeskeep sit terwyl jy soveel kan verdien deur jou eintlike beroep te beoefen. Jou klasse is in elk geval uiters onaangenaam, geen van die seuns sien ooit uit daarna nie, buiten dat jy ongeorganiseerd klas aanbied en almal deurmekaar praat en verwar. In die Engelse klasse is dit nog erger.

Dis regtig lekker dat jy nie by die skool is nie want nou leer die seuns dat rekeningkunde verstaan kan word en toegepas kan word. Almal wens jy bly nou vir altyd weg.

4 comments:

  1. This comment has been removed by the author.

    ReplyDelete
  2. Wanneer en waar kan ek en jy ontmoet maat? Dan sê jy vir my wie jy is en wat hierdie juff aan jou gedoen het. Jy is 'n pateet en 'n fokken lafhaard!!!! Kom nou, dat ons ontmoet.. of is jy bang...????

    ReplyDelete
  3. Jy is toe bang om te ontmoet... nes ek gedink het! Moet asb nie weer iets hier op sit nie, want jy is pateties!!!!

    ReplyDelete
  4. Julle maak n artikel oor haar, maar fokol oor marra ?

    ReplyDelete